File - olyfberggemeente.co.za

advertisement
Die Korrel-Boer
Die RAADSPLAN, eenvoudig verduidelik deur
die Boodskapper
‘n Plan is nodig
As ‘n doel bereik moet word
JHWH het die doelwit gestel – ‘n eie saad, ‘n geslag
Hierdie spesiale plan wat opgestel is om die grootste en moeilikste doel van alle
eeue te bereik, naamlik die “skep van ‘n geslag vir JHWH”, noem ons…
Die RAADSPLAN van JHWH
Dis uiters ingewikkelde proses, maar
eenvoudig verduidelik:
Deur die beste “onderwyser” van alle eeue – ons Leermeester (Rabbi), Jahshua
Met die gebruik van bekende modelle (gelykenisse) waarmee ons kan
assosieer
Ons gaan nou na die mees algemeen gebruikte model kyk, en geleer word
aangaande die RAADSPLAN
Die RAADSPLAN soos verduidelik aan hand
van die graanOES – die Landbou model
Ons toets gou ons kennis oor die onderwerp – om ‘n
koring oes te kry
1.
Die regte (goeie) grond
2.
Goeie, veredelde koring saad
3.
Water (eerste, en op regte tye)
4.
Son (na nuwe saailinge begin groei het, en
veral net voor oestyd)
5.
Landbouer en arbeiders (versorging,
strategie)
Dit alles is nodig, om die oes in die skuur te kry
Vir interessantheid – as jy ‘n vyand was….
Hoe sou jy die oes verhoed of laat misluk?
1.
Grond: Verhoed verkryging van goeie grond
2.
Saad: Plant vals-koring skelms, besoedelde saad of
beïnvloed arbeiders om goeie saad op slegte grond
te mors
Water: Verhoed waterregte vir lande, giftige water
3.
4.
Son: Te min son in oestyd, te veel son in
droogte
5.
Landbouer en arbeiders: Oproer onder
arbeiders
Enige van bogenoemde het potensiaal om oes te
verongeluk, of opbrengs baie laag te hou
Oor gelykenisse….
….dis soos (in like manner), dis
soortgelyk aan.
Dit is nie, maar is soos….
Jahshua leer ons:
Daar is ‘n
Landbouer:
Joh 15:1 Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer.
JHWH = Landbouer (grondeienaar)
Daar is ‘n begeerte tot ‘n
oes:
Mal 2:15 Het Hy dan nie een mens gemaak nie, hoewel Hy gees oorgehad het? En
waarom die een? Hy het ‘n geslag (Godly seed KJV) van God gesoek. Neem julle
dan in ag ter wille van julle gees en wees nie ontrou aan die vrou van jou jeug nie.
Jak 5:7 Wees dan geduldig, broeders, tot op die wederkoms van die Here. Kyk, die
landbouer wag op die kostelike vrug van die aarde en het geduld daarmee totdat
dit die vroeë en die laat reën ontvang het.
H2233 : zeh'-rah
From H2232; seed; figuratively fruit, plant, sowing time, posterity: - X carnally, child,
fruitful, seed (-time), sowing-time.
Vrug van aarde = oes = ‘n enkel geslag van JHWH
Hersiening:
Landbouer (JHWH)
Oes (Geslag van JHWH)
Die les gaan aan:
Daar is
grond:
Mar 4:26 En Hy het gesê: So is die koninkryk van God, soos wanneer ‘n mens die
saad in die grond gooi; Mar 4:27 en hy gaan slaap en staan op, nag en dag, en die
saad spruit uit en word groot—hoe, weet hy self nie. Mar 4:28 Want vanself bring
die aarde vrug voort, eers ‘n halm, dan ‘n aar, dan die volle koring in die aar.
Mar 4:29 En wanneer die vrug dit toelaat, steek hy die sekel dadelik in, omdat die
oes daar is. Mar 4:30 En Hy het gesê: Waarmee moet ons die koninkryk van God
vergelyk, of met watter soort gelykenis moet ons dit voorstel?
Leer
meer!
Grond?
Soil is used in agriculture, where it serves as the anchor and primary nutrient base for plants
Wikipedia
Goeie grond vir landbou:
• Vermoë om water te ontvang en diepte om dit te
berg
• Genoeg ruimte om lug te bevat
• Struktuur waarin wortels kan groei en anker
•
•
Nutriënte om plant te voed
Minerale deur eeue se vorming daarin
geplaas
H127 : 'ădâmâh - From H119; soil (from its general redness): - country, earth, ground, husband [-man] (ry), land.
H119 : 'âdam - To show blood (in the face), that is, flush or turn rosy: - be (dyed, made) red (ruddy).
