Uploaded by mexiee

Lo opsoming

advertisement
Selfontwwikkeling in die same lewening
Doelstellingsvaardighede
Waarom is dit nodig dat ons doelwitte stel?
 Die mikpunt wat jy wil bereik
 Moet meetbaar en spesifieke tydraamwerk he
 Verskil van eenvoudige “behoefte” :
 Voorbereid wees om strategieё & optredes te volg
 Bepalning van doelwitte help om jou visie vir die toekoms te besef
 ‘n Praktiese manier om persoonlike lewenstylkeuses te maak en
verseker om dit te bereik
Wat is doelstelling?
 ‘n Nuttige hulpmiddel wat gebruik word om jou te help doelwitte
bereik
 Is die “kaart” wat wys waarheen ons in lewe wil gaan
 Wys ons waar ons harder moet moet werk om sukses te bereik
 Om struikelblokke te erken wat in ons pad kan kom, stel ons in staat
om planne te maak om dit te oorkom
Hoe om doelstellings te stel
 Die SMART metode
 Spesifiek
Om spesifiek te wees oor wat jy wil bereik
Bv. Beter punte in eksamen = ‘n studierooster op te stel
 Meetbaar
Om te kyk en te vergelyk of jy nader aan jou doelwit kom
 Aksie plan
Wat jy beplan om te doen om by jou doelwit uit te kom
 Realisties
Dit moet binne jou bereik wees
 Tydbonde
Binne watse spesifieke tydraam wil jy dit bereik
Persoonlike lewenstylkeuses
 Behels keuses wat ‘n person maak in terme van hul optrede &
houdings teenoor sekere situasies
 Positief – om te begin oefen
 Negatief – middelmisbruik
 Selfbewusting kan bydra tot gesonde besluite
Invloed van media op persoonlike lewenstylkeuses
 Wat aanvaarbaar is op media, bepaal om optredes
 Die besluite behels
 Kleredrag
 Musiek waarna ons luister
 Wat ons wil koop
 Dikwels beinvloed deur die houdings en optredes van beroemdes
 Media kan ook positief vertoon – kan motivering verhoog
 Media kan ook negatief vertoon- die romantisering van slegte goed
Invloed van die omgewing op persoonlike leefstylkeuses
 Verwys na die toestande waarin jy lewe & funksioneer
 Maak leefstylkeuses oor die omgewing soos
 Hersirkuleer afval
 Kweek groentetuin
 Ou inkopiesakke supermart toe neem
 Vervaardigde produkte te kies
 Een waterbottel in plaas van plastiekbottels
Hoe invloed van jou leefruimte jou leefstylkeuses beinvloed
 Leefruimte beinvloed jou keuses; verskil tussen ryk en arm
 Eie kos kweek
 Diere aan te hou
 Vars lug geniet
 Gebruik meer water
 Om sonder sonskerm buite in die son te le
Invloed van vriende en portuurgroep op persoonlike
lewenstylkeuses
 Groepsdruk – positief / negatief – aanmoedig of druk uitoefen op
iemand
 Kan jou houding en optredes verander
 Baie groot behoefte aan aanvaarding en om te behoort
Invloed van familie op persoonlike lewenstylkeuses
 Hulle optredes word waargeneem en gedrag word naboots
 Selfgeldende metodes word gebruik as dit die familie se
kommunasiestyl is
 Betrokke in negatiewe goed te raak as ouers doen
 Voorbeelde van versorging en veiligheid – meer selrespek, gesonde
besluite
 Voorbeelde van konflik en moeilike omstandighede – minder
selfrespek, swak besluite
Invloede van kultuur, godsdiens en gemeenskap op persoonlike
lewenstylkeuses
 Bepaal ons manier van leef en optree
 Vorm morele waardes en bied aanvaarbare maniere om op te tree
 Sluit in
 Kleredrag
 Wat jy eet
 Aanvaarbare sosiale optredes
Toepaslike optredes op invloede op persoonlike lewenstylkeuses
Ingeligte besluitnemingsvaardighede – NEGATIEWE INVLOEDE
 Swak oordeel
 Impulsiewe reaksies
 Druk van portuurgroepe en/of media
 Besluite geneem vir goedkeuring van ander
Ingeligte besluitnemingsvaardighede – POSITIEWE INVLOEDE
 Morele oordeel
 Deur gedinkte optredes
 Vermoe om op te staan waarin jy glo of wil he
Besluitnemingsproses
