Uploaded by Aayush Deeplall

Document

advertisement
Die vorige jaar toe
Die vorige jaar toe covid-19 Suid-Afrika getref het, was ek in graad 8. Die eerste ses maande was elke
dag 'n normale dag vir ons mense op skool en die buitewêreld. Maar toe het 'n wêreldwye pandemie
plaasgevind en dit was mense wat elke dag sterf. Maar op 'n dag kom ek by die huis en hoor dat ons
president ons onder toesig gehou het.
Ek is tans in graad 9 en nou moet ons maskers dra en gereeld ontsmet. Omdat almal bang was om
COVID-19 te kry. Maar nou is daar 'n entstof en is daar nou meer as 10 miljoen mense wat volledig
ingeënt is in Suid-Afrika, en dit is hoe covid-19 my skooljaar beïnvloed het
Related documents
Download