Uploaded by Lenika Vosloo

week 5 notas

advertisement
Wat is ‘n enkelvoudige sin?
Dit is ‘n sin wat SLEGS een gesegde bevat.
Die enkelvoudige sin bestaan uit die volgende dele:
• Onderwerp
( wie doen)
• Voorwerp
(aan wie/wat word iets gedoen)
• Gesegde
(doen woord)
• Byvoeglike bepaling
(beskryf die onderwerp/voorwerp)
• Bywoordelike bepaling
(beskryf die gesegde)
Die Onderwerp en die Voorwerp bestaan uit:
•
Slegs selfstandige naamwoord soos Piet, hond
•
Voornaamwoorde soos ek, hulle, hy
•
‘n Naamwoordgroep wat bestaan uit ‘n lidwoord en selfstandige
naamwoord soos ‘n kat, die kind
•
‘n Naamwoordgroep wat bestaan uit ‘n besitlike voornaamwoord
soos my katte, ons honde.
Byvoeglike bepaling:
• Byvoeglike naamwoord groepe wat nie ‘n gesegde bevat nie.
• Begin meestal met die woord “met” as dit predikatief gebruik word.
• As dit attributief gebruik word sal dit tussen ‘n/die en die selfstandige
naamwoord staan
Bywoordelike bepaling:
• Bywoord-groepe wat nie ‘n gesegde bevat nie.
• Sê meer van die doen-woord
• hoe? (bywoordelike bepaling van wyse),
• wanneer?
(bywoordelike bepaling van tyd),
• Waar? (bywoordelike bepaling van plek),
• Waarom? (bywoordelike bepaling van rede)
Lydende vorm
Beklemtoon die voorwerp
Die persoon wat die aksie uitvoer is
die belangrikste
Bedrywende vorm
Beklemtoon die onderwerp
Die persoon of ding waarop die aksie
uitgevoer word is die belangrikste
Hoe verander ons ‘n sin van Bedrywende vorm na Lydende vorm?
1.
2.
3.
4.
5.
Ontleed die sin – onderwerp voorwerp, gesegde.
Bepaal in watter tyd die sin geskryf is.
Ruil die onderwerp en die voorwerp om.
Verander die vorm van die werkwoord.
Maak seker alle addisionele reëls word gevolg.
Reëls wat die sin beïnvloed:
Tye
Sommige hulpwerkwoorde kan verander:
Kan
Kon
Mag
Mag/mog
Moet
Moes
Wil
Wou
Sal
Sou
Gaan
gaan
Die infinitiewe werkwoord
Die infinitief skuif altyd na die laaste deel van ‘n sin.
Bv. Jason skop die bal om te wen. - Die bal word deur Jason geskop om te
wen.
Bywoorde van tyd
.
Bv. Die seuns speel elke dag rugby.
gespeel.
-
Bv. Die seun doen die huiswerk vinnig. gedoen.
Rugby word elke dag deur die seuns
Die huiswerk word vinnig deur die seun
Voornaamwoorde
Meeste enkelvoudige voornaamwoorde verander in die lydende vorm.
Verander van...
Na...
Ek
My
Jy
Jou
Hy
Hom
Sy
Haar
Deelwoorde
Indien daar tweeledige werkwoorde voorkom in die bedrywende vorm, word dit saamgevoeg
in die lydende vorm met ge- in die middel van die twee werkwoorde.
Bv. Die kaptein wens die spelers geluk. gelukgewens.
Die spelers word deur die kaptein
Bevelsinne
Indien die bedrywende sin as ‘n bevelsin geskryf is, word die woord “moet” in die lydende
vorm gebruik.
Bv. Skop die bal.
-
Die bal moet geskop word.
Bv. Eet die lemoen
-
Die lemoen moet geëet word.
Vraagsinne
Weggelate voorwerp
Indien die sin nie ‘n voorwerp in die bedrywende vorm het nie, word die woord “daar” in die
lydende vorm gebruik
Bv. Die seun skop hard.
-
Daar word hard deur die sin geskop.
Bv. Die meisie dans mooi.
gedans.
-
Daar word mooi deur die meisie
Download