www.XtremePapers.com

advertisement
w
w
ap
eP
m
e
tr
.X
w
om
.c
s
er
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS
International General Certificate of Secondary Education
0512/02
FIRST LANGUAGE AFRIKAANS
Paper 2 Writing
October/November 2013
2 hours
Additional Materials:
Answer Booklet/Paper
* 2 1 0 1 6 0 2 6 6 5 *
READ THESE INSTRUCTIONS FIRST
If you have been given an Answer Booklet, follow the instructions on the front cover of the Booklet.
Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in.
Write in dark blue or black pen.
Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid.
Choose one topic from Section 1 and one topic from Section 2.
You should pay attention to punctuation, spelling and handwriting.
At the end of the examination, fasten all your work securely together.
All questions in this paper carry equal marks.
LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES
Indien jy ’n vraestel/antwoordboek ontvang het, moet jy die instruksies op die voorste bladsy uitvoer.
Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam op al die stukke wat jy gaan inlewer.
Skryf met ’n donkerblou of swart pen.
Moenie krammetjies, skuifspelde, glanspenne, gom of vloeibare uitwisser gebruik nie.
Kies een onderwerp uit Afdeling 1 en een onderwerp uit Afdeling 2.
Gee aandag aan punktuasie, spelling en handskrif.
Maak aan die einde van die eksamen seker dat jou werk stewig vasgemaak is.
Elke vraag tel ewe veel.
This document consists of 2 printed pages.
DC (NH) 70161/1
© UCLES 2013
[Turn over
2
Kies twee onderwerpe en skryf ’n opstel van tussen 350 en 500 woorde oor elke onderwerp.
Kies een onderwerp uit Afdeling 1 en een onderwerp uit Afdeling 2.
Afdeling 1
Beredenerend en argumenterend
1
[25]
Kies een van die volgende onderwerpe:
(a) Ons nageslag moet ook nog eendag die wonders van die natuur kan geniet. Wat kan ons
doen om ’n groen toekoms te verseker?
of
(b) Sport verenig mense en bou nasietrots, maar dit kan mense ook soms verdeel. Bespreek
hierdie stelling.
of
(c) Steek daar waarheid in toekomsvoorspellings of is dit blote onsin? Stel jou standpunt hieroor.
of
(d) Tieners behoort toegelaat te word om al vanaf sestienjarige ouderdom vir ’n rybewys te
kwalifiseer. Stem jy met hierdie mening saam?
Afdeling 2
Beskrywend en verhalend
2
[25]
Kies een van die volgende onderwerpe:
(a) Beskryf die mense, bedrywighede en atmosfeer by ’n winkelsentrum op ’n besige
Saterdagoggend.
of
(b) Gee ’n lewendige beskrywing van jou indrukke en waarnemings by ’n kermis of
gemeenskapsfees.
of
(c) Skryf ’n verhaal met die volgende titel: Dit was by daardie partytjie waar alles begin het.
of
(d) Dit is kort voor middernag toe Marius de Wet se swart Mercedes voor die hek van die groot
huis stilhou… Vertel wat verder gebeur.
Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every
reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the
publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity.
University of Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of
Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.
© UCLES 2013
0512/02/O/N/13
Download