1 Ink en ander verhale Notas Graad 10 Eerste Addisionele Taal Opgestel deur Susannie Pretorius Aan die onderwyser: 2 Hierdie opsommings is daar om jou te help en nie om as aantekeninge vir die leerder te fotostateer nie. Gebruik steeds die handboek hierdie is aanvullend. Jou opinie mag van myne verskil. Lekker klasgee!!! SP NB Volgens die KABV dokument word protagonis en antagonis nie met leerders behandel nie. INHOUD 3 1 2 3 4 5 6 All is fair in love and war Jan van Tonder Ink Fanie Viljoen Geheime bewonderaar Jaco Jacobs Mevrou, twee mans en ‘n wedevrou Riana Scheepers Die krieketkolf Erns Grundling ‘n Pa vir Saterdag Christo Davids 1. All is fair in love and war: Jan van Tonder 4 9 12 18 23 27 4 Agtergrond: In hierdie humoristiese kortverhaal is die oorlog tussen Edwill en Waldemar wat albei verlief op Helena is. Die liefdesdriehoek het ‘n kinkel: Waldemar weet nie dat Edwill by Helena aanlê nie. (of so dink Edwill). Titel: Enige iets is aanvaarbaar wanneer daar liefde en oorlog betrokke is. Jy kan dus dan enige iets doen. Tema: Wat ‘n ou nie alles sal doen om die meisie van sy drome te kry nie. /Die beste planne loop soms skeef. Toon: Humoristies romanties histories Opsomming Edwill is die hoofkarakter. Verduideliking 1. Derdepersoonsverteller Bespreking 1. Die leser weet wat Edwill dink, maar 5 nie wat die ander karakters dink nie. Edwill is dolverlief op Helena maar sy het ‘n kêrel, Waldemar, die groot rugbyspeler. 2. Waldemar beteken groot /beroemd Helena beteken sonstraal/helder lig. 2. Waldemar se naam vewys na sy rugbyspelery en die einde van die verhaal. Sy is die lig in Edwill se lewe. Sy suster Lita glo dat Edwil nie ‘n kans by Helena het nie. 3. Lita het ‘n sin vir humor maak snaakse vergelykings Knyp die kat in die donker so onromantiese soos ‘n rugby bal. 3. Snaakse vergelyking. Hy gaan na elke netbal wedstryd wat Helena speel en ook na elke rugby wedstryd wat Waldemar speel. 4. Edwill doen alles om naby Helena te wees. 4. Edwill is baie romanties. In Afrikaans vertel die onderwyser van Helena van Troje wat haar soldate in ‘n houtperd weggesteek het en so die stad kon oorwin. 5. Die verhaal van Helena van Troje inspireer Edwill om oor te gaan tot aksie. 5