BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10 KWARTAAL 1: INFORMELE AKTIWITEITE MIKRO OMGEWING AKTIWITEIT 1.1 TOTAAL: 22 1.1.1 Verduidelik die betekenis van die volgende begrippe en gee EEN voorbeeld van elk. (a) Visie (4) (b) Missieverklaring (4) (c) Doelwitte. (4) 1.1.2 Bestudeer die volgende prente en beantwoord dan die vrae wat volg. PRENT A PRENT C PRENT B PRENT D (a) PRENT Noem die organisatoriese hulpbronne wat deur elke prent voorgestel word. Gebruik die onderstaande tabel om jou antwoord aan te bied. ORGANISATORIESE HULPBRON Prent A Prent B Prent C Prent D (8) 1.1.3 Verduidelik die verskil tussen leierskap en bestuur. (4)