04 Dec 2012.pub - Greenways Golf Estate

advertisement
Vol 8, Issue 04
DEC 2012
‘STRAATKINDERS’ VASGEVAT … B7
G
RREEEENNWAY
WAYSS
JAAROORSIG … B11
N
Price: R10,00
EWS
BUILDING OUR COMMUNITY
W
e have reached the end of
2012 and it is once again my
privilege to thank you for your cooperation and support during the
past year. It enabled committed
T r u s t e e s a n d o u r s ki l l e d
management team to keep
Greenways a pleasant, safe home
for its residents.
Now another year with new challenges lies ahead and we
are looking forward to tackling them. In doing so, your
continued support and goodwill will strengthen our hands to
do what is best for Greenways and your own interests.
In that spirit, and in looking back in thankfulness for the
many blessings that were bestowed upon us in the past
year, I would like to sincerely wish you and your loved ones
a blessed and cheerful Christmas and a happy, healthy and
prosperous 2013.
A
an die einde van nog ʼn jaar is dit weereens my
aangename voorreg om u te bedank vir u samewerking
en ondersteuning in die afgelope jaar. Dit het toegewyde
Trustees en ons knap bestuur in staat gestel om Greenways
ʼn veilige, rustige woonplek vir sy inwoners te maak.
Nou wag die nuwe jaar met nuwe uitdagings wat ons na
die beste van ons vermoë met geesdrif sal aanpak in die
hoop en verwagting dat dit u ook sal besiel om in ʼn gees
van welwillendheid ons hande in ʼn strewe na volgehoue
uitnemendheid te sterk.
Mag die Kerstyd vir u en u geliefdes ʼn tyd van vrede en
seën wees met gepaste dankbaarheid vir die goeie gawes
waarin ons almal in die afgelope jaar kon
deel; en mag 2013 vir u vreugde, goeie
gesondheid en nuwe krag inhou.
Anton Abrantes, chairman / voorsitter
properties
hip
SWALLOWS: Although the numbers are fewer than usual (even the well-to-do
are feeling the worldwide economic pinch) the “swallows” are back in Greenways
for the Christmas holidays, enjoying golf. With local Dr. Beartrice Wiid (right) on
the golf course are her friends from England, Guy an Pippa Warner. Dr Wiid who
lives at Helderberg Village, but prefers to play golf at Greenways, where she owns
aaaaaaaaa cabana, says you are never too old to play golf. She is 83.
Gordons Bay entrance opens
SOME finishing touches still need to be done, but thanks to a last minute
rush and some frantic moments, the new, completed Gordons Bay
entrance was put into service on Friday, December 7, 2012 – perfectly
timed to coincide with the summer holiday season that started when
schools closed on the same day.
As in the case of the Beachfront entrance, opened in September, it was
a another milestone in the history of Greenways.
greenways
• Bargain Riverfront House - R2 100 000
• 4 Bedr, 2 Kitchens, 3 Lounges & 3 Garages on double
Erf - R4 500 000
• Beachfront Plots from R1 990 000
Please List your Property with us!
Contact
PJ Lemmer
021 856 2000 / 083 444 3322
pjl@telkomsa.net
CHAIRMAN’S GOLF DAY RESULTS , PICTURES AND SPONSORS P4 / 5
E-mail: monray@mweb.co.za : Website: www.greenwaysestate.co.za : Tel: Editor 021 854 8219 (all hours) / Office 021 853 3889 / Fax 021 853 0321
Page 2 - DEC 2012
LIFE EN LEED
Oud-bankier van Greenways in Pretoria oorlede
GELU KKI GER DA E: D aw id
Serfontein, vroeër van Greenways, is in
Oktober in Pretoria oorlede. Hy was in
sy laat sewentigs. Die foto waarop hy
hier, links, in gelukkiger dae verskyn, is
in 2006 geneem toe hy en sy vrou saam
met ander voëlliefhebbers aan die
jaarlikse voëltelling in Greenways
deelgeneem het. Dawid was tot sy
aftrede ʼn bankier in Johannesburg. Die
Serfonteins was ʼn gewilde egpaar en
een van die eerste inwoners van
Greenways waar hulle baie gelukkig
was. Hulle het verlede jaar na Pretoria
verhuis om nader aan hulle kinders te
aaaaaaaaaaakon wees.
MONDAY (DEC 17)
TUESDAY – THURSDAY (DEC 18 – DEC 20)
FRIDAY (DEC 23)
MONDAY (DEC 24)
TUESDAY (DEC 25)
WEDNESDAY (DEC 26)
THURSDAY - FRIDAY (DEC 27 – DEC 28)
MONDAY (DEC 31)
TUESDAY (JAN 01)
Thereafter normal hours will resume
WATER PURIFICATION
SYSTEM
The quality of tap water is fast deteriorating and
has become hazardous to your health, to the
extent that the risk of contracting life threatening
diseases is increasing at a rapid rate:
●
●
●
●
●
●
:
:
:
:
:
:
:
:
:
CLOSED
08H00 TO 15H00
08H00 TO 13H00
08H00 TO 13H00
CLOSED
CLOSED
08H00 T0 13H00
08H00 TO 13H00
CLOSED
Jan de Waal se gholfstokke tydelike gebêre
EEN VAN Greenways se oudste en
kranigste gholfspelers, Jan de Waal
van Village Green, wat op ouer as
tagtig nog weekliks 18 putjies op
groot bane in die Helderberg speel,
moes sy gholfstokke tydelik bêre.
