21 April 2013

advertisement
Sondag, 21 April 2013
Luistersessie
Liedere uit die Liedboek
Cantica Nova
-olv Marie Conradie
Met woord en akkoord....
Toetrede/aanbidding:
 Lied 157:1&2
 Lied 163 (2x)
Oor die Woord van God:
 Lied 253:1&2
 Lied 258:1&3
 Vonkk 104:1-3
Dankie aan Michael Maas & Johann Nefdt
Sondag, 21 April 2013
God het nie my en jou
aanbidding nodig nie. Dit is
ons wat ons dankbaarheid
moet bewys vir dit wat ons
ontvang het. Eintlik het óns
aanbidding nodig om ons regte
plek voor God te vind.
Thomas Aquinas
Votum
Seëngroet
Lofsang: 205:1&3
Gebed vir Suid-Afrika
Dankie Joanne Momsen
Skriflesing: 1 Tim 2:8-15
Scripture reading
Dankie Lauraine Rossouw
Sondag, 21 April 2013
 Dis nie aldag.....
 Nie probleme ignoreer nie.....
 Hoe
moet ons die Bybel
verstaan?
Hier word mooi dinge gesê:
 (:8) Mans: benut elke kans om te bid.
 (:8) ....met ‘n skoon gewete!
 (:9) Vroue: wees waardig, beskeie en
ingetoë, veral tov kleredrag.
 (:10) Goeie dade moet versiering
wees.
 (:11) Vroue moet hul laat leer.....
 (15) Vroue volhard in geloof, liefde, ‘n
heilige lewe en bly beskeie!
Maar, hier is ook probleme....
 (:12) Vroue mag nie (in die erediens)
onderrig gee nie....
 (:12) Vroue mag nie oor die man
heers nie.....
 (:12) Vroue moet (in erediens) stil
wees.
 (:13) Adam is eerste gemaak.....
 (:14) Adam is nie verlei nie.....
 (:15) Vroue se redding is moederskap!
Hoe moet ons die Bybel verstaan?
 Hoekom is dit belangrik om hierdie
vraag te vra?
 “Ons glo sonder twyfel alles wat in
die Bybel vervat is.....” Art 5 NGB
 “Ons glo dat die leer wat in die
Bybel vervat is heeltemal volmaak
en volledig is......” Art 7 NGB
 Ons glo die Bybel is die “onfeilbare”
Woord van God is.....
Hoe moet ons die Bybel verstaan?
 Maak seker van die agtergronds- en
tydsomstandighede waarin ‘n gedeelte
geskryf is.....
 Verstaan die Bybel in sy geheel.....
 Hou die deurlopende boodskap vd
Bybel in gedagte:
 Sentrale
temas: God, mens, aarde...
 Sentrale waardes: liefde, vergifnis,
geregtigheid.....
Hoe moet ons die Bybel verstaan?
“Most people are bothered by
those passages of Scripture which
they cannot understand, but as
for me, I have always noticed
that the passages in Scripture
which trouble me most are those
which I do understand”
Mark Twain
Hoe moet ons die Bybel verstaan?
 Met ‘n gelowige hart!
 Met ‘n verwagting dat die Here met my wil
praat!
 Met die wete dat daar GEEN twyfel bestaan
oor die belangrike geloofsake nie.
 Benut gebed, mans & vroue!
 Werk aan ‘n skoon gewete.....
 Wees beskeie.....
 Versier jou lewe met goeie dade.....
Ek glo in die één God,
Vader, Seun en Heilige Gees
wat vir my sorg:
my onverdeelde toewyding vra:
my daarvoor toerus deur die Gees,
en verlos het in Jesus Cristus,
die Hoof van sy gemeente,
na wie se wederkoms ek uitsien.
Ek glo die Bybel
as die Woord van God
Hoe moet ons die Bybel verstaan?
 Skuldbelydenis: Vonkk lied 180:1-5
Hoe moet ons die Bybel verstaan?
 Genadeverkondiging
 Voorbidding
 Offergawes
 Gebed
 Bulletin
 Deuroffer: Alta du Toit sentrum
 Slotlied: 255:1&2
 Seën
Hoe moet ons die Bybel verstaan?
The Bible is alive, it speaks to me.
It has feet, it runs after me.
It has hands, it lays hold of me.
Martin Luther
Related documents
Download