Saalhulp Kobus Lombard Die digter – die spreker DIE TITEL: SAALHULP • Daar is geen lidwoord nie- so die gedig is oor enige saalhulp • Sy is NAAMLOOS • Universele betekenis SAAL – WARD HULP - ASSISTANT ‘n Saalhulp is ʼn assistent wat skoon maak in ‘n hospitaal se saal. Hulle was die pasiënte / voer hulle / dra bedpanne weg Siek / ou mense lê in sale waar hulle versorg word. Die opgeleide personeel soos dokters kyk na hulle gesondheid, maar die hospitaalhelpers is gewoonlik onopgeleid en arm. TEMA Die gedig lewer sosiale kommentaar hoe mense wat belangrike dienste lewer, dikwels nie bedank word nie. Die saalhulp verrig sulke dienste en word nie gesien of bedank nie. TITEL SAALHULP Geen lidwoord nie = universele betekenis Enige naamlose vrou wat ‘n noodsaaklike, eenvoudige maar edele werk doen UITERLIKE BOU Vrye vers – geen rympatroon nie Woorde dui op die Geen vaste strofe bou nie persoon se plek in die samelewing EENHEID – herhaling van “dis sy” aan die begin van die eerste twee strofes - “anderkant” skakel met ”onderkant” in strofe 2 - Laaste versreël skakel met titel en eerste versreël- dit noem nie haar naam nie (“saalhulp” en “sy”) Daar is progressie van die saal tot by die begrafnistee STROFE 1 reels 1-6 Its her that is taxi-ed 1 dis sy wat getaxi 2 van anderkant 3 die verbypad moes kom Use the bypass 4 om verweerde wit lywe to wash and feed 5 6 te was, te voer From the other side weathered white bodies, en die onverteerbare and the indigestable Die saalhulp Neem publieke vervoer word STROFE 1 reels 1-6 Taxi word as werkwoord gebruik bekend gestel en wat geen naam- pasSybyword dieDaar titel is twee kante ontmenslik (de-– sy in die saal doen ander en hierdie 1 dis sy wat getaxi humanised). Sy is word soos ‚n Bypass (pad wat die dorp in twee voorwerp vervoer 2 van anderkant 4 verdeel) “wrong side of the tracks” die verbypad moes kom Alleenplasing – beklemtoon die om verweerde wit lywe verdeling 5 te was, te voer 6 en dieSosiale onverteerbare kommentaar- Suid- 3 Afrika word basiese dienste nie deur witmense gedoen nie Die ras van die vrou word nooit genoem nie, maar wel van haar pasiënte >> IRONIES STROFE 1 reels 1-6 1 2 3 ONVERTEERBAREAlliterasie „w” Dubbele dra by betekenis tot ritme en eenheid van die kos gedig Letterlik– wat nie verteer dis sy wat getaxi word nie Verweerde (battered) – Figuurlik- die gedagte dat van anderkant wys na die ouderdom iemand die werk doen – jy kan dit nie verwerk nie die verbypad moes kom 4 om verweerde wit lywe 5 te was, te voer Haar geeonverteerbare aan die 6 pligteenkos die wat nie hulleself kan voer ne nie en hulle te was METONIMIA – (metonymy)beeldspraak (figure of speech) where object si not called by its real name pasiënt but through an association „liggame” STROFE 1 reëls 7-12 in bedpans carried away 7 in bedpanne weg te dra 8 en snags 9 wanneer niemand and evenings When no-one 10 daarvoor hande klap nie Is there to clap hands 11 ‘n koue voet a cold foot 12 teen die winter te weer protect against the weather STROFE 1 reëls 7-12 7 Sy dra die „onverteerde” in bedpanne weg (deel van haar pligte) in bedpanne weg te dra 8 enAlliterasie snags „w” dra by tot ritme en eenheid van die gedig 9 wanneer niemand „ee”nie 10 daarvoorAssonansie hande klap 11 ‘n koue voet 