Zoar R.P Botha (VGK) Primêr Wiskunde 50 Graad 8 A & B Naam van leerder: ____________________________________________ Geboortedatum J J J J M M D D KWARTAAL 1- MAART 2024 – KONTROLE TOETS Datum: ____________________________ Tyd: 1 uur Vakonderwyseres Me. Z. Bosman Moderator Me. G. Van Niekerk Instruksies aan die leerders: Lees alle instruksies noukeurig deur. Skryf al jou antwoorde op die toetsblad. Alle stappe van bewerkings moet getoon word. Let op na die bepunting van elke vraag. Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaars mag gebruik word STERKTE!!! VRAAG 1 [10 punte] Kies die korrekte letter van die antwoord uit die 4 opsies wat gegee word en OMKRING slegs die letter. 1.1. John verdien 𝑅42 480 per maand. Hy verdeel sy verdienste in die verhouding 7:5 en dan spaar hy die kleiner bedrag. Hoeveel spaar hy? A. 𝑅6 060,57 B. R8 496 C. 𝑅17 700 D. 𝑅24 780 1.2. Druk uit as ‘n persentasie: ‘n rente koers van 𝑅7,50 vir elke 𝑅50. A. 1,5% B. 15% C. 0,15% D. 0,015% 1.3. (1) ‘n Heelgetal 𝑥 is so dat −3 < 𝑥 ≤ 4. Lys alle moontlikhede van 𝑥. A. – 3; −2; −1; 0; 1; 2; 3 B. – 3; −2, −1; 0; 1; 2; 3; 4; (1) C. – 2; −1; 1; 2; 3; 4 1.4. D. – 2; −1; 0; 1; 2; 3; 4 Lys alle priemfaktore van 36. A. {1; 2; 3; 4; 6; 9; 12; 18; 36} B. {2; 3} C. {2; 4; 6; 12; 18; 36} D. {1; 36} 1.5. B. −19 C. 21 D. −2 (1) Bereken: √64 − (−36) A. 14 B. 100 C. 10 1.7. (1) Bereken: 42 − 62 + 12 A. −3 1.6. (1) D. 2 (1) ‘n Boek is geprys teen 𝑅130. Die winkelbestuurder bied ‘n afslag van 25% op die prys van die boek. Bereken die afslag in rand. A. 𝑅30 B. 𝑅162,50 C. 𝑅32,50 D. 𝑅97,50 1.8. (1) Bereken: 10 × 50 + 10 × (−30) A. 800 B. 200 C. – 18 000 D. 480 (1) 1.9. Bereken die persentasie styging as die oorspronklike prys van ‘n bus kaartjie 𝑅60 was en verhoog is na 𝑅84. 24% B. 40% C. 28,6% D. 42% (1) 1.10. Watter stelling is verkeerd? A. Alle heelgetalle is naturlike getalle B. √−27 is ‘n heelgetal C. 5(7 + 9) = 5 × 7 + 5 × 9 D. −3 + 8 = 8 − 3 3 Vraag 2 - Getalle 2.1. Deur gebruik te maak van die deelbaarheidsreëls, verduidelik waaom die getal 3 deelbaar is (1) deur 1 9 7 4 (2) ________________________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ 2.2 Voltooi die onderstaande tabel. [6] Getal Faktore Hoeveel faktore Priem – of saamgestelde getal. 12 F12 : 1, 2, 3, 4, 6, 12 6 Saamgestelde getal 47 56 2.3 Verduidelik, in jou eie woorde, wat 'n priemgetal is. __________________________________________________________________________ 2.4. Bereken die kleinste gemene veelvoud (KGV) van 3 en 7 (2) (3) V3: _____________________ V7 : _____________________ KGV is __________ 2.5. Bestudeer die onderstaande faktorleer. Identifiseer die fout wat begaan is en dan korrigeer u dit. (3) 2 198 9 99 11 11 198 1 198 = 2 x 9 x 11 198 = __________________ 2.6. Skryf 28 en 32 as die produk van hul priemfaktore en bereken dan hul KGV en GGD. (4) 6. ‘n Motoris dek ‘n afstand van 360 𝑘𝑚 in presies 4 ure. 6.1 Ongeveer hoe ver het die motoris in 1 uur gery? _________________________________________________________________________________ (2) Vraag 3 – Spoed/Afstand/Tyd 3.1 Dink jy die motoris het presies 90 𝑘𝑚 in elk van die 4 ure gery? Verduidelik kortliks jou antwoord. __________________________________________________________________________________(2) 3.2 Ongeveer hoe ver sal die motoris in 7 ure ry? ___________________________________________________________________________________ (2) Vraag 4 Gewone Breuke: 4.1 3 noemer 5 teller Wat is verkeerd met hierdie benoeming? __________________________________________________________________________________ (1) 4.2. Dui aan of die volgende ‘n egte breuk, onegte breuk of gemengde getal is. (3) 5 4.2.1 2 12 4.2.2 4.2.3 7 4 3 15 4.3. Watter breuk is nie ekwivalent aan 1 2 nie? 2 4 ; 5 10 ; 4.4. Herlei die volgende gemengde getal na ‘n onegte breuk 4.5. Skryf in die eenvoudigste vorm: 8 24 = 15 30 ; 2 3 3 8 4 (1) (1) (1) 4.6. Tel gewone breuke met dieselfde noemers en verskillende noemers bymekaar. Vereenvoudig indien nodig (eenvoudigste vorm). 4.6.1 4.6.2 4.6.3 1 3 1 2 2 3 7 + = ____ = _____ 3 2 + = _______ = ____________ = __________ =__________ 8 + 1 7 = _________ = ___________ = ___________ (2) (2) (3)