www.XtremePapers.com

advertisement
w
w
ap
eP
m
e
tr
.X
w
om
.c
s
er
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS
International General Certificate of Secondary Education
0512/03
FIRST LANGUAGE AFRIKAANS
Paper 3 Continuous Writing
October/November 2012
1 hour 30 minutes
Additional Materials:
Answer Booklet/Paper
* 3 8 3 9 9 8 6 1 8 9 *
READ THESE INSTRUCTIONS FIRST
If you have been given an Answer Booklet, follow the instructions on the front cover of the Booklet.
Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in.
Write in dark blue or black pen.
Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid.
Write an essay on one of the following subjects.
You should write about 350 to 500 words.
You should pay attention to punctuation, spelling and handwriting.
At the end of the examination, fasten all your work securely together.
All questions in this paper carry equal marks.
LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES
Indien jy ’n vraestel/antwoordboek ontvang het, moet jy die instruksies op die voorste bladsy uitvoer.
Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam op al die stukke wat jy gaan inhandig.
Skryf met ’n donkerblou of swart pen.
Moenie krammetjies, skuifspelde, glanspenne, gom of vloeibare uitwisser gebruik nie.
Skyf ’n opstel oor een van die volgende onderwerpe.
Jy moet 350 tot 500 woorde skryf.
Skenk aandag aan interpunksie, spelling en handskrif.
Maak aan die einde van die eksamen seker dat jou werk stewig vasgemaak is.
Elke vraag tel ewe veel.
This document consists of 2 printed pages.
DC (LEO) 53771/2
© UCLES 2012
[Turn over
2
Kies een van die volgende onderwerpe en skryf tussen 350 en 500 woorde daaroor.
Skryf die nommer en die titel van die onderwerp boaan jou opstel neer.
1
Daar het eendag iets met jou gebeur wat jou lewe in ’n ander rigting gestuur het. Vertel wat gebeur
het en wat die betekenis daarvan vir jou was. Gebruik die volgende titel: Die eerste dag van my
lewe
2
In ’n koerantartikel is die volgende mening uitgespreek: “Ek dink ons skoolstelsel is outyds”. Skryf
’n opstel waarin jy uiteensit waarom jy daarmee saamstem, of nie.
3
’n Mens lees of hoor soms van babas wat “weggegooi” en daarna lewend op ’n verlate plek gevind
word. Jy ken iemand wat so ’n baba was, maar nou baie suksesvol is. Vertel sy/haar verhaal.
4
Skryf ’n opstel waarin jy ’n boodskap van hoop aan jongmense oordra. Gebruik die volgende titel:
Moenie net droom nie. Dóén!
5
Bespreek die volgende onderwerp: Die goeie en slegte kant van sport
6
Skryf ’n opstel met die volgende titel: Hoekom ek?
7
In jou woonbuurt kom baie inbrake en ander misdaad voor. Jy reël ’n gemeenskapsvergadering
om planne te bespreek om die buurt veiliger te maak. Skryf ’n verslag van dié vergadering.
8
Die mooiste storie wat ek ken
9
Jy het ’n groot musiekfees of ’n ander groot byeenkoms bygewoon wat vir jou baie spesiaal was.
Gee ’n lewendige beskrywing van alles wat jy daar beleef het.
Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every
reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the
publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity.
University of Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of
Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.
© UCLES 2012
0512/03/O/N/12
Download