Gén 2:7 En JAHWEH God het die mens geformeer uit die stof van die aarde en
in sy neus die asem van die lewe geblaas. So het dan die mens ‘n lewende siel
geword.
Gén 3:19 In die sweet van jou aangesig sal jy brood eet totdat jy terugkeer na die
aarde, want daaruit is jy geneem. Want stof is jy, en tot stof sal jy
terugkeer.
Grond (adamah) = basis waarin saad groei = ons liggaam & menslike (adam) ras
Die deel van die mens wat terugval tot stof na die siel &
gees daaruit onttrek
Hersiening:
Landbouer (JHWH)
Grond
Oes (Geslag van JHWH)
Daar is
water:
Die les gaan aan:
Jes 44:1 Maar luister nou, my kneg Jakob, en Israel wat Ek uitverkies het! Jes 44:2
So sê JAHWEH, jou Maker en jou Formeerder van die moederskoot af, wat jou help:
Wees nie bevrees nie, Jakob, my kneg, en Jesúrun wat Ek uitverkies het! Jes 44:3
Want Ek sal water giet op die dorsland en strome op die droë grond; Ek sal my
Gees op jou kroos giet en my seën op jou nakomelinge. Jes 44:4 En hulle sal
uitspruit tussen die gras in, soos wilgerbome by waterlope. Jes 44:5 Die een sal sê:
Ek behoort aan JAHWEH; en die ander sal die naam van Jakob uitroep; en die ander
sal met sy hand skrywe: Ek behoort aan JAHWEH, en hom met die erenaam Israel
noem.
Hnd 2:16 Maar dit is wat deur die profeet Joël gespreek is: Hnd 2:17 En in die
laaste dae, spreek God, sal Ek van my Gees uitstort op alle vlees, en julle seuns
en julle dogters sal profeteer, en julle jongelinge sal gesigte sien, en julle ou mense
sal drome droom. Hnd 2:18 En ook op my diensknegte en diensmaagde sal Ek
in dié dae van my Gees uitstort, en hulle sal profeteer.
Water = Gees van JHWH
Hersiening:
Landbouer (JHWH)
Grond
Water
Oes (Geslag van JHWH)
Daar is
son:
Die les gaan aan:
Mat 13:5 En ‘n ander deel het op rotsagtige plekke geval waar daar nie baie
grond was nie; en dadelik het dit opgekom, omdat daar geen diepte van
grond was nie; Mat 13:6 maar toe die son opgaan, is dit verskroei, en
omdat dit geen wortel gehad het nie, het dit verdroog.
Mat 13:20 En by wie op rotsagtige plekke gesaai is—dit is hy wat die woord
hoor en dit dadelik met blydskap aanneem; Mat 13:21 maar hy het geen
wortel in homself nie, hy is net vir ‘n tyd, en as daar verdrukking en
vervolging kom ter wille van die woord, struikel hy dadelik.
Son = Verdrukking en vervolging
Hersiening:
Landbouer (JHWH)
Grond
Water
Son
Oes (Geslag van JHWH)
Die les gaan aan:
Daar is
saad:
Mar 4:26 En Hy het gesê: So is die koninkryk van God, soos wanneer ‘n mens die
saad in die grond gooi; Mar 4:27 en hy gaan slaap en staan op, nag en dag, en die
saad spruit uit en word groot—hoe, weet hy self nie. Mar 4:28 Want vanself bring
die aarde vrug voort, eers ‘n halm, dan ‘n aar, dan die volle koring in die aar.
Mar 4:29 En wanneer die vrug dit toelaat, steek hy die sekel dadelik in, omdat die
oes daar is. Mar 4:30 En Hy het gesê: Waarmee moet ons die koninkryk van God
vergelyk, of met watter soort gelykenis moet ons dit voorstel?
Leer
meer!
Hersiening:
Landbouer (JHWH)
Grond
Saad
Water
Son
Oes (Geslag van JHWH)
Waar kom saad vandaan?
Manlike saad = sperma = stuifmeel: word geplant in die vroulike eiersel
Koring saad = embrio (kiem) = saamgevoegde genetika: word geplant in
grond om te groei en oes te lewer.
‘n Voltooide koringsaad korrel is eintlik ‘n reeds gekombineerde manlike
“sperma” en vroulike “eiersel”, wat reeds lewe gevorm het.
Saad – vir watter doel?
The first step in the successful production of oat is careful selection of the seeds to be planted.
Carelessness in selecting seeds may mean that the oat field is full of wild oats, a field of winter wheat
contains much rye, red rice comes up in a cultivated rice field, or noxious weeds abound in a planting of
any of the small cereals.
