Uploaded by Highschool Resources

Gedichten Werkboek Antwoorden: Eybers, Krige, Krog, Liang

advertisement
GEDIGTE WERKBOEK -ANTWOORDE
GEDIG 1: KRISIS deur ELIZABETH EYBERS
WOORDVERKLARINGS:
WOORD
skei
afskeid
onvoorbereid
lieflik
klowe
afgrond
moeras
voortvarend
lafaard
las
gasheer
seremoniemeester
nar
dwase
verwar
BETEKENIS / SINONIEM
uit mekaar gaan
weggaan
ongereed
mooi / aangenaam
afgronde
kloof / diepte
Vlei
Energiek
Papbroek
wat iets moeilik maak
iemand wat die funksie hou
hy lei die verrigtinge
Hasnwors
Dom
deurmekaar maak
ENGELS
divorce / separate
farewell
unprepared
lovely
ravines / gorges
abyss
marsh
energetic
coward
burden
host
Master of Ceremonies (MC)
clown
stupid
confuse
CLOZE-TEGNIEK:
(a) krisis
(d)onvoorbereid
(g) klowe
(j) besluite
(m) gas
(p) nar
(s) skei
(b) hart
(e) lieflik
(h) afgrond(e)
(k) siek
(n) gasheer
(q) hoof
(c) skei
(f) verby
(i) moeras(se)
(l) las
(o) seremoniemeester
(r) kermis
VRAE:
1.1
Dit verwys na die konflik wat daar in die spreker se gemoed is oor emosionele en
rasionele besluite.
1.2
Die Hart
Die Verstand
1.3
Dit sinspeel op die tyd. Die implikasie is dat die spreker nou dadelik iets aan die
situasie gaan doen. Sy is nie bereid om langer daaroor te tob nie
1.4
Die hart word as ‘n persoon gesien en word as sulks aangespreek. Dus word dit
met ‘n hoofletter geskryf.
1.5
Afskeid
1.6
Onvoorbereid
1.7
Die spreker noem dat dat die weg waarlangs die hart haar gelei het ‘n lieflike
weg was.
1.8
Maar
1.9
klowe, afgrond en moeras
1.10
lafaard en las
1.11
Die “ek” voel dat die “jy” te voortvarend was om ernstige en regte besluite te
kan neem.
1.12
Die “jy” kan nie belsuite neem nie en is nou boonop ook siek; daarom is dit nou
‘n las.
1.13
gasheer en gas
seremoniemeester en nar
1.14
Leerder se opinie, bv. Gaan in ‘n verhouding al weet die Hart die persoon is nie
reg vir jou nie.
1.15
Dit het net die spreker verwar.
1.16
Letterlik beteken dit dat die spreker die laaste tree in die lewe gee.
Figuurlik beteken dit die einde van die verhouding.
1.17
Hulle tyd saam is verby en hulle paadjies moet nou skei.
1.18
Dit is ironies, want die hart en die verstand van die mens kan nie van mekaar
geskei word nie; tog verlang die spreker dit.
1.19
fees
1.20
Personifikasie
1.21
Dit plaas die fokus op die woord “ek” en dit trek dus die leser se aandag.
1.22
gelei’t
gelei het
1.23
Dit beklemtoon wat die hart nou is.
1.24
Metafoor
1.25
“dwase raad”
GEDIG 2: KEN JY DIE SEE ... deur UYS KRIGE
WOORDVERKLARINGS:
WOORD
BETEKENIS / SINONIEM
voorstoep
verhoogde geplaveide area
voor die huis
blinkgeskuur
gepoleer
benee
benede / onder
bries
ligte windjie
bulderende
harde geluide
buur
naaste
belder
begrawe jou
skuur
stoorkamer
pal
permanent / gedurig
guur
onplesierig
sprokkel
stukkie
spartel
sukkel
doodsangs
vrees vir die dood
waansin
malligheid
redmiddel
kuur
ingewande
inwendige organe van die
dermkanaal
heet
warm
hellevuur
Die vuur van die Hel
gluur
kyk
ENGELS
front stoep
polished
below
breeze
roaring
neighbour
bury
barn
permanent
unpleasant
piece
struggle
fear of death
madness
cure
intestines
hot
Fire of Hell
stare
misstappie
tromp-op
tuur
kerkhofmuur
foutjie
in noue kontak
Stip te kyk
begrafplaas se muur
mistake
head-to-head
Stare fixedly
Wall of the cemetry
CLOZE-TEGNIEK:
(a) voorstoep
(d) vlam
(g) dae
(j) lewe
(m) buur
(p) skuur
(s) klam
(v) sprokkel
(y) spartel
(bb) suur
(ee) redmiddel
(hh) heet
(kk) tromp-op
(nn) slaap
(b) kalm
(e) vuur
(h) bries
(k) nag
(n) Dood
(q) storms
(t) guur
(w) bootjie
(z) skree
(cc) doodsangs
(ff) ingewande
(ii) ja;oerse
(ll) Mathee
(oo) kerkhofmuur
(c) benee
(f) kalmer
(i) bulderende
(l) wind
(o) kelder
(r) kliphuis
(u) woester
(x) tronk
(aa) sout
(dd) waansin
(gg) koud
(jj) misstappie
(mm) briesie
VRAE:
1.