12 teen die winter te weer Sy werk nagskof Hande klap – applaudsy kry geen erkenning Sy sorg pasiënte dat hulle nie koud kry nie Figuurlik: mens se weerstand is laag in die aande Sy beskerm hulle teen die dood STROFE 1 reëls 13-16 Its her that had to come 13 dis sy wat van onderkant from the other side of the poverty line 14 die broodlyn moes kom 15 om die fyn linne to pull the fine linen 16 oplaas oor Ma se oë te trek Over Mom’s eyes STROFE 2 reëls 13-16 13 dis sy wat van onderkant Meer persoonlik Vertel ons waar sy vandaan kom „dis sy”r13 word herhaal Geen naam nie 14 die broodlyn moes kom 15 om die fyn linne 16 oplaas oor Ma se oë te trek Progressie- „the end” Ironie- die arm onopgeleide vrou is die een om die laken oor te trek- sy bring die laaste eer Sy is arm, nie opgelei nie, kontras en woordspeling onderkant vs bokant = sy is nie deel van die pasiënt se wêreld nie Metonimia – fyn linne beteken lakens – kontras met die broodlyn Hospitale het nie „fyn linne”nie- maar in haar wêreld is dit „fyn” STROFE 2 reëls 13-16 13 dis sy wat van onderkant Meer persoonlik Vertel ons waar sy vandaan kom „dis sy”r13 word herhaal Geen naam nie 14 die broodlyn moes kom 15 om die fyn linne 16 oplaas oor Ma se oë te trek Enigste hoofletter Ma – naam – kontras met die saalhulp wat geen naam het nie Digter is die spreker Sy is arm, nie opgelei nie, kontras en woordspeling onderkant vs bokant = sy is nie deel van die pasiënt se wêreld nie Metonimia – fyn linne beteken lakens – kontras met die broodlyn Hospitale het nie „fyn linne”nie- maar in haar wêreld is dit „fyn” STROFE 1 reëls 17- 22 17 en oor krummels And over the crumbs 18 by die begrafnistee At the funeral tea 19 vra ‘n kind Asks ‘n child 21 -ewe belangstellend - with interest 22 “ag, verskoon tog Oh, excuse me 23 hoe’s jou naam nou weer? “ how’s your name again? (direct translation) What is your name? STROFE 3 reëls 17- 22 17 en oor krummels 18 by die begrafnistee 19 vra ‘n kind 21 -ewe belangstellend - 22 “ag, verskoon tog Dubbele betekenis Die begrafnistee is verby- letterlik- die kos is klaar- daar is net krummels oor Figuurlik – die oorskiet van die lewe/samelewing Kind- wat nog niks van die samelewing weet nie – in onskuld – reguit/direk Inversie- beklemtoon vra- die enigste een om te vra Parentese – beklemtoon die skokkende 23 hoe’s jou naam nou weer? “ wat gaan volg. vraag Aanhalingstekens – Woorde om aandag Is dit werklik skokkend? direkte woorde van te kry en as jy vir die kind iemand jammer is STROFE 3 reëls 17- 22 Woorde om aandag te kry en as jy vir iemand jammer is 17 en oor krummels – 18 Aanhalingstekens by die begrafnistee direkte woorde van kind ‘n kind 19 dievra R22+23- Ironies- niemand ken die naam van die persoon wat hulle geliefde vir die laaste keer gesien het nie 21 -ewe belangstellend - 22 “ag, verskoon tog 23 hoe’s jou naam nou weer? “ Elisie – beklemtoon die geselstrant van die kind Al is dit ‚n kind- word die ouer vrou as „jou”aangespreek. Hierdie bron is gemaak deur die volgende bronne aan te pas en te gebruik. Erkenning word gegee aan: Christiaan Geel se voorlegging: https://prezi.com/he4i62-y6gcp/saalhulp/ Van Rensburg, C. sprak en sprook en ander gedigte X-kit Presteer Letterkunde gids, Sprak en sprook en ander gedigte Pearson