Uploaded by samy.bassie

Rondom my

advertisement
Rondom my
Dawie de Jager
Eienskappe van ‘n liriek
• Ek-spreker
• Handel oor diep gevoelens
• Klankryk
• Ritme
• Baie herhaling
• Gevoelvol (emotional)
Ek wil my tyd vat hierdie keer
ek moet my tyd vat hierdie keer
want die haastigheid in my
het my al veels te veel keer
Refrein
ondergekry
Direkte vertaling
my ondergekry.
Hierdie keer?
Wat is die spreker se
probleem?
Alleenplasing/herhaling
Refrein
Metafoor
Spreker gee
versekering
herhaling
Ek wil my tyd vat hierdie keer
ek moet my tyd vat hierdie keer.
Ek sien die blou in jou deur die bietjie in jou oë.
Ek weet daar is dinge wat jou ook nog pla
dinge wat jy terughou.
Kom wys my wie jy is en wie jy graag wil wees.
Kom wees net jy, kom wees net jy.
As jy wil tyd vat hierdie keer
kom vat ‘n rukkie hier by my
As jy tyd wil vat
kom wees hier rondom my
kom wees hier rondom my
net as jy wil …
net as jy wil.
Ek - As jy
Uitnodiging
Herhaling
Titel word hier
gebruik en
maak die
betekenis
duidelik
NOTAS
 Liriek: tipiese liefdeslied
Tema: liefde
Stemming: liries
Titel: Verwys daarna dat die spreker sy geliefde by
hom wil hê
Bou: uiterlik: 3 strofes met herhaling
innerlik: progressie – verklaring aan die
geliefde
TITEL: Rondom my (with me)
• Wat sê die titel vir die leser:
• Die spreker wil sy/haar geliefde naby
hom/haar hê
Refrein: Ek wil my tyd vat hierdie keer
ek moet my tyd vat hierdie keer
• Betekenis van woorde in refrein:
Ek het my les geleer; nou gaan ek versigtiger/stadiger
beweeg.
Waarmee gaan ek stadiger beweeg? Die verhouding
• Sprake van ‘n wilsbesluit maar ook ‘n noodsaaklikheid.
• “hierdie keer” - Ons lei af die spreker was by die vorige
geleentheid oorhaastig.
STROFE 1
r. 1 en 2: vom die refrein vir strofe 1 en 2.
LW: “my tyd vat” = anglisisties take my time
Dit lyk asof dit vorige kere anders was: “hierdie
keer”
Alleenplasing: r.5 en 6: beklemtoon hierdie 2 reëls
wat aandui wat gebeur as ‘n mens oorhaastig is.
Strofe 2
Weer die refrein
Metafoor in nr. 9
die blou in jou – verwys na hartseer wat beleef is
Herhaling: Gee die versekering dat die geliefde
haarself kan wees by die ek-spreker
Strofe 3
Herhaling van refrein in r. 14 en 15, maar “ek” word “jy”.
Woorde word ook herhaal in r.14, 16, 17, 18, 19 en 20
r.17 en 18: titel word gebruik om die betekenis duidelik
te maak: die spreker wil haar oral by hom hê, rondom
hom.
Download