hoofstuk 2 klasnotas DOEL VAN EKONOMIESE STELSEL : om ekonomiese problem op te los. EKONOMIESE PROBLEEM - WAT? Is geproduseer - HOE? Word dit geproduseer - VIR WIE? Versprei - W ? dit wat mense wil he - H ? wat HB op beste manier gebruik - VW ? mense met geld NADELE - Ongelykheid & onstabiliteit 4 EKONOMIESE STELSELS 1. Tradisionele stelsel Tradisie bepaal : W, H, VW - Onbuigsaam - Nie innoverend - Ekonomiese stagnasie - Gebruik nie vandag 2. Bevelstelsel ( sentraal beplande ) Sentrale owerheid besit PF en besluit/bevel W, H, VW - Sin = sosialisme & komminisme 3. Markstelsel MARK: Enige kontak tussen potensiele kopers en verkopers van goedere en dienste