VRAAG VOORBEREIDE GEDIG Here Be Dragons Izak de Vries 1 1 2 3 4 pa se kodewoord draf ek in ‘n oogwink kaf my muis surf dwingend op nuwe ruimtes af 5 6 7 8 los my, pa , laat my gaan inligting is my religie en Google Earth my kaart dagga lê die strate vol en onnies vroetel ook maar graag 9 10 11 12 ons wéét, pa ons keyboards is wyser as jy dink laat ons gaan, laat ons reis na kletsvriende in Pole, na hekse in Parys 13 14 15 waar anders, pa, sal ons geslag ons vlae plant? ons kleims afsteek? 16 los my, pa ,laat my gaan 17 18 19 20 maar hou oop jou hart eendag gaan daar ‘n virus wees ‘n wurm of ‘n Trojaanse perd wat meer gaan doen as komperkraak 21 dan, pa, dan sal my bréin met jou wil praat 22 23 24 25 sal jy daar wees, pa ? as ek moet vlug van ‘n pedofiel of sluipdief in die nag sal jou oor dan oop wees,pa? ‘n USB vir my gemoed? 26 27 of gaan jy stug ‘n vuurwal gooi en my die kuberstorm self laat veg? Here be Dragons is ‘n term wat in die middeleeue verwys het na gevaarlike gebiede wat nog nie ontdek is nie. Waarna verwys die titel in hierdie gedig? [1] 2 Verduidelik waarom hierdie gedig ‘n voorbeeld is van ‘n apostroof. [1] 3 Met behulp van watter instrument kry die spreker toegang tot die internet? [1] 4 Watter ooreenkoms is daar tussen die internet en die wêreld daar buite wat die spreker kan seermaak. Verduidelik in jou eie woorde. [1] 5 Wat is die funksie van die herhaalde gebruik van versreëls 5 en 16 “ los my , pa , laat my gaan “ [1] 6 Na wie verwys die woorde “ons geslag ” in versreël 13 ? [1] 7 “dan,pa,dan sal my bréin met jou wil praat” ( versreël 21 ) 8 9 [10] Waarna verwys die woord, dan ? [1] Haal ‘n volledige versreël aan wat ‘n wending in die spreker se houding teenoor sy pa aandui. [1] Verduidelik die metafoor soos gebruik in strofe 8. [2] MEMO 1 2 3 4 5 6 7 8 9 VOORBEREIDE GEDIG ANTWOORDE HERE BE DRAGONS Die spreker besoek vreemde webwerwe / verken die onbekende wêreld van die internet. Seun praat pa direk met die pa-figuur Rekenaarmuis Seksuele molesteerders / pedofiele Beklemtoon die spreker se versoek aan sy pa om hom vryheid te gee om m.b.v. tegnologie die onbekende wêreld van die internet te verken. Jongmense wat goed bekend is met moderne tegnologie Tye wanneer die spreker persoonlik deur bose dinge op die internet aangeval word. Versreël 17 “ maar hou oop jou hart “ Sy pa is ‘n USB vir sy gemoed. [1] Pa moet verbinding tussen spreker en dreigende gevaar wees [1] SUBTOTAAL PUNTE VRAAG NOMMER VRAAG 1 1 1 1 1 1 1 1 2 10