Uploaded by Tiaan Du Plooy

Werkkaart 1 MIKRO

advertisement
BESIGHEIDSTUDIES
GRAAD 10
KWARTAAL 1: INFORMELE AKTIWITEITE
MIKRO OMGEWING
AKTIWITEIT 1.1
TOTAAL: 22
1.1.1 Verduidelik die betekenis van die volgende begrippe en gee EEN voorbeeld
van elk.
(a)
Visie
(4)
(b)
Missieverklaring
(4)
(c)
Doelwitte.
(4)
1.1.2 Bestudeer die volgende prente en beantwoord dan die vrae wat volg.
PRENT A
PRENT C
PRENT B
PRENT D
(a)
PRENT
Noem die organisatoriese hulpbronne wat deur elke prent voorgestel word.
Gebruik die onderstaande tabel om jou antwoord aan te bied.
ORGANISATORIESE HULPBRON
Prent A
Prent B
Prent C
Prent D
(8)
1.1.3 Verduidelik die verskil tussen leierskap en bestuur.
(4)
Download