D. J. Opperman Klara Majola wou haar vader toe die skemer sak, gaan haal waar hy, die blinde, hout vergader; maar Klara Majola het verdwaal Klein Klara Majola lê verkluim in die Bokkeveld se bros kapok, haar arms en bene bruin en kromgetrek soos wingerdstok. Klara Majola, die koue geweld sif stadiger oor my uit die ruim, maar nooit sal ek in die Bokkeveld so warm, Klara Majola, soos jy verkluim. Klara se pa is blind en sy is ‘n jong dogtertjie Klara se pa het gaan hout haal Dit was ‘n baie koue nag Klara Majola het haar pa gaan soek, maar het verdwaal (got lost) Klara Majola het verkluim (froze to death) Klara was onselfsugtig (unselfish). She froze to death warmly (contrast / refers to her bravery and selfless act of courage). Sy was braaf en het baie moed gehad om haar pa te probeer help. The poet will never die such a sacrificial death. Rympatroon: abab Die digter gebruik beeldspraak wat op die plaas gevind word: haar bene en arms is kromgetrek soos wingerdstokkies (vines)/ bros kapok (brittle snow). Woordspeling (playing of words): Hy’s Bokveld toe (dood) versus die Bokkeveld Klara Majola wou haar vader toe die skemer (dusk) sak, gaan haal waar hy, die blinde, hout vergader (gather wood); maar Klara Majola het verdwaal (got lost) Klein Klara Majola lê verkluim (lying frozen) in die Bokkeveld se bros kapok (brittle snow), haar arms en bene bruin en kromgetrek (bent) soos wingerdstok (vines). Klara Majola, die koue geweld (cold violence) Sif stadiger oor my (sieves slowly over me) uit die ruim,maar nooit (never) sal ek in die Bokkeveld so warm, Klara Majola, soos jy verkluim (freeze).