Science in Farming
Jes 55:9 Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë hoër as julle weë en my
gedagtes as julle gedagtes. Jes 55:10 Want soos die reën en die sneeu van die hemel
neerdaal en daarheen nie terugkeer nie, maar die aarde deurvogtig en maak dat dit
voortbring en uitspruit en saad gee aan die saaier en brood aan die eter; Jes 55:11 so sal
my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie, maar doen
wat My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur.
Voor die landbouer kan hoop op ‘n oes vir sy skure, moet hy die regte, veredelde
saad kry om te plant. Dit is die 1ste stap.
Die Hebreeus vir “geslag”, en “saad” is selfde woord. Die oes is dus
saad, en die saad word weer geplant om ‘n oes te kry. Hoe
werk dit? En daar is saad vir die saaier, en saad vir brood.
Hoe werk dit?
Hoe kry mens saad wat goed genoeg
is om te plant vir ‘n groot oes?
Om saad te groei….kursus 101
Wheat seed production
A.J.G. van Gastel, Zewdie Bishaw, B.R. Gregg
Introduction
For wheat, seed and grain production follow rather similar operations
but different strategies. Apart from good agronomic management of the
crop, seed production differs from grain production on the following key
issues: land requirement, isolation, roguing, prevention of
contamination and limitations of generations. Another difference is that
seed crops must meet specific quality standards prescribed by the national
seed regulations. The technical, administrative and legislative control by the
certification agency
provides guidelines that have to be followed to produce good quality
seed that meets the standards.
Seed production should be strictly monitored, and seed producers
should be quality conscious. In developing countries, farmers are rigorously
selected before they become seed growers. The cost of seed production
is higher than the cost of producing grain for consumption because it
involves extra operations to maintain quality.
Land Selection
Seed (certainly breeder seed) should be produced in areas:
• Where the variety is adapted;
• Where soil conditions are optimal (to achieve a high multiplication ratio); and
• Where climatic conditions are reliable to avoid loss due to natural hazards
• The early generations should possibly be planted at two different locations to
reduce the risk of losing the complete generation.
Previous Cropping
The crop should be planted on a field with a known history to avoid
contamination from volunteer plants, noxious weeds and soilborne diseases that
are potentially seed transmitted. The minimum number of years that is allowed
between the planting of two seed crops (or seed and grain crop) is usually
prescribed by the national seed regulations.
Deu 22:9 Jy mag in jou wingerd nie twee soorte saad saai nie, anders verval die
volle opbrings aan die heiligdom: die saad wat jy saai (die saad is gekontamineer)
en die opbrings van die wingerd (dan is die oes ook onbruikbaar vir die heiligdom).
Weeds
Seed contaminated with weeds could be the means for introduction and
dissemination of noxious weeds. Mohamed (1996) mentioned that the
introduction of wild oats in wheat in Egypt is attributed to contaminated seeds.
Therefore, heavily infested fields with noxious weeds should be avoided.
Unfortunately, fields in many countries are infested with wild oats (Avena fatua,
A. sterilis and A. ludoviciana), noxious weeds that are spread almost all over the
world and are difficult to eradicate.
For land selection, the most essential prerequisite is the selection of clean fields
that are properly rotated and known to be free from contaminants.
Jer 4:3 Want so sê JAHWEH aan die manne van Juda en aan Jerusalem: Braak vir
julle ‘n braakland en saai nie onder die dorings nie.
Hos 10:12 Saai vir julle volgens die eis van geregtigheid, maai in ooreenstemming
met die liefde; braak vir julle ‘n braakland, want dit is tyd om JAHWEH te soek,
totdat Hy kom en geregtigheid oor julle laat reën.
Seed Rates
For seed production fields, a lower seed rate may be recommended because lower
seed rates lead to higher multiplication factors
Isolation
Isolation, growing a seed crop separate from all sources of contamination
(genetic, physical and pathological), is one of the fundamental seed production
techniques. In practice, such contamination can be reduced by not planting a seed
crop in the vicinity of a similar crop that may contaminate it. Small, long and
narrow fields need larger isolation distances than large or wide fields.
Esr 9:1 En toe dit klaar was, het die owerstes na my gekom en gesê: Die volk van
Israel en die priesters en die Leviete het hulle nie afgesonder van die volke van die
lande, wat hulle gruwels betref nie, naamlik van die Kanaäniete, Hetiete, Feresiete,
Jebusiete, Ammoniete, Moabiete, Egiptenaars en Amoriete.
