Klasopdrag 1/ Class assignment 1 – GDKN221
Lys die voordele wat grond organiese materiaal (GOM) op
die grond se fisiese (7 of meer), chemise (7 of meer),
biologiese (4 of meer) eienskappe en oor die algemeen
het en hoe dit in konteks gebring kan word met grond
kwaliteit.
List the benefits of soil organic matter (SOM) on the soil's
physical (7 or more), chemical (7 or more), biological (4 or
more) properties and in general and how it can be brought
into context with soil quality.
DIE OPDRAG MOET TEEN VRYDAG DIE 08 AUGUSTUS
2025 via eFundi INGEHANDIG WORD. GEEN LAAT
OPDRAGTE SAL AANVAAR WORD NIE!!!
THE ASSIGNMENT SHOULD BE SUBMITTED BY FRIDAY 08
AUGUST 2025 Via eFundi. NO LATE ASSIGNMENTS WILL
BE ACCEPTED!!!
Maak asseblief gebruik van die verslagskryfdokument
wat op eFundi geplaas is vir die opstel en aanbieding van
die verslag
Please make use of the report writing document placed
on eFundi for the report construction and presentation