Gr 4 NWT KW4 Natuurwetenskappe Kwartaal 3: Klankenergie = Dit is energie wat gehoor kan word Plante = kry hul energie van die son om voedsel te kan produseer Wanneer jy winkel toe hardloop, gebruik jy … Bewegingsenergie steenkool =Elektrisiteit is ‘n vorm van energie wat gevorm word deur die verbranding van … hitte-energie = word vrygestel wanneer ‘n vuur brand Energieketting om te toon hoe energie van die Son na ‘n dier oorgedra word Son mielieplant sprinkaan hoender jakkals Teken enige voorbeeld van ‘n snaarinstrument Kitaar, Viool, Banjo, Tjello. Die snare van jou musiekinstrument kan beweeg (vibreer) Die hoofuitset-energie van jou musiekinstrument word klankenergie genoem Noem nog een voorbeeld van ‘n snaarinstrument. Kitaar, Viool, Banjo, Tjello. Identifiseer die tipe instrument: • Harp: Snaarinstrument. • Trompet: Luginstrument/Blaasinstrument • Xylofoon: Slaaninstrument/Perkussie-instrument/Slaginstrument Kwartaal 4: Die Aarde Die Aarde is in die vorm van ‘n sfeer. Die Aarde is van rots gemaak. Die Aardebeweegom die Son. Die Aarde is een van agt planete wat om die Son beweeg. Die Maan beweeg om die Aarde. Die Son is ‘n ster en nie ‘n planeet nie. 1 planeet 'n groot voorwerp wat om 'n ster beweeg 2 sterre voorwerpe in die ruimte wat hulle eie lig afgee, 'n ster is 'n groot bol baie warm gas 3 son 'n baie helder ster wat lig en hitte aan die aarde voorsien 4 maan 'n koue, ronde voorwerp wat altyd om die aarde beweeg DIE AARDE BEWEEG OM DIE SON IN 'N BAAN WAT 'N WENTELBAAN GENOEM WORD • • • • • • Die Aarde beweeg OM DIE SON. Die baan waarin dit beweeg -> AARDE SE WENTELBAAN Die Aarde is elke dag in 'n ander posisie in sy wentelbaan om die Son. Dit beweeg ANTIKLOKSGEWYS om die Son. Die Aarde is nie die enigste planeet wat ‘n maan het nie Die planete beweeg in bane om die Son wat wentelbane genoem word. Teken en benoem die Son, Aarde en Maan met die Aarde se wentelbaan.