 Stop en dink die situasie deur
 Dink oor jou opsies
 Watse gevolge die besluite dra
 Evalueer die besluit se uitwerking
Hou ‘n besluitnemingsjoernaal
 Neem probleemsituasies gedurende die dag op en pas die
BESLUITNEMINGSPROSES toe om die regte besluit te maak
Selfgeldingsvaardighede: versekerde en ferme besluitneming
 ‘n Manier om jou benodighede en behoeftes uit te druk op ‘n
selfversekerde manier, sonder om kwaad en gefrustreerd te voel
 Stappe
1. Se wat jy sien
2. Se hoe jy voel
3. Se wat jy wil he
4. Loop weg
 Drie kommunikasiestyle
1. Pasief
2. Aggresief
3. Selfgeldend
Wenke om selfgeldend kommunikasie te implementer
 Gebruik ‘EK’ – boodskappe – meer vertroue , gevoelens onder
beheer
 Wees direk – voorkom miskommunikasie
 Gebruik lyftaal om jou woorde te beklemtoon – behou oogkontak,
staan regop
 Moenie persoonlik raak nie – verduidelik dat jy onteverede is met die
person se gedrag, moenie die person direk kritiseer nie
Selfontwikkeling in die samelewing
Seksuele gedrag en seksuele gesondheid
 Seksuele gedrag – Wye reeks gedragspatrone in verband met hoe
mens hul betrokkenheid/ belangstelling in seksuele aktiwiteite
 Gedurende tienerjare sal jy toenemend begin belangstel in seks
 Sekuele verandering bied sekere uitdagings:
 Verandering in jou liggaam
 Om sekuele begeertes te handteer
 Eksperimmentering met sekuele gedrag
 Gekonfronteer met met veranderinge in jou denke en liggaam
 Seksuele gesondheid – jou liggaamlike, sosiale en emosionele welsyn
 Moet vir jou liggaam sorg en sekere seksuele oordraagbare infeksies
opdoen nie/ ongewenste swangerskap ervaar nie
 Verantwoordelikheid aanvaar vir jou keuses omtrent seks
 Seker wees jou maat bly rondom seks gesond
 Moet ‘n liefdevolle verhoudings he vry van:
 Dwing
 Intimidasie
 Geweld of druk
 Seksueel gesonde tiener kan begin:
- Sy/ haar geslagsidentiteit
- Seksuele georiёnteerdheid
- Risiko’s
- Gevolge
 Van sy/ haar seksuele keuses te aanvaar
 Moontlik vir person om verskil te ervaar tussen biologiese geslag en
geslagsidentiteit
Seksuele georiёnteerdheid
 Geslag van diegene tot wie mens seksueel aangetrokke voel
 HETEROSEKSUEEL (ander geslag)
 HOMOSEKSUEEL (dieselfde geslag)
 BISEKSUEEL (ander en dieselfde geslag)
 TRANS SEKSUEEL (iemand gebore as ‘n bepaalde geslag, maar ervaar
self as iemand van die teenoorgestelde geslag)
 GESLAG – biologiese verskille tussen manlike en vroulik
 GESLAGSIDENTITEIT – die ervaring van die self as manlike of vroulik
Risikofaktore wat lei tot ongesonde seksuele gedrag
Middelmisbruik
- Lei tot gedrag wat gevaar inhou en kan lei tot oordrag vanseksueel
oordraagbare siektes
Lae eiewaarde
- Het tot gevolg dat tieners versekering soek in seksuele verhoudings
Seksuele aktiewe portuurgroep
- Kan jou druk en laat besluite neem wat jy nie andersins wou nie
Media – uitbeelding van seks
- Veromantiseer seks
- Baie magtige bron van invloed
Ongewenste resultate van ongesonge seksuele gedrag
 Tienerswangerskap
 SOI’s (seksueel - oorgedraagde infeksies)
- Versprei van een persoon na ‘n ander deur liggaamsvloeistowwe
wat gedurende seks uitgeruil word
 MIV/VIGS
- MIV – menslike immuniteitsgebrekvirus
- Verswak immuunstelsel – maklik siek word
- VIGS – verworwe immuniteitsgebreksindroom
- Risiko vir baie:
- Opportunistiese
- Infeksies
- Kankers
- Breininfeksies
- Longinfeksies
- Terminale siektes
- Simtome van VIGS
- Gewigsverlies
- Diarree
- Probleme van die senustelsel
- Nagsweet
 MIV kan nie genees word nie maar behandeld deur daaglikse
ANTIRETROVIRALE MIDDELS (ARV’s)
 Swak selfbeeld – skuldgevoelens
 Emosionele letsels – voel gebruik
Download