Hy is einde November inderhaas
in die hospitaal opgeneem waar hy
noodbehandeling vir ʼn gevaarlike
bloedklont in sy een been ontvang
het. Hy is intussen ontslaan en
sterk tuis aan. Hy sal egter weens
verder behandeling vir ses maande
nie kan gholf speel nie. Soos sy
gholfmaats hom ken sal hy dalk
gouer terug op die baan wees.
No.1 worldwide in water purification
technology
Cost effective and affordable
Destroys 99.9% of bacteria and viruses
Removes more than 140 organic
contaminants
Does not remove beneficial minerals
Safe for young children and infants
For more information
and a quotation
contact
LOUIS GENIS
072 020 9149
STRAND
Cnr Gordons Bay & St Georges Road, Strand
: 021 853 5988
Owen Brits
Chris Grobbelaar
Cell: 082 729 5321
Cell: 083 272 0483
Different draw every month
watch notice board for details
We are serious about friendly, quality service !
New s / Nuus
ADVERTISEMENT
DEC 2012 - Page 3
Page 4 - DEC 2012
VOORSITTER SE GHOLF DAG
Sponsors, players and workers thanked for making
“Without your generous support our annual Golf Day would not have been such a wonderful success. You made the day and for that we
Greenways’ residents, colleagues and
friends would like to take this opportunity
of thanking the following sponsors:Alphen Biltong
Cinnamon Square Spar
Enterprise
Only Rentals
Helderberg Construction
HIP Properties
Korserv
Micsam
PCP
SAB
Servest
Travel Associates
West Side Storage
Xone
New s / Nuus
CHAIRMAN’S GOLF DAY
DEC 2012 - Page 5
Golf Day such a wonderful success .
Anton Abrantes, chairman, Greenways HOA
express our greatest appreciation ! Thank you for enjoying this event with us. We look forward to your participation in the future again”.
Baie komplimente
vir Greenways se
baan op aangename
gholfdag
D
IE uitstekende toestand van die
baan, aangename somerweer en
gesellige atmosfeer het die jaarlikse
gholfdag om die Voorsitters-wisseltrofee
in Greenways op 8 Desember weereens
ʼn groot sukses gemaak. Bier om mee af
te koel, ʼn wyn- en biltongstalletjie, pret
vir kinders en lekker saamkuier het dit ʼn
heerlike gesinsuitstappie gemaak.
Altesame 96 spelers van oral in die
H el der ber g en G r eenw ay s het
deelgeneem en goeie tellings opgestel.
Sewentien geborgde pryse ter waarde
van sowat R10 000 is deur die beste
spanne van vier gewen.
Die oorhandiging is deur Anton
Abrantes, voorsitter, op krukke as
gevolg van ʼn operasie, waargeneem. Hy
h e t d i e s p e l er s , b or g e , di e
organiseerder, Ursula Snyman, Monika
Fourie, die Trustee wat nou betrokke
was by die reëlings, Wilhelm Neethling,
bestuurder, die baanbeampte, Mariaan
le Grange, Massimo Borella van die
restaurant en almal wat meegehelp om
die dag ʼn sukses te maak van harte
bedank. Met ʼn spesiale woord vir
Ebrahiem Jacobs vir die uitstekende
toestand van die baan.
Volgens die deelnemers vergelyk
Greenways se baan baie goed met dié
van ander in die Helderberg.
WINNERS: They top scored with 52 to win the 2012 Chairman’s Golf Day. From left to right: Lief Frank,
Sven Bjerregaard, , Gunilla Bjerregaard and Gun Franl together with the chairman, Anton Abrantes and
aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaatournament co-ordinator, Ursula Snyman.
SECOND PRIZE: The runners-up on a score of 49 were Marion Dobson, Pete de Goede, Shirley Anderson
aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaand Paul Smulders
THIRD PRIZE: Next in line with a score of 48 were Stiaan Pretorious, Johan Steyn, Ebrahiem Jacobs and
aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaHannes Pretorious.
CLOSEST TO THE PIN
Men
hole
8th
Ladies
11th hole
BEST INDIVIDUAL SCORES: Lief Frank with a score of 30 (men) and
Wayne McDuling
Ewa Aulin
Page 6 - DEC 2012
G
KOMMENTAAR
R EENWAYS
N
: COMMENT
Children are everbody’s responsibility
E WS
B U I LD IN G O U R CO MM U N IT Y
New Year’s resolutions
WITH THE year 2013 upon us, the time has come for that favourite annual
human pastime – New Year’s resolutions; good intentions easy to make,
but difficult to keep.
Life’s path is littered with New Year’s resolutions discarded along the
wayside. Those kept are few and far between. Like stop smoking, eating
healthier, exercise, save money, etc. Old habits do not die easily.
That should, however, not refrain one from making them. With
persistence some might come true. It is therefore time to make a list of
those things that could enrich one’s life for the better in the year to come.
Human endeavors should always be a never-ending strife towards
excellence and personal achievement.
In a wider spectrum, that principle also applies to Greenways. What
should be on its list of New Year’s resolutions apart from continued
improvements, upkeep, good financial and administrative management,
security, etc. to which we have become accustomed ? What would
residents like to see on that list ?
