CHARLES DARWIN - Teaching Biology Project

advertisement
CHARLES DARWIN
THE ORIGIN OF SPECIES BY MEANS OF
NATURAL SELECTION
Saamgestel deur Lorraine Kuun
In ‘n hoek in Westminster abdy is daar ‘n steen wat die
volgende inskripsie dra:
CHARLES ROBERT DARWIN.
Born 12 February, 1809.
Died 19 April, 1882.
Duisende toeriste loop elke dag oor hierdie steen; naby
is daar stene vir Faraday, Herschel en Maxwell, asook ‘n
standbeeld van Sir Isaac Newton.
In die boekwinkel sal jy egter nie ‘n kopie van The Origin
of Species vind nie.
Waar het alles begin?
Darwin is gebore as die
kleinseun van twee
beroemde persone; sy oupa
Erasmus Darwin was ‘n
bekende dokter, digter en
wetenskaplike.
Hy was ook die skrywer van
een van die eerste geskrifte
wat op evolusie gesinspeel
het, Zoonomia.
Sy ander oupa, Josiah Wedgwood, het die
beroemde blou-en-wit porseleinware ontwerp.
Albei sy oupas was ryk, intelligent en
geïnteresseerd in die wetenskappe.
Darwin se moeder, Susannah, sterf toe hy
net 8 jaar oud is.
Hy was die vyfde kind in die gesin, en baie bederf
deur sy ouer susters. Hy het ook goed oor die weg
gekom met sy ouer broer, Eras.
Altyd ‘n alleenkind…
• Darwin se kinderjare was baie eensaam. Sy ma se dood
het hom diep getref. Sy vader was depressief en het
enige verwysing na haar totaal verbied.
• Sy ouer suster het om by die huis onderrig totdat hy op
die ouderdom van 8 skool toe is. Hy het nie van die
klassieke opvoeding gehou nie en was baie meer
geïnteresseerd in die buitelewe.
• Hy het dikwels op lang staptogte op sy eie gegaan en
begin om voorwerpe uit die natuur te versamel.
Die seuntjie stel vroeg belang in die
natuur …
• Op 11-jarige ouderdom
•
•
word Darwin met ‘n
potplant geskilder – ‘n
teken van sy
belangstelling?
Hy en sy ouer broer, Eras,
het hulle eie
tuislaboratorium gehad
en verskeie eksperimente
uitgevoer.
Hy versamel goggas –die
Victoriane het ‘n obsessie
gehad met “beetling”.
Charles, die student …
• Sy pa wou gehad het dat hy ‘n mediese dokter word; hy
•
•
•
•
het wel medies in Edinburgh studeer, maar het glad nie
daarvan gehou nie en nooit gekwalifiseer nie.
Hy was baie meer geïnteresserd in jag en die skiet van
wild. Hy was gewild onder sy mede-studente.
Hy het by die Plinian Society angesluit waar die lede
artikels oor die natuur aan mekaar voorgelees het. Hulle
het ook meestal hulle eie navorsing gedoen.
Sy pa, Robert, het na sy mislukking aan Edinburgh
besluit dat hy as kerklike moet kwalifiseer.
Darwin het meer tyd daaraan bestee om goggas te
versamel as wat hy aan sy studie gegee het. Hy het in
elk geval Ja gesê om ‘n “dominee” te word omdat hy dan
meer tyd sou gehad het om in die veld te stap.
Die student kry wel rigting en die
tafel is gedek …
• Darwin ontmoet John
•
•
Henslow, professor in
Plantkunde. Hy het
Darwin (21) bewus
gemaak van die wonder
van Botanie.
In 1831 gradueer Darwin
aan Cambidge.
Darwin ontvang ‘n
uitnodiging om Fitzroy op
HMS Beagle te vergesel.
Die rol van die Wedgwoods in sy
lewe
• Sy pa was baie gekant teen sy voorgenome
•
•
•
seevaart; hy moes hom oortuig van die
voordele.
Sy oom Josiah het hom gehelp om sy pa te
oortuig deur antwoorde op al sy besware uit te
dink.
Hy en die Wedgwood-niggies en nefies was
goeie vriende; hy sou later met een van hulle,
Emma, trou.
Sy niggies se briewe was ligpunte op die lang
seevaart wat maar by tye eensaam kon wees.
Die kaptein en die skip
• Robert Fitzroy was kaptein
•
•
•
van die HMS Beagle sedert
1831.
Opdrag om Suid-Amerika en
spesifiek kus van Patagonië
en omgewing te karteer.
Benodig natuurkundige om
waarnemings te maak en
materiaal te versamel,
asook om as geselskap op
te tree.
Henslow stel jong Charles
Darwin voor.
