WEER EN KLIMAAT

advertisement
WEER/WEATHER
• Die Aarde se atmosfeer is konstant in beweging en dit
veroorsaak ons weer.
The Earth’s atmosphere is in constant movement and
this movement cause our weather.
• Weer kan gedefinieer word as die dag tot dag
atmosferiese toestande op ‘n bepaalde plek en tyd.
Weather can be defined as the day-to-day
atmospheric condition at a spesific place and time.
• Weer kan ervaar word as koue of hitte, wind,
wolkbedekking, mis en reën ens.
Weather can be experienced as cold or heat, wind,
cloud coverage, mist and rain etc.
• ‘n Persoon wat WEER bestudeer is ‘n
METEOROLOOG
A person who studies WEATHER is a
METEOROLOGISTS.
• Meteoroloeë voorspel die weer amper daagliks vir
‘n gegewe area.
Meteorologists predict the weather almost daily for
a spesific area.
• Weer voorspelling het heelwat bevorder gedurende
die laaste 50 jaar maar meteoroloë het weer
opnames vir die laaste twee dekades
Weather predictions has developed considerately
during the last 50 years but meteorologists have
weather reports for the last two decades.
KLIMAAT/CLIMATE
• Klimaat kan gedefineer word as the gemiddelde weer
omstandighede van ‘n plek. Gemiddelde word oor ‘n
20 – 30 jaar periode gemeet.
Climate can be defined as the avarege weather
conditions of a place. Avareges are measured over a
20-30 year time period.
• Die mees belangrike omstandighede is die gemiddelde
maandlikse tempratuur en die gemiddelde maandlikse
reënval.
The most important conditions are the avarge monthly
tempratures and average monthly rainfall.
KLIMAAT/CLIMATE
• ‘n Persoon wat KLIMAAT bestudeer is ‘n KLIMATOLOOG
A person who studies CLIMATE is a CLIMATOLOGIST.
• ‘n Klimatoloog kyk na die lang termyn neigings en
geskiedenis van die klimaat, eerder as om weer stelsels
te studeer in ‘n kort termyn soos meteoroloë. ‘n
Klimatoloog wat spesialiseer in ou klimate word ‘n
PALEOKLIMATOLOOG genoem.
Climatologists look at long term trends and the history
of the climate, rather than examining weather systems
in the short term like meteorologists. A climatologist
who specializes in ancient climates, incidentally, is
known as a PALEOCLIMATOLOGIST.
KLIMAAT/CLIMATE
• Die wêreld is opgedeel in streke volgens elkeen se klimaat. Die
grenslyne van elke streek kan nie duidelik gedefineer word as een
tipe klimaat streek nie omdat een klimaat geleidelik saamsmelt in
die ander.
The world is divided into regions according to their climate,
although the boundries are not sharply defined as one type of
climate gradually merges into the next.
• Die eerste persoon om die klimaat streke the defineer was die
Griekse filosoof Aristotle (384-322BC). Hy het die wêreld in drie
sones opgedeel nl. Bloedigwarm, gemiddeld en ysig koud.
The first person to define the climatic zones was the Greek
philosopher Aristotle (384 – 322 BC). He divided the world into
three zones namely torrid, temperate, frigid.
KLIMAAT/CLIMATE
• Moderne klimaat kaarte toon die verskillende streke aan
deur na verskeie kriteria te kyk soos breedtelyne, hoogte
bo seespieel, afstand van die oseaan, tempratuur en
neerslag.
Modern climatic maps show these regions using a vareity
of criteria including latitude, height above sea level,
distance from the ocean, temprature and precipitation.
• Hier volg die verskillende streke
Here are the various regions.
Tropiese klimaat/Tropical climate
Subtropiese klimaat/ Subtropical climate
Woestyn streke/Desert regions
Maatige graslande/Temperate grasslands
Medetireense klimaat/ Mediterranean climates
Maatige klimate/ Temperate climates
Subarktiese klimate/ Subarctic climates
Pool klimate/ Polar climates
Download