The first and foremost should be to tackle Greenways’ increased Achilles
heel in 2013 – the extremely polluted Soet River; and in conjunction with
that, the establishment of a practical, feasible master plan to protect and
promote what is left of its natural environment, plus the planting of many
more trees.
Of course it will not be easy. It might even be costly, but as that old
cowboy, hero, John Wayne, said in Stage Coach: “A man has to do what a
man has gotta do”. Hopefully the men (and the women) on the Trustee
Committee will take that to heart.
Regte en verantwoordelikhede
AS DIT waar is dat die wêreld verkoue kry wanneer Amerika nies, kan ʼn
mens maar net hoop dat die opkomende ekonomiese reus, China, nie een
of ander tyd gaan nies nie. Dit sal die wêreld in ʼn veel groter ekonomiese
krisis dompel as die huidige wat, danksy swak finansiële bestuur, in
Amerika reeds drie jaar duur terwyl die einde steeds nie in sig is nie.
Hoewel nie uitgesluit nie, is die kanse daarvoor gelukkig nie goed nie.
Die eenvoudige rede daarvoor is ʼn Chinese kultuur wat hardwerkendheid
en produktiwiteit bo oordrewe menseregte en onverantwoordelike vryhede
stel. Soos vir talle westerse demokrasieë, op hulle knieë weens swak
finansiële bestuur en die belaglike eise van onproduktiewe werkers,
waaraan nie voldoen kan word nie, skuil daar hierin vir Suid-Afrika ʼn les.
Hy is ʼn wêreldkampioen op die gebied van menseregte en indiwiduele
vryhede, maar dit bring hom weinig in die sak. Dit maak inderwaarheid van
hom ʼn patetiese sukkelaar, omdat die vereistes vir groei en welvaart wat
China aan die voorpunt van ekonomiese groei geplaas het, naamlik
hardwerkendheid, produktiwiteit en doeltreffende bestuur, aan hierdie
twyfelagtige deugde ondergeskik is. Die stert swaai dus die hond. Die
onlangse gewelddadige plaaswerkeropstande, wat die Wes-Kaap tot in sy
fondamente geruk het, het die betekenis hiervan opnuut beklemtoon. Dis
die groter prentjie. Nader tuis kan Greenways ook daarop let dat regte
sonder verantwoordelikhede nie volhoubaar is nie, wanorde voed en op die
lange duur die beginsels waarop ʼn geordende gemeenskap funksioneer,
ondergrawe. Dit is dus in niemand se belang nie. Die teendeel is wel.
It takes more than loving, caring
parents and more than a family to
raise children. It takes a community
committed to their well-being. That
is the meaning behind the African
proverb "it takes a village to raise a
child". Together with other families
and individuals we create an
environment in which pregnancy
and birth are filled with promise, in
which nurture and discipline are
possible, in which children are
valued and families protected for
the sake of every individual and for
the sake of the future of the
community and the country. We call
this context a "village" because
people are linked together by the
mutual need to live life. In such a
setting, families cannot stand alone
in their responsibility towards their
children, they rely on others and the
beh in d whatever was said.
Neighbours, teachers and ministers
felt they had the responsibility to
help parents bring children up
correctly. I was raised by my
community. Today, most people
agree that children and families are
in trouble. We have become a
cu ltu re of in differen ce an d
disrespect. The deterioration of
supporting environments and caring
neighbourhoods are some of the
reasons for the family crisis. Our
children have become the victims of
the indifferent and disrespectful
society we live in. They are the
product of societal values. In order
to become the village we seek, it is
essential that we rediscover how to
care for other people's children.
Firstly, we have to relearn how to
speak to our children. For example,
Letters / Briewe
institutions they create and sustain
to help in the process of raising
children.
We may all nod in agreement or
even smile when we read the
proverb "it takes a village to raise a
child", but village can mean
different and conflicting things to
many people. In the Greenways
"village" News of September 2012
there is controversy about how the
village should look, but there is
even more disagreement about how
the village should be involved in the
task of raising our children ,
especially with regard to their
movements in the streets. The
battle between "me" ( as individual )
and "we" (as family)
creates
distance, confusion and indifference
in society as a whole. In the
process, we are loosing an
essential but unspoken thread of
survival of the human community
an d all c r e a ti on , th a t i s
interdependence.
Forty years ago, I grew up in the
Strand. If I misbehaved, I could be
reprimanded by anyone in town and
I knew that my parents would stand
the other day my thirteen year old
son and his friend were walking on
the paths in Greenways and were
stopped by an elderly man. The
man started shouting and insulting
them about walking on the paths.
My son's friend interrupted the rude
man and asked him to please speak
respectfully to them, that they were
happy to turn around, but that he
needn't shout at them. I was
ashamed that a thirteen year old
boy should ask an adult man to
please speak respectfully to him.
How have we become like that?
Our attitude and manners will
determine how our children respond
to adult standards. We can teach
children by respecting them. We
can train them to be respectful
adults by the example we set as
adults and elders in the community.
Many religions believe we see God
in nature and in our children. Will
Greenways village be a place
where birds and childhood die,
where we will never see God?
Coenrie & Liezel Stapelberg
9 Wentworth Close
Johan van Wyk
Tuis in die ‘geliefde land’ - met blydskap en hartseer
U
IT VREES dat ek deur getroue
(naïewe) vaderlanders wat Suid
-Afrika, soos ouers ʼn balhorige kind,
steeds onvoorwaardelik bemin, van
verraad beskuldig word durf ek dit
nie te hard sê nie. Maar toe ek kort
ná die brutale plaasopstande in die
Wes-Kaap van die Boeing 747 in
Johannesburg afstap het ek nie juis
ʼn behoefte gehad om op my knieë
neer te val en die grond te soen nie.