Die reis wat alles begin het…
• Darwin en Fitzroy kliek dadelik; Darwin deel kaptein se
•
•
woonkwartiere as “gentleman”.
Vertrek op 27 Desember 1831 – Darwin dadelik seesiek.
Doen Bahia (nou Salvador) eerste aan, beweeg kuslangs
na suidpunt. Darwin versamel en bestudeer natuurlewe.
Darwin begin lees …
• Darwin ontvang Lyell se
•
•
•
boek oor geologie van
Fitzroy. (Lyell word later
lewenslange vriend.)
Teken alles in notaboeke
aan, maak sketse en
versamel voorbeelde.
Hy en Fitzroy gesels en
redeneer ure lank oor
omgewing, geologie en die
skepping.
Name van bemanning en
ander vlootoffisiere,
koninklikes aan berge, ens.
gegee.
DARWIN’S PASSAGE
MNT
FITZROY
Darwin begin stadigaan dink …
• Aardbewing aan weskus
•
•
van Suid-Amerika laat
Darwin sien hoe
natuurlike geologiese
prosesse die aarde se
voorkoms geleidelik kan
verander.
Hy versamel ook fossiele
uit die gebied.
Uiteindelik vertrek hulle
na die Galapagoseilande.
GALAPAGOS
‘n UNIEKE WÊRELD
• Die Galapagos-eilande is
•
•
vernoem na die reuseskilpaaie wat deur die
eerste seevaarders daar
aangetref is.
Dit is ‘n groep vulkaniese
eilande op die ewenaar an
die weskus van SuidAmerika.
Die eilande verander steeds
en dien as ‘n lewende
laboratorium waar
verandering en evolusie
bestudeer kan word.
GALAPAGOS – waar alles begin het.
• Hoe dramaties bg. ook al
•
•
mag klink – Darwin het
nie dadelik aan evolusie
en natuurlike seleksie
gedink nie.
Hy het wel besef dat die
aarde veel ouer was as
wat gedink is, en dat alles
geleidelik plaasvind.
Fossiele op berggebiede
was dus nie a.g.v.
Bybelse vloed nie, maar
geologiese gebeurtenisse.
• Hy besef dat die
omgewing ‘n rol speel in
die spesiasie van
organismes.
Die reis staan einde se kant toe
• Beagle se reis sou
•
•
uiteindelik 5 jaar duur en
ook Australië, NieuSeeland en Kaapstad
aandoen.
Darwin se waarnemings
en gepreserveerde
monsters is van tyd tot
tyd per skip na
Cambridge gestuur.
Briewe met sketse en
lang beskrywings is ook
aan Henslow gestuur.
DARWIN VROEG REEDS BEROEMD
• Henslow het Darwin se
• Land by Falmouth op 2
•
•
•
•
briewe en notas aan
vriende en die Royal
Society voorgelees.
Hy laat ook Darwin se
voorbeelde versorg,
klassifiseer en uitstal.
Darwin is as held ontvang
met sy tuiskoms.
Sy naam as
wetenskaplike was reeds
gemaak deur Henslow se
vroegtydige hulp.
Oktober 1836, amper 5
jaar nadat hulle vertrek
het.
Ontmoet Richard Owen,
vooraanstaande bioloog,
wat sy versamelings
verder sou versorg en
klassifiseer.
LEWE NA DIE BEAGLE
• Darwin se gesondheid swak;
aanvanklik dink medici dis
a.g.v. “kiem” wat hy op reise
gekry het. Egter meer
waarskynlik probleem met
immuunstelsel. Van sy kinders
het ook probleme met
immuniteit gehad.
• Gesondheidsprobleme teister
hom vir res van lewe; hy
verwyt homself dat hy met
naby familie getrou het (al was
hy baie lief vir sy vrou).
• Darwin was an extremely
dedicated scientist, and with
his reputation as well as his
father’s financial support, he
could pursue a career as a
naturalist.
• He moved to London although
he missed the countryside.
His wife Emma was his lifelong
support and devoted partner.
• He thought of marriage
and made a list of the
pros and cons. The list
still exists.
• The marriage was very
•
• He married his cousin
and childhood friend,
Emma Wedgwood.
happy; they were blessed
with 6 sons and 4
daughters.
They also moved to the
village of Downe, living in
Down House.
DARWIN’S WORK:
• Darwin worked extremely
•
hard at organizing his
notes on the Beagle
voyage.
He and Fitzroy initially
planned to co-write a
book, but the break
between the two men
occurred soon after the
end of the voyage.
• Eventually the book was
•
published in two parts;
Darwin’s being the bestseller and Fitzroy being
jealous.