Dit dui vir ons aan dat die vraag nie beantwoord is nie en dat die spreker dalk
self die vraag gaan beantwoord.
2.1
Retoriese vraag
2.2
Die spreker beantwoord self die vraag.
3.
Die spreker gebruik die persoonlike voornamwoord “Hy” om na die see te
verwys.
4.
“voorstoep blinkgeskuur”
5.
Dit dui op die wending of verandering in die gedig.
6.
Die see is gevaarliker as die vlamme van ‘n vuur.
7.1
“kalmer as ‘n stil, soet kind”
7.2
Metafoor
7.3
Ja, want ‘n stil, soet kind is baie rustig net soos die see op daardie oomlblik is.
8.
Sodra die ligte bries in ‘n bulderende wind verander.
9.
Hulle moet vir hulle lewens veg op die stormagtige see.
10.
Dit is nag so alle sis in donkerte gehul en daarom word die wind as donker
beskryf.
11.
die vissermanne
12.
Hulle sal verdrink. / Hulle word gekelder in die see se koue skuur.
13.
Dit is die bodem van die see.
14.
Hulle kan nie gaan werk nie. Hulle moet dus in die huis bly en verdien geen
inkomste nie. Dit lei daartoe dat hulle swaar en nie eers vuurhout kan koop nie.
15.
“klam”
“guur”
16.
Die wrywing in die w-klank beklemtoon die lawaai wat die winde maak.
17.
Hulle kan nie hout koop om kos te maak of om warm in die koue te bly nie.
18.
Dit wys hoe nietig die boot teen die magtige oseaan is.
19.
So hoog soos ‘n tronk se muur.
20.
Die mag van die see is te groot vir die gewone mens.
21.
Hulle ervaar die vrees vir die dood.
22.
“waansin”
23.
Dit is soos iets wat jou ingewande vreet net soos ‘n krap.
24.
Leerder se opinie oor waarom die see met jaloerse oë sal tuur. Bv. Omdat die
mens altyd die bronne van die see oorbenut en niks terugploeg nie.
25.
as hulle een missatppie begaan
26.
Hulle verdink.
27.
Hulle liggame is in die begrfaplaas begrawe, want dit lê agter die kerkhofmuur.
GEDIG 3: WETENSKAPMANNETJIES deur ANTJIE KROG
WOORDVERKLARINGS:
WOORDE
besef
bepaal
ligjare
inkrimp
windpomp
rant
gloei
verskroei
klawertjies
korhaan
kwadreer
logaritme
syfers
eensaamheid
BETEKENIS / SINONIEM
realiseer
om te meet
Die afstand wat lig in ‘n vakuum
aflê in een jaar. Dit word gebruik
om die afstande tussen
hemelliggame uit te druk.
agteruit gaan
windmeul
gesigseinder / horison
blink
brand
Tipe blommetjie
Tipe voël
om te verdubbel
Dit druk krag uit wat dus vir ons
dui op die diepte van die hartseer
getalle
Alleen wees
ENGELS
realise
measure / calculate
light years
shrink / deteriorate
windmill
horizon
glow
scorched
shamrocks
Type of bird
square
logarithms
numbers
loneliness
CLOZE-TEGNIEK:
(a) teleskope
(d) ligjare
(g) windpomp
(j) gloei
(m) 26%
(p) logaritme
(b) son
(e) inkrimp
(h) stamp
(k) silhoeëtte
(n) korhaan
(q) eensaamheid
(c) pateties
(f) verdwyn
(i) bloei
(l) klawertjies
(o) kwadreer
(r) keer
VRAE:
1.1
Die verkleiningsvorm dui vir ons aan hoe sy eintlik oor die wetenskaplikes voel en
wat sy van hulle dink. Sy toon minagting deur die verkeliningsvorm. Ons kom
dus agter sy het nie juis ‘n hoë dunk van die wetenskaplikes nie.