Daar was mos ʼn tyd toe jy
(figuurlik gesproke, net die Pous
doen dit soms) die begeerte vir so ʼn
e m os i on e le u i ts to r tin g v an
p a tr i o ti s m e g eh a d h e t u i t
dankbaarheid en blydskap dat jy ná
ʼn buitelandse besoek in die geliefde
land terug is. Miskien was ek na
amper 10 000 kilometer in ʼn
vliegtuig, te moeg.
Op pad huis toe terwyl ʼn tierende
suidoos plastieksakke
uit die troostelose
plakkerskampe langs die
N 2
t u s s e n
d ood sv e rag t en de
taxi’s oor die pad waai
kon ek my dus net so
ver kry om saggies
“Home, sweet home” te
neurie.
Die Venesiese dramaturg, Carlo
Coldoni, was egter reg: “Die wyse
reisiger verag nooit sy eie land nie”.
Maar terwyl die vliegtuig oor die
pragtigbewerkte win gerde en
vrugteboorde van Bolandse plase
daal en ek opnuut die handewerk
van die geslagte boere wat dit oor
meer as drie eeue (met die
on on tbeerlike hulp van hulle
werkers) tot ʼn sierlike juweel (waarin
werkers gedeel het
en steeds al meer
deel) opgebou
h et,
het
Th om a s
Hardy se
beroemde
roman ,
“Far from the
Madding
crowd”, waarvan
ʼn gewilde rolprent met Julie Christie
en (Alan Bates was Gabriel Oak die hoofrol) Terence Stamp in die
1960’s gemaak is, by my opgekom.
Na aanleiding van die leefwyse in
die weste van England tydens die
Victoriaanse tydperk word die
betekenis van die titel in die Engelse
letterkunde as ʼn ”a quiet, rural place”
vertolk. Dan ksy goeie
menseverhoudinge, en tot afguns
van die onbeholpe, magsbehepte
ANC, redelike goeie regering, kon
dit, teoreties, ook van die Wes-Kaap
gesê word.
Om in die buiteland te moes
ervaar hoe daardie gekoesterde
landelikheid op weldadige wyse deur
politiek opgestookte plaaswerkers
vertrap word, was hartverskeurend
hartseer. Dit het my tegelyk met
skaamte, woede en die frustrasie
van onmag gevul.
SUPPORT OUR ADVERTISERS - they make this news letter possible
New s / Nuus
PLAYING ‘YES’
- IN STREETS ‘NO’
DEC 2012 - Page 7
‘Straatkinders’ en bestuur stamp koppe oor fietse
KINDERS wat in Greenways se
strate speel en op fietse en
skaatsplanke ry word so ʼn ernstige
probleem dat optrede verskerp sal
moet word. Boetes ingevolge die
reëls wat dit verbied is reeds aan
ouers wie se kinders dit oortree
opgelê. In een geval R250.
Verskeie berigte in GN wat op die
gevare daarvan gewys het, skriftelike
waarskuwings in ʼn omsendbrief en ʼn
beroep op ouers om toe te sien dat
hu lle kin der s sle gs o p di e
wandelpaadjies en oop ruimtes op
die gholfbaan bly, het tot dusver op
dowe ore geval. Party ouers wat
daarteen gekant is het selfs vir hulle
kinders nuwe, langer skaatsplanke
met die oog daarop om dit in strate te
ry, gekoop.
“Ons vrees die dag wanneer ʼn
kind, veral in die komende vakansie,
onder ʼn motor kan beland en sal
moet strenger optree as die houding
nie verander nie”, se Wilhelm
Neethling, bestuurder. Hy wys ook
d aa ro p d a t alle m u n isip al e
verkeersreëls in Greenways geld en,
soos Greenways se eie reëls wat
fietse, skaatsplanke en speel in
strate uitdruklik verbied, gehoorsaam
moet word.
● Die brief regs is deur kinders
g es kr y f e n a an Wilhe lm
Neethling gerig om hulle kant
van die saak te stel.
Dis wat die reëls sê
IN REAKSIE op Mnr Stapelberg se brief na aanleiding van ʼn omsendbrief
oor die gevare vir kinders wat in die strate speel en by die hekke uitgegee
is, het Wilhelm Neethling op die volgende reëls gewys.
Daar volgens mag die kinders ter wille van hulle eie veiligheid nie in die
strate speel nie.
Dis wat die reëls sê en die inwoners van Greenways is verplig om dit na
te kom of die gevolge daarvan te dra indien dit verontagsaam word:
D.16 The use of skateboards, roller-skates/blades is
only allowed on the walkways on the golf
course and public open spaces, and is
prohibited from the streets within Greenways
as well as the parking area behind the
Clubhouse. For any contravention of this rule,
fines will be imposed by the Association in
accordance with Section K of these House
Rules.
I.6
Members must ensure that their children or
members of their households, employees,
tenants, invitees, and guests do not pose a
safety threat to themselves or to any other
persons or driver at Greenways. Tenants shall
have the same responsibility as regards their
households, employees, invitees, and guests.