Darwin started to make
sense from all that he has
seen and learnt, and
started on his great work,
The Origin. He kept it
secret, though …
The Origin …
• Darwin was “brought up
•
as a Christian, studied to
be a cleric, and died an
atheist”.
Contrary to popular belief,
his theory of evolution did
not make him doubt God;
he went on the voyage as
not totally a believer.
• His concern for his wife,
•
•
Emma and her strong
faith, kept him from
making his ideas on
evolution known
immediately.
He also worried about
public opinion.
It eventually took him 20
years before he published
his ideas.
In the meanwhile he was not idle
• Darwin published a
•
book on the geology
of South America.
After a chance remark
about scientific
credibility he studied
and reclassified the
Barnacles – a study
that took 8 years and
established him as a
renowned scientist.
• He also intermittently
•
suffered from a variety of
symptoms, all pointing to
a weak immune system,
disabling him from time
to time.
One of his favorite
children, 10-year Annie,
died of organ failure, a
tragedy from which he
never quite recovered.
This, more than most
things, removed him from
God.
DIE “ORIGIN” BROEI STEEDS
• Darwin het aanhou
•
werk aan sy idees oor
evolusie en natuurlike
seleksie.
Hy het ook kontak
met Lyell (Principles
of Geology), ontmoet
Hooker, en woon
vergaderings van die
Geological Society en
Royal Society by.
In hierdie stadium is hy nog
versigtig om oor sy idees te
praat. Sy notas en sketse
getuig egter van sy
vordering.
At one stage he wrote to Hooker …
I am convinced (quite contrary to the
opinion I started with) that species are
not (it is like confessing to a murder)
immutable.
Die dag kom nader …
• Darwin se woorde aan Hooker toon sy eie
•
•
•
aanvanklike twyfel.
Soos Lyell, is Hooker aanvanklik nie oortuig nie.
Na twee jaar se nadenke en eie waarnemings
word Hooker egter een van Darwin se grootste
ondersteuners en kampvegters.
Darwin se eerste weergawe word in 1844 begin
as ‘n kort oorsig wat sowat 231 bladsye beslaan
het.
Die tyd loop uit …
• Darwin ontmoet Huxley,
• Lyell en Hooker dwing
•
•
ook later ‘n sterk
ondersteuner.
Hy korrespondeer met
Wallace en vind tot sy
skok uit dat die jong man
dieselfde idees as hy
ontwikkel het.
ALFRED
WALLACE
•
Darwin om sy werk te
publiseer.
Hulle lê Darwin se oorsig
saam met Wallace se
brief aan die Linnaean
Society voor op 1 Julie
1858.
Wallace kry erkenning en
Darwin word as eerste
outeur van die “evolusie
teorie” erken.
A NEW BEST-SELLING AUTHOR
• The Origin of Species
by Means of Natural
Selection was published
in the winter of 1859.
• The first run of 1 250
copies was immediately
sold out.
• It met with an uproar,
from both sides –
Darwin took to his
beloved sandwalk to
think … and worry.
Exactly what did “Origin” say?
• Remember, Darwin was
• It was widely discussed in
•
•
•
•
•
NOT the first to talk about
evolution!
It was an acceptable
concept in Aristotelian times
and after.
St Augustine and Thomas of
Aquinas also accepted the
concept.
The 15th century church in
Spain started a campaign
against it.
Lamarck and Lyell both
published ideas and
“evidence” in the 19th
century…
•
the mid-nineteenth
century.
Darwin (and Wallace)
provided an explanation
of how evolution occurs.
The novelty of Darwin’s
work is that it was in
language that people
without scientific
background could easily
understand.
EVOLUTION IN A NUTSHELL
• According to Darwin
1.
evolution worked like
this:
It keeps an existing
species tailored to its
existing ecological
niche, as long as
that niche still exists.
2. New species can be
created from the
varieties among
existing species.
This may happen
when groups or
individuals become
separated from one
another and take up
slightly different life
styles – through
change or necessity.
“Adaptiewe radiasie”
• Darwin se Galapagos-
vinke is ‘n uitstekende
voorbeeld van spesiasie:
Adaptiewe radiasie by vinke
• Die vinke wat op
Galapagos beland het,
het tussen die eilande
versprei en moes
verskillende voedselbronne benut. Mettertyd
het een soort ‘n bek
ontwikkel om sade mee
oop te kraak, ‘n ander om
insekte uit gate te haal
ens.
Die “Origin” verwek opspraak …
• Die probleem was nie
soseer met evolusie nie,
maar met die feit dat
Darwin die mens by
implikasie insluit (al het
sy boek “The Descent of
Man” eers heelwat later
verskyn).