1.2
Minagting
1.3
Ja, want ons wil dadelik weet wie is die wetenskaplikes en waarom sal sy juis oor
hulle skryf.
1.4
Wetenskaplikes
1.5
Die gebruik van die voornaamwoord “julle” dui vir ons aan dat die spreker met
die grope praat, maar sy is nie deel van die groep nie.
1.6
Hulle bestudeer die son.
1.7
Hulle sal nooit by die son kan kom nie.
1.8
Hulle bepaal die ligjare.
Hulle sê die son is besig om kleiner te word.
Hulle sê die son sal met die tyd verdwyn.
1.9
Pateties
1.10
Dit krimp in en dit sal verdwyn.
1.11
Die spreker en ‘n vriend(in)
1.12
Die “julle” kyk na die wêreld op ‘n wetenskaplike manier en waardeer dit vanuit
daardie oogpunt. Die ons waardeer die skoonheid van die natuur op ‘n niewetenskaplike manier en fokus meer op die estetiese aspek.
1.13
Die sonsondergang
1.14
Daarom
1.15
Sy teken liewer klawertjies in plaas van haar huiswerk doen.
Sy verkies om liewer na die geroep van die korhaan te luister.
Sy kry net 26% vir Wiskunde.
1.16
“kwadreer”
“logaritme”
“syfers”
1.17
Die julle wil die son bestudeer terwyl die ons net die sonsondergang wil
waardeer.
1.18.1 Haar vreuges
1.18,2 Sy kwadreer dit.
1.19
eensaamheid
1.20
Enige gepaste les. Bv.Waardeer die prag van die natuur.
1.21.1 personifikasie / elisie
1.21.2 personifikasie
1.21.3 alliterasie
1.22
Vrye vers
1.23. Geen vaste rymskema nie.
Strofes nie ewe lank nie.
GEDIG 4: EKSAMENLOKAAL deur SUSAN LIANG
WOORDVERKLARINGS:
WOORDE
klik
houtvloer
tjoepstil
kraak
blaai
blad
inkwarboel
oes
stelle
kennis
BETEKENIS / SINONIEM
geluid wat die skoene op die vloer
maak
Loopvlak in die saal is geplavei
met hout.
Doodstil / geen geraas nie
Geluid wat die bladsy maak
omblaai
bladsy
gemors met ink
om in te neem
antwoordstelle
inligting
ENGELS
clicking sound the shoes
make on the floor
Wooden floor
very quiet
cracks
turn a page
page
ink mess
to harvest
answer sheets
knowlegde
CLOZE-TEGNIEK:
(a) klik
(d) nou en dan
(g) bewe
(j) horlosie
(m) oes
(p) kennis
(b) houtvloer
(e) kraak
(h) wit
(k) aftel
(n) blou
(c) tjoepstil
(f) Septembereksamenlug
(i) inkwarboel
(l) stadig
(o) ryp
VRAE:
1.1
‘n Eksamenlokaal / Plek waar eksamen geskryf word.
1.2
gespanne atmosfeer
1.3
Die toesighouer
Die onderwyseres
1.4
Sy hou toesig tydens die eksamen.
1.5.1 “klik”
“tjoepstil”
1.5.2 Daar is absolute stilte in die eksamenlokaal, maar die enigste geluid is die geklik
van die toesighouers se skoene op die houtvloer.
1.6.1 Die leerders wat die eksamen skryf
1.6.2 Gewoonlik raas kinders baie in die klaskamer, maar nou is daar absloute stilte.
1.7
Dit is omdat nie al die leerders op dieselfde tyd die bladsy omblaai nie. Sommige
skryf groter en vinniger en bereik vinniger die einde van die bladsy om om te
blaai terwyl ander weer klein skryf en langer vat
1.8.1 September
1.8.2 Die Voorbereidende Eksamen word deur die matrieks geskryf.
1.9
Nee, dit is hoe vinnig of stadig die leerders skryf as gevolg van die vasgestelde
tyd. So, die hande beweeg asof dit bewe.
Ja, want hulle is geweldig senuweeagtig tydens die eksamen en daarom bewe
hulle hande.
1.10
Inkwarboel kan beteken dat daar ‘n inkkol op die antwoordstel is.
Die inkwarboel kan ook beteken dat die leerders se inligting deurmekaar en
verwarrend neergeskryf is.