Te e n oo r o r d e , d i s s i p lin e , opgekom:
arbeidsaamheid en welvaart in
But though impressions calm and
plekke soos Hong Kong en Thailand
sweet
waar vriendelike, behulpsame
Thrill round my heart a holy heat,
mense, anders as hier, nie net die
And I am inly glad;
woord diens kan spel nie, maar dit
The tear-drop stands in either eye,
ook daagliks hartlik uitleef, is dit wat
And yet I cannot tell thee why,
drie weke van slegte nuus oor SuidI'm pleased, and yet I'm sad.
Afrika in koerante op die internet aan
jou doen.
Om tuis te wees
Om boonop op OR Tambo deur
n o rs , sl o r di g e , o o rgew i g ,
k ou gom kou en de do ean e- en
paspoortbeamptes in jou vaderland
“verwelkom ” te word is n ie
aangenaam nie.
Terwyl ek deur ʼn slapelose
nagtelike vlug van dertien uur uit
Hong Kong oor dit alles, en die soete
gedagte van tuiskoms, nagedink het,
het die woorde van die romantiese,
sewentiende eeuse Engelse digter,
Henry Kirke White, se gedig, “I’m
pleased and yet I’m sad” by my
ONDERSTE UN ONS ADVERTEERDERS - hulle bring u dié nuusbrief
TRAVEL PAGE
Page 8 - DEC 2012
Life on a houseboat in
L
Inheemse watervoëls keer
terug na Greenways
DANKSY die afname in wilde- en
bastereendgetalle keer al meer
inheemse watervoëlspesies terug
na Greenways. Geelbekeende het
by verskeie damme hulle intrek
geneem en selfs suksesvol gebroei.
Hier en daar kom ook
nou
bleshoenders voor.
Hoewel bemoedigend is die vraag
of hulle veral in die ergbesoedelde
Soetrivier met feitlik geen natuurlike
kos nie sal bly. Daar kan min sprake
van herstel van die omgewing met ʼn
gesonde inheemse voëlbevolking
wees voordat die rivier nie
gerehabiliteer is nie. Rioolstorting
het weer in November voorgekom
en word skynbaar as onvermydelik
aanvaar.
Talle wilde- en bastereendjies het
in die broeiseisoen aangekom, maar
meeste het nie oorleef nie.
IVING ON water in a traditional
Chinese “junk” has been a way
of life for thousands of Asian people
for centuries. With little, if any,
amenities it was essentially the
home of the poorest of the poor,
fishermen scraping a living of
hardship from the sea.
Today there are only a few left
around the islands and the shores
of Asia’s so-called world city, Hong
Kong, that was 100 years ago when
it became a leased colony of the
British Empire (handed back to
mainland China in 1997) a mere
fishing village.
It is now a thriving, seething
metropolis of seven million people
who live mainly in high rise
apartment blocks at the edge of the
South China Sea, administered as a
“Special Administrative Region”
under the watchful eyes of the
Communist Party bosses in Beijing.
The tradition of the “junk” however
lives on. But it is no longer the
home of the poor. The modern
houseboats that took its place are
now the homes in marinas of, in
Hong Kong terms, the adventurous
rich (the real rich live in mountain
top villas that come at anything
between R100 and R250 million
rand): Western expats such as
pilots for Hong Kong based Cathay
Pacific airline, engineers, doctors,
bankers, etc. who earn huge
salaries that make it possible to
afford their luxurious lifestyle.
In Discovery Bay, a secluded
fenced estate similar to Greenways,
with a golf course, where most
expats live amongst 25 000
residents, on Lantau Island, the
home of Hong Kong’s huge new
airport where passenger planes
from all over the world land or take
off every two minutes during the
Speed monitor improves road safety
ALTHOUGH still in its infancy, it would appear that the electronic speed
monitor in St. Andrew’s Drive is having the desired effect. There seems
to be a marked decrease in speeding since it was installed in September.
It cannot be missed and driver’s definitely tend to go slower when they
approach the flashing monitor that indicates the speed they are travelling
at. Whether it will become a permanent good habit, remains to be seen,
but for the moment it would seem to be money well spent in the interest
of improved road safety.
LIKE SARDINES:
Some of the 200 houseboats, packed like sardines in a
tin, and the owners’ oceangoing yachts, in the marina at Discovery Bay. A
number of South Africans that work in Hong Kong live here and in neighbouring
aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaapartment blocks.
™
The Flags@Circle5
(Next to Somerset Mall)
t: 021 852 9491
Purchase a pair of
NuPolar® Polarised Lenses
(Single Vision or Multifocal)
and receive a pair of
1.5 Clear CR39 Lenses
at NO CHARGE!
Promotion ends 28 Feb 2013
t & c’s apply
O P TO M ET RI ST
Ornaments,
party hats,
crackers
etc. etc !
New s / Nuus
DEC 2012 - Page 9
REISBLAD
Hong Kong …. the city that never sleeps
rush hour, more than 200 specially
built houseboats lay side by side in
the marina with the owners’ ocean
going yachts in between.
At anything between R4 to R10
million a house boat, fitted with a
300 horse power diesel engine to
move it around, does not come
cheap. To live in one is even more
expensive. A single berth can put
you back R2 million. But those who
live there will exchange it for nothing
else. Wi th spor ts facilities ,
swimming pools, shops, schools,
restaurants, etc. and a wonderfully
efficient public transport system with
no ordinary traffic (only golf carts, of
which there are more than 2 000,
are allowed) on their door step, it’s a
laidback lifestyle that suburban
South Africans can only dream
about. But this comes at great
expense as it requires endless
upkeep of Burmese teak decks,
painting and the annual
overhauling in a dry dock.