Esr 9:2 Want hulle het van húlle dogters vir hulleself en vir hul seuns geneem, sodat
die heilige geslag hom met die volke van die lande vermeng het; en die owerstes
en die leiers het in hierdie ontrou eerste die hand gehad.
Esr 9:3 En toe ek dit hoor, het ek my kleed en my mantel geskeur en van die hare
van my hoof en my baard uitgepluk en verslae neergesit.
Seed Management (vir plant-saad verbouing)
Agronomic management should be optimal and is similar to that for a grain
crop. Small differences do, however, exist:
• using lower seed rates to increase the multiplication factor; (plant minder dig,
kry beter kwaliteit)
• leaving lanes to facilitate roguing and inspection; (maatreëls om foute te
identifiseer en uit te wis)
• applying slightly less than optimum amount of N to reduce lodging; (nie te
veel vettigheid, sodat are nie omval en onbestuif bly, of vrot in grond)
• maintaining the species and variety purity; (seleksie, afsondering, uitdunning,
keuring)
• controlling diseases that are seed transmitted. (vroeë identifikasie, uitwissing)
Roguing
By roguing diseased or off-type plants are removed from a seed crop. This to avoid that the tubers which grow on the offtype plants or the diseased plants enter the seed lot and to avoid that other healthy plants become infected with the
diseases present
Roguing, removing undesirable plants, is another fundamental aspect of seed production. Undesirable
plants, commonly known as rogues, are: (i) off-types or genetic variants of the same variety; (ii) other
varieties of the same species; (iii) other crop species of similar growth habit and seed characteristics;
(iv) noxious weeds; and (v) infected plants with seed-borne diseases. Roguing is carried out to maintain
the variety and species purity of the crop and to keep the seed crop free from seed-transmitted
diseases.
Roguing follows a systematic procedure and should be carried out at the time when rogues can be most
easily identified and before any contamination occurs to the seed crop. The best periods for roguing a
wheat seed crop are at heading and at maturity because off-types and other varieties of the same
species are most easily identified. In wheat, all off-types, including those that appear due to residual
segregation, should be removed. Similarly, other crop species whose seed is difficult to separate during
processing (barley, oats, triticale, rye), noxious weeds (wild oats, lolium) and infected plants with seedborne diseases (i.e. Fusarium, Helminthosporium, Tilletia) are usually easily distinguished at these
stages. It may be necessary to rogue the field several times, and all tillers and roots should be removed
(pulled) to prevent regrowth. Rogues should be removed from the field and disposed of far away from
the field or burned.
Seed certification schemes set minimum standards for each class of contaminants that are permitted in a
seed crop. Roguing aims at ensuring that these standards are met. Roguing should be carried out only
when the seed fields do not meet these standards. Roguing in early generations can be most effective.
Deu 21:21 Dan moet al die manne van sy stad hom stenig, dat hy sterwe. So moet jy
dan die kwaad uit jou midde uitroei, en die hele Israel sal dit hoor en vrees.
Vals Koring – “Darnel”
Lolium temulentum
Darnel usually grows in the same production zones as wheat
and is considered a weed. The similarity between these two
plants is so great that in some regions, darnel is referred to as
"false wheat" It bears a close resemblance to wheat until the
ear appears. The spikes of L. temulentum are more slender than
those of wheat. The spikelet's are oriented edgeways to the
rachis and have only a single glume, while those of wheat are
oriented with the flat side to the rachis and have two glumes.
The wheat will also appear brown when ripe, whereas the
darnel is black (niks met ras te doen nie).
Geen maklike taak om die regte saad
te kry nie. As jy ‘n oes wil hê van ‘n
geslag wat na JHWH se beeld en aard
is, moet jy saad plant wat na JHWH se
beeld en aard is!
Jes 1:8 En die dogter van Sion het oorgebly soos ‘n skermpie in ‘n wingerd, soos ‘n
slaapplekkie in ‘n komkommertuin, soos ‘n beleërde stad.
Waar koop mens sulke saad?
Die groot stryd het gewoed in die “verkryging” van goeie
(waardige) Saad om ‘n oes mee te begin.
Gén 3:15 En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en
haar saad. Hy sal jou die kop vermorsel, en jy sal hom in die hakskeen byt.
Mat 13:24 ‘n Ander gelykenis het Hy hulle voorgehou en gesê: Die koninkryk van
die hemele is soos ‘n man wat goeie saad in sy land (grond) gesaai het; Mat 13:25
maar terwyl die mense slaap, het sy vyand gekom en onkruid onder die koring
gesaai en weggegaan.
