Natuurwetenskap & Tegnologie - Lewende en nielewende dinge Oefen sleutelwoorde (1) Pas kolom A by kolom B: Kolom A 1. Dinge wat lewend was maar nie meer lewend is nie. 2. Mikroskopies 3. Lewende Dinge 4. Uitskeiding 5. Voortplant 6. Broodmuf 7. Asemhaling 1._________ 2._________ 3._________ 4._________ 5._________ 6._________ 7._________ Kolom B a. Iets wat baie klein is en slegs met ‘n mikroskoop gesien kan wored b. Om ontslae te raak van afvalstowwe c. Fungus d. Om kinders of kleintjies van dieselfde spesie te kry. e. Houtstomp, dooie blare, dooie blomme, f. Een van die 7 lewensprosesse g. Dinge wat die sewe lewensprosesse uitvoer