GN editor, Johan van Wyk,
The grass always seems
and
his wife, Zandra, visited
greener on the other side of
the fence. At least you can
their son in Hong Kong who
play golf at Greenways for
lives with his family on a
virtually nothing and breathe
houseboat. Here are his
reasonably clean air. In
Hong Kong golf is only for
impressions
of that lifestyle.
the super-rich and famous
and thanks to huge coal
fired power stations on its borders only more imposing than that of
with mainland China, Hong Kong’s Discovery Bay, but it’s food is also
air pollution, particularly during much better than the funny tasting
winter time, is unspeakably bad.
Chinese morsels that I had to eat
So count your blessings. Oh yes, there with chop sticks. Price: An arm
and Greenways’ clubhouse is not and a leg !
LOTS OF SPACE: With three and even four cabin style bedrooms, the threestory houseboats, built in China from timber and fibreglass, offer plenty of living
space. Many of those owned by South Africans, include a gas braai at the
aaaaaaaaaaaaaaaaaaentertainment area on the upper deck.
●
●
●
●
●
●
pool renovation
fibre lining
pool coping & mosaics
salt chlorinators
pump and filter repairs
pool heating
Stephen
:
HELDERBERG
CONSTRUCTION CC
SOLUTIONS
MAIN
CONTRACTOR
Riaan Liebenberg
072 529 2405
Gordonsbaai-ingang in die week van 10 Desember voltooi en oopgestel is.
Daarmee is die grootste enkele projek wat nog in Greenways aangepak is
suksesvol afgehandel. Dis ʼn groot verbetering wat beslis sal bydrae tot ʼn styging
in eiendomswaardes en plaas Greenways finaal in die liga van die gesogste
aaaaaaaaaaaaaaaaagholflandgoedere in die Wes-Kaap.
See in
New division :
Now also do
Paving
073 984 7012
For All Your Building &
NUWE INGANG: ʼn Lankgekoesterde ideaal is bereik toe die nuwe
Tel/Fax : (088) 021 853 8263
heldercon@telkomsa.net
2013
at
Theme: Psychedelic
Music: Karaoke
Food : 2 roasts +++
Date: 31.12.2012
Cost: R200 pp
More detail:
082 718 1228 or
at restaurant
TERUGBLIK
Page 10 - DEC 2012
:
REFLECTION
Met die waters wat verby is sal die meule nie weer maal nie
And years like passing ages”.
In
sy “The Human Seasons”,
E N V AN d i e s in v o l s te
uitdrukkings in Afrikaans is die vergelyk romantiese Keats die lewe
een wat lui: “Met die waters wat met die onversteurbare wisseling
verby is sal die meule nie weer maal van die seisoene: ʼn Baldadige,
nie”. Dit dateer uit die verre verlede uitspattige lente, ʼn hartlike, soele
toe ʼn watermeul ingespan is om somer, ʼn besadigde, beleë herfs en
koring te maal. Dit moes ʼn idilliese dan: Die bleek, bekruipende kloue
toneel gewees het: ʼn Helder, van die winter wat hom laat afsluit
kabbellende bergstroom wat oor die met:
“He has his winter too of pale
skeppers van ʼn waterwiel tuimel en
misfeature, Or else he would
die meulsteen van graniet knarsend
forgo his mortal nature”.
aandryf.
Die dieper betekenis is natuurlik In die Afrikaanse literatuur vat
die verbygaande aard van die lewe niemand hierdie gedagte beter
self. Dit beklemtoon: Wat verby is, is saam nie as Totius nie, die nou
verby en kan nie teruggekry word byna vergete vaderlandsdigter van
nie. ʼn Volgehoue stroom water is weleer, in “Die wêreld is ons woning
nie”. Dit het in 1933, die jaar van sy
van die Bybel in
Nog ’n jaar het verstommend vertaling
Afrikaans, in sy bundel,
vinnig verbygevlieg. Wat gaan “Passieblomme”, verskyn na
aanleiding van twee van sy
2013 bring ? Blaai deur
kinders se dood .
digbundels vir inspirasie om die In 1920 sterf sy jongste, ʼn
nuwe jaar met moed en geloof jaaroud babaseuntjie, aan
breinvlies-ontsteking. Twee
aan te vat.
maande later, ná aandete op
Oujaarsaand terwyl die
nodig om die meul aan te hou laat gesin, steeds in diepe rou, op hulle
draai. Aan die einde van nog ʼn jaar plasie naby Potchefstroom vakansie
is dit ʼn soberende gedagte. Die hou, steek ʼn woeste donderstorm
liriese Engelse digter, Campbell, op. ʼn Verblindende weerligstraal tref
beskryf dit mooi in sy gedig, “The die huis en slaan sy dertienjarige
river of life”:
dogtertjie in haar kamer raak. Sy
“The more we live, more brief
sterf in Totius se arms.
appear
Om sy smart te verwoord skryf hy
Our life’s succeeding stages:
onder andere, “O die pyngedagte”,
A day to childhood seems a
“Aandete”, wat die gemis aan twee
year,
kinders aan tafel roerend uitbeeld,
JOHAN VAN WYK
E
R1.00
5
5.00
10.00
25.00
en “Die wêreld is ons woning nie”
wat nie net Afrikaanse mense
aangegryp het nie, maar so treffend
was dat dit, en van sy ander gedigte
in “Passieblomme”, in Engels vertaal
is en wyd aanklank gevind het:
“The world is a not our dwelling
place
I see that in the sun that flees,
And see it in the heron that,
mistrustfully,
The same sun flees”.