Jer 2:21 Nogtans het Ek jou geplant as ‘n edele wingerdstok, as heeltemal egte
saad; maar hoe is jy vir My verander in wilde lote van ‘n vreemde wingerdstok!
Vir die eerste 4000 jaar was die “boerdery” ‘n saad-boerdery, en die oes was saad
vir die saaier. Dit was die 1ste stap, die 1ste verbond se oes.
Vir die laaste 2000 jaar, word ‘n geboer om die oes af te haal wat na die skure
gaan – die geslag wat die Landbouer begeer het word gegroei uit die Saad wat
die Landbouer geoes het.
Die grond is steeds adamah – die fisiese nageslag van Adam.
Saad veredeling – daarin het die oorwinning gelê
1Ko 15:42 So is ook die opstanding van die dode: daar word gesaai in
verganklikheid, daar word opgewek in onverganklikheid; 1Ko
15:43 daar word gesaai in oneer, daar word opgewek in heerlikheid; daar
word gesaai in swakheid, daar word opgewek in krag. 1Ko 15:44 ‘n
Natuurlike liggaam word gesaai, ‘n geestelike liggaam word
opgewek. Daar is ‘n natuurlike liggaam, en daar is ‘n geestelike liggaam.
1Ko 15:45 So is daar ook geskrywe: Die eerste mens, Adam, het ‘n
lewende siel geword; die laaste Adam ‘n lewendmakende Gees.
1Ko 15:46 Die geestelike ewenwel is nie eerste nie, maar die natuurlike;
daarna die geestelike. 1Ko 15:47 Die eerste mens (Adam I) was uit die
aarde aards, die tweede mens (Adam II) is die Here uit die hemel.
Saad = fisiese adam liggaam begin, geestelike liggaam opgelewer =
lewendmakende Gees
Die RAADSPLAN – iets belangrik
Die OES in die skuur
Ω
6
3
RAADSPLAN
5
Α
4
Dors
Arbeiders
Son
Water
3
Arbeiders
2
Saad
1
Grond
Graanboer, 2000 jaar
van saai en
broodkoring
produksie op alle
goeie grond.
Saadboer, 4000 jaar van
seleksie en gradering.
Die BEGEERTE van die LANDBOUER “ek wil ‘n OES hê”
Hersiening: Om Saad te kry
Landbouer (JHWH)
Grond (Adam –
Maria se eiersel)
Saad (JHWH se sperma)
Water (Gees)
Son (Versoeking &
beproewing & lyding)
Oes (Jahshua – die Saad)
4000 jaar se boerdery (afkoms) sedert die
sondeval, die wet as gereedskap om te
veredele, gradeer, uit te dun.
‘n Herhaling van die oorspronklike
bevrugting van die skepping – maar nou
sorgvuldig gekontroleer dat daar nie weer
‘n “tweede saad planter” betrokke is nie
Net na Sy doop, daal die Gees op Hom
neer soos reën uit die hemel, en lei Hom
na die woestyn om versoek te word
Van daardie dag brand die son vel op
Hom. As Hy nie goeie grond was nie, sou
die plant doodgebrand het – maar Sy
diepte en kliploosheid word bewys deur
die welige groei van sy koringaar, en die
vrug wat Hy dra.
Hersiening: Om ‘n koring oes te kry
Landbouer (JHWH)
Grond (Adam –
adamah - geneties)
Saad (Jahshua - Die
Eersteling, die Gekeurde
van JHWH se saadboerderei)
Water (Gees)
Son (Versoeking &
beproewing & lyding)
Oes (‘n See van gelowiges, ‘n
geslag na Sy beeld en gelykenis –
‘n Bruid vir die Seun)
Die selfde basis, die grond het nie verander
nie. Daar is steeds drie tipe oppervlaktes, maar
net een van hul is goeie grond – sal ‘n oes kan
bring tot volwassenheid
Die gekeurde saad is veilig om te gebruik, en
die oes wat dit lewer se kwaliteit is verseker in
die suiwerheid van die Saad. In die Saad is
ingesluit 4000 jaar van veredeling. Die saad
kan onverskillig gesaai word, maar jy behoort
dit nie te doen nie.
Nou stort Hy Sy Gees uit oor alle vlees – net
goeie grond sal die vog behou as die son begin
brand. Net goeie grond sal oes lewer.
In daardie dae (van die brood-koring oes) sal
die son skyn soos dit nog nooit geskyn het
nie. Daar sal oorloë, siektes, verdrukking
wees dat, as die oes nie vervroeg word nie,
geen plante op die land sal oorleef nie.
Verseker sal alle plante in gemengde grond,
doodbrand voor dit oes.
So hoekom “KORREL BOER”?
Amen
Download