• “The Origin” sou dus
(volgens kritici) sê dat die
mens ook uit ‘n “ander
voorvader” ontwikkel het,
by implikasie die aap, al
het Darwin dit nooit direk
gesê nie.
• Debat op debat,
spotprent op spotprent
verskyn – vir en teen
Darwin en sy boek en
teorie.
• “Origin” bly steeds ‘n
blitsverkoper.
Wat was/is mense se probleem met
evolusie?
• Dit laat nie ruimte vir sg. Intelligente Ontwerp nie m.a.w.
Darwin (en ander na hom) se teorie berus op
“toevallighede”.
• Die mens word soos ander diere behandel – niks maak
hom meer spesiaal as enige ander organisme nie.
• Die Kreasioniste glo dat die 7 dae van die
Skeppingsverhaal letterlik opgeneem moet word as 7 x
24 uur.
Why do we not agree with the
previous viewpoints?
• The randomness of change does not mean that
•
•
there is no God. God did create heaven and
earth, but used (and still uses) natural processes
such as natural selection.
Man, although in the (spiritual) image of God, is
another biological organism who shares 98% of
his DNA with chimpanzees!
There is overwhelming evidence that life on
earth is very old, actually 3,5 billion years!
More about evolution …
• Adaptations between
•
organisms of the same
species, and between
different species are
driven by “the struggle
for life”.
This struggle for
existence does not only
influence the everyday
life of an organism, but
also its ability to
reproduce.
• The secret to
adaptations lies in
natural selection.
• “Natural selection is daily
and hourly scrutinizing,
throughout the world,
every variation, even the
slightest; rejecting that
which is bad, preserving
and adding up all that is
good …”
Darwin sê dus …
• Die aarde is baie ouer
as wat altyd gedink is.
• Natuurlike prosesse, bv.
aardbewings, oor lang
tye dra geleidelik by tot
toestande op aarde.
• Organismes pas aan by
veranderende
omstandighede.
• Aanpassings van
organismes “toevallig”
deur natuurlike
seleksie.
• “Survival of the fittest”
beteken oorlewing van
dié organismes wie se
aanpassings hulle
geskik maak vir nuwe
omgewing.
Darwin vs Lamarck
• Lamarck sê dat
omstandighede
organismes dwing om
aan te pas, en dat nuwe
aanpassings aan die
volgende geslag oorgedra
kan word. Hierdie
veranderings kan van een
geslag na die volgende
geskied.
• Darwin sê dat
aanpassings toevallig
plaasvind, en dat
sommige aanpassings
organismes in staat stel
om beter te oorleef en ‘n
groter nageslag te hê. Op
hierdie manier vind
geleidelike veranderings
oor lang tye plaas.
Patrone van evolusie
• Evolusie is nie ‘n
direkte opeenvolging
van organismes met
veranderinge nie.
• Evolusie vind eerder
plaas sodat groepe al
hoe minder aan
mekaar verwant is
hoe meer tyd verloop,
en andersom.
Wat Darwin nie geweet het nie …
• Vandag weet ons dat daar verskeie
katastrofes was wat vir massa-uitwissings
gesorg het.
• Hierdie uitwissings het elke keer tot ‘n
“ontploffing” van nuwe spesies gelei.
• Sommige gebiede is meer spesie-ryk as
ander – brandpunte van biodiversiteit.
Nog ‘n probleem wat Darwin gehad
het…
• Darwin het geweet natuurlike seleksie “soek
•
•
geskikte kenmerke uit”, maar hoe dit gebeur het
en selfs hoe “kenmerke” normaalweg oorgedra
is, het hy nie geweet nie.
Die ironie was dat ‘n tydgenoot van Darwin, die
Oostenrykse monnik Gregor Mendel, die
wetenskap van Genetika ontwikkel het.
Mendel het oorerflikheid bestudeer, maar a.g.v.
geografiese isolasie, taalprobleme en lang
afstande het die twee nooit van mekaar geweet
nie.
Darwin did work on much more
than just evolution
• Darwin was a dedicated
•
scientist and published
books, most of them
best-sellers on topics
such as orchids, insects,
farming, vegetable
growing etc.
He was also a landowner
with tenant farmers,
invested money and took
part in local politics.
• One of his children,
•
•
Francis, worked with him
in his later years and was
responsible for the
preservation of Darwin’s
diaries and notes.
Down house can be
visited today; Darwin’s
study is a special place of
interest.
The famous sandwalk still
exists and can be
followed.
THE END
• Charles Robert Darwin
•
•
died on 19 April 1882.
He never received the
honour he deserved from
his country of birth, but
was buried in
Westminster as were
many other important
men of science.
His funeral service was
attended by every
prominent scientist of the
time as well as hundreds
of other people.
Download