Toe ek “Passieblomme” neersit
terwyl ek hier skryf, het ek Petra
Muller se bundel, “Die aandag van
jou oë” opgeneem:
“Ek kyk nooit na jou oë nie
ek weet: die aandag van jou oë
op ʼn ander horison gerig het my
vergeet
ek kyk nou na die grond, kyk
stip – want ʼn bekendheid daag
my uit die naaste gras en klip
die aandag van jou oë toe dit my
verlaat
het my die groen en bruin
gevlekte skoonheid van die
aarde nagelaat”.
Nie sonder ʼn ondertoon van
onvermydelike verlies in die gang
van die lewe nie, maar daarmee kan
jy die nuwe jaar aanvat.
THE YEAR IN RETROSPECT
New s / Nuus
DEC 2012 - Page 11
Through the eyes of GN
a busy, successful year in retrospect
Greenways News published four quarterly issues during 2012. Here are the events that made news during the past year.
First quarter:
● Present Trustees under the leadership of Anton Abrantes returned
unopposed at AGM.
● Levy increase of R20 inclusive of VAT announced for 2012/13.
● Sewerage spill in Soet River causes the death of a large number of fish
in storage dams.
● Feeding of ducks terminated.
● Clamp down on excessive noise and revelry at nighttime clubhouse
parties and dog owners for the removal of droppings.
● Air conditioners of R20 000 installed at clubhouse main hall.
● Top Italian chef, Massimo Borella, takes over clubhouse restaurant and
renames it Via Verde.
● The Rev. Day van Niekerk leaves Greenways.
● Construction of new entrances commences.
● Garden ornaments vandalized in Village Green.
● Trustee Loutjie Smit heavily criticized for his infamous statement with
regard to the polluted Soet River that ”we will have to live with it”.
Second quarter:
● Long time Village Green resident, Derek Neeby dies on June 20.
● Golf Beach resident, Duke Potgieter declares dispute with the Trustees about
funds budgeted for coastal protection and calls for arbritration.
● Items in excess of R100 000 stolen at Wilhelm Neethling’s Village Green
home.
● Empty Caltex site in Gordons Bay Road cordoned off to prevent break-ins into
Greenways.
● Beach Road entrance nearing completion.
● Duck removal with poisonous food at Laguna dam causes uproar.
● Laguna chairman, Terry Bevan, dies.
● Building of two new beachfront homes commences.
● Heavy rain causes the worst pollution of Soet River yet. Municipality foots
clean-up bill of R70 000.
Third quarter:
Fourth quarter:
Read latest issue of Greenways News.
● Greenways’ neighbours reject proposed casino at its doorstep.
● Golf Beach body corporate refuses to pay for heightening of boundary wall
to prevent break-ins.
● No more free parking in storage area behind clubhouse. Fee of R228 per
month for this facility initiated.
● Long-time Emerald Bay resident, Don Hasty, leaves Greenways.
● Strand Muslim leader, Mr. Issa Moosa of Gleneagles, dies on September
19.
● Gordons Bay, the Western Cape town with highest burglary rate.
● Fears expressed on danger for children playing in streets.
● Electronic monitor of R20 000 installed in St. Andrews Drive to curb
speeding.
● Caltex station and adjacent vacant plot sold.
● New bridges over Soet River and workshop delayed by municipal red tape.
● Construction of Gordons Bay entrance commences.
● Laguna residents claim to be sick from polluted water in their dam with no
ducks.
● R18 000 solar powered infra-red beam alarm system installed at boundary
wall in Beach Road.
● Three babies born to long-time St. Andrews Drive grandparents and
neighbours.
● Retired well-known civil engineer, Emslie Niehaus of Gleneagles, dies on
September 10.
● Greenways earns R38 500 from film shoot.
● Completed Beach Road entrance inaugurated with champagne.
Page 12- DEC 2012
TRUSTEEDINEE
:
TRUSTEES DINNER
Trustees kuier lekker saam
ʼn BEDRYWIGE jaar is Vrydagaand 30 November
feestelik afgesluit toe die jaarlikse Trustee-dinee by die
klubhuis in Greenways aangebied is. Vir die Trustees was
dit ʼn aangename geleentheid om saam te kuier by musiek
en lekker kos, smaaklik voorgesit deur die Via Verdeklubhuis restaurant. Weens ʼn operasie vroeër die week
kon Anton Abrantes, voorsitter, dit nie bywoon nie.
In sy afwesigheid het Ron Lucke, waardering uitgespreek vir Anton se
volgehoue toewyding aan Greenways in die afgelope jaar en die bestuur
en personeel vir hulle harde werk bedank. Danksy dit is Greenways in die
beste toestand nog. Sy leiding het dit moontlik gemaak. Inwoners kan trots
wees.
Speed monitor improved
road safety
ALTHOUGH still in its infancy, it
would appear that the electronic
speed monitor in St. Andrew’s
Drive is having the desired effect.
There seems to be a marked
decrease in speeding since it was
installed in September.