1.11 2 uur
1.12
Sy neem die antwoordstelle in.
1.13
Die wit is die papier en die blou is die kleur van die ink.
1.14
Die vorige middag / gistermiddag
1.15
Ja, want eksamens is ‘n stresvolle tyd en nie baie lekker nie.
Nee, want as hulle goed voorberei het, hoef hulle nie bekommerd te wees nie.
1.16
“klik”
“kraak”
1.17
Beide woorde begin en eindig met die letter k. Dit is ‘n harde konsonant as dit
uitgespreek word en staan in skrille kontras met die doodse stilte in die
eksamenlokaal.
1.18
“kraak die blaai van ‘n blad”
1.19.1 Personifikasie
1.19.2 Ja, want dit is amper soos ‘n mens wat elke keer die tyd aftel.
GEDIG 5: DIE DANS VAN DIE REËN deur EUGENE N. MARAIS
WOORDVERKLARINGS:
WOORDE
vioolspeler
woestyn
Groot Woestyn
bergtop
skaam
wink
armbande
krale
skitter
werf
bruilof
grootwild
vlakte
dam
neusgate
kleinvolk
BETEKENIS / SINONIEM
iemand wat musiek maak op die
viool
Droë, sanderig vlakte waard it
baie warm is en min reën
Kalahari Woestyn
bergpiek
skugter / sku
waai
juwele wat vrou om arms dra
juwele wat vrou om nek dra
skyn helder
agterplaas
troue
groot diere
gelyke gebied
kom by mekaar / vergader
neusgange
kleiner diertjies onder die grond
ENGELS
violin player
dessert
Kalahari Dessert
mountain top
shy
wave
bangles
beads
shines
yard
wedding
big animals
plains
gather
nostrils
small animals that stay
underground
koperringe
vuurpluim
karos
Juwele wat vrou aan vinger dra
gemaak van koper
oranjekleurige veer
kombers van dierevel
copper rings
orange plumes
blanket made of animal
skin
CLOZE-TEGNIEK:
(a) lied
(d) Groot Woestyn
(g) oë
(j) armbande
(m) winde
(p) bruilof
(s) dam
(v) buk
(y) sleep
(bb) skud
(ee) vuurpluim
(hh) karos
(b) vioolspeler
(e) skelm
(h) saggies
(k) skitter
(n) nooi
(q) grootwild
(t) neusgate
(w) spore
(z) kruip
(cc) armbande
(ff) bergier
(ii) asem
(c) Jan Konterdans
(f) bergtop
(i) wink
(i) saggies
(o) werf
(r) vlakte
(u) ruik
(x) kleinvolk
(aa) saggies
(dd) wegraak
(gg) trap
VRAE:
1.1
“dans”
1.2
Die vioolspeler
1.3
Die Kalahari Woestyn
1.4
“dans”
“lied”
1.5
ekstase / opwinding
1.6
‘n Suster
1.7
Suster gee lewe in die vorm van die geboorte skenk. Net so bring die reën water
wat lewe aan plante, diere en mense skenk.
1.8
Sy loer eers skelm oor die bergtop.
1.9
Die weerlig / blits
1.10.1 Die Donder
1.10.2 “Sy lag saggies”
“Van ver af wink sy met die een hand”
“Saggies roep sy”
1.11
armbande / krale
1.12.1 weerlig / blits
1.12.2 weerlig / blits
1.13
Die wind
1.14
Dit is ‘n groot en spesiale geleentheid as dit die dag in die woestyn reën – net
soos met ‘n bruilof.
1.15.1 die groot diere
1.15.2 Hulle jaag uit die vlakte
Hulle dam op die bulttop
Wyd rek hulle die neusgate
Hulle sluk die wind
Hulle buk
1.15.3 Hulle sien haar “fyn spore” op die sand.
1.16.1 sleep
1.16.2 Die klein diertjies wat onder die grond bly.
1.16.3 Hulle kruip nader.
Hulle sing saggies.
1.17.1 Die donder het weer gerammel.
1.17.2 Dit het agter die wolke verdwyn.
1.18
Letterlik – dit is die veer van die berggier.
Figuurlik – dit is die kleur van die lug net voor die son agter die wolke verdwyn.
1.19
“Sy sprei die vaal karos met altwee arms uit.”
1.20.1
1.20.2
1.20.3
1.20.4
E – Saggies roep sy
A – Jy het gekom!
D – Die werf is wyd
C – Ons Suster
Download