It cannot be missed and driver’s
definitely tend to go slower when
they approach the flashing monitor
that indicates the speed at which
they are travelling. Whether it will
become a permanent good habit,
remains to be seen, but for the
moment it would seem to be money
well spent in the interest of
improved road safety.
E cellent Glass
Windscreens & Vehicle Glass
Aluminium, Mirrors, Showers & Flat Glass
c/o George Street & Gordonsbay Road, Strand
Tel: (021) 853-0157 * Tel/Fax: (021) 853-0842
E-mail: excellentglass@telkomsa.net
www.strandglass.co.za
ZUMBA classes on your doorstep
Mondays 17h:30
Try it ! You’ll love it !
Call Ann 082 531 3943
New s / Nuus
Twakkie’s
corner
Beste Twakkie,
Ons het lanklaas gesels. Intussen
was jou ouers in Hong Kong en jy
was weer in die 5-ster
hondeherberg. Ons kan sien jy het
heelwat verslank en is nou vol
energie. Dis die tussen-in kossies
wat ʼn hond vet maak – my ouers is
streng met my, maar ek kan nog ʼn
kilo of so verloor.
But let me tell you about my
major news. We have an additional
DOG TALK
:
HONDEPRAATJIES
DEC 2012 - Page 13
A new kid on the block Twakkie and pals
allowed to have a dog/cat at her
flat, my parents agreed to foster
the wee doggie until the owner could
collect her. She has one ear up and
one down, so Dad called her
“Oortjies”. After a few days Mom
and Dad took her to the Doggie
Parlour to be shorn and generally
cleaned up. Boy, what a difference!!
Oortjie even had a pink ribbon in her
remaining hair! Meanwhile Jen had
contacted all the local Vets, the
to protect me!!
You know, life is not fair, and the
“House Rules” are part of the
problem. We canines have to be on a
lead, our ‘poops’ must be picked up,
we may not bark and be a
“nuisance” or our owners have a
stiff fine. And yet, felines, can roam
about, catch and terrorise birds,
make a dreadful caterwauling at
night, even come into private homes
and wee (spray) all over the place
to “claim” it. All
they are
supposed to
have is a collar
with a bell - now
really, how many
cats have you
seen with a bell?
Perhaps we
should add a rule
to the House
Rules that all
cats and dogs
who are
privileged to live
in Greenways,
must be
sterilised.
FAMILY PHOTO: Me and Oortjies with my Mom and Dad at home. As they say “a house Ou maat, dis nou
without a dog is not a home”. (“Mom and Dad” are Yvonne and Willem Diepeveen of Village Green)
weer die
member to our family – a run-away
Animal Sanctuaries, advertised in
Kersseisoen en daar sal weer baie
Maltese Poodle cum Jackie. Jen
the District Mail and had her
swaeltjies van oorsee hier wees.
found the wee beastie a month or
featured on Radio Helderberg as
Kom ons wys hulle net hoe
so ago on her way to work running
well as putting up posters with
verantwoordelik ons is en groet
down the middle of Beach Road just details and a picture of Oortjies.
hulle kwispelsterte. Ek wonder of die
outside Greenways. As you know
After 3 weeks with no result, my
mooi Labpoodle van Europa weer
Jennie is involved at the Helderberg parents decided to formally adopt
sal kom kuier? Ek weet nie of ek
Animal Sanctuary and has a very
her. She was taken to the vet and
daarvan sal hou om twee keer ʼn
soft heart for animals. She
“chipped” and given all the
jaar op ʼn vliegtuig vas te sit nie.
stopped, opened the door and the
necessary jabs. So now I have a
Besef jy daar is 2 Cocoas, 2
little creature jumped in. She took
little sister in my advancing years.
Buddies en 2 Milos hier in
her to work where it stayed quietly
When you meet us on the beach,
Greenways? Die Suidooster is met
on her lap in front of her computer
don’t be surprised if the little brat
mening weer hier en loop ons winduntil she came home. As she is not snarls at you - she thinks she has
op met die teerpaadjie (geen sand
in my oë en neus nie) en wind-af op
die strand waar ek rustig kan rond
snuffel. Daar sien ek ook die ou
grote, ʼn goeie vriend, Duke, die
Great Dane, wie se ouers een van
die dae hulle huis hier in Greenways
kom bou. Oortjies stap ook 2 keer
per dag saam met ons, maar sy
moet nog leer om haar te gedra,
want sy is baie parmantig. Dit kan
ons definitief nie toelaat nie!!
And now, old friend, enjoy this
wonderful time of the year. A great
pity that it has been so
commercialised and thus losing the
true meaning of this season. It is
the time of giving and thinking of
others. Let me remind you of the
simple but effective way of helping
others. Did you know that if we
collect enough of those plastic
tags they use to close the plastic
bags in which our daily bread
comes, we can help to buy a
wheelchair for an indigent child/
person? The folk in Greenways have
already collected a huge number of
tags. Anyone can help by putting
their tags in a jar which, the everhelpful Ursula, has in her office at
the Clubhouse. Let us see what we
can do.
Well, old fellow, enjoy the summer,
soon our Dads will be swimming in
the pool again at the end of our
beach walks.
Greetings and good wishes,
BRUNO
SMALLS / SNUFFELS
HOUSE WANTED
Single storey house wanted to buy
in Greenways. Preferably Turnberry
Close. Contact: Riaan 082 4696993
or Janie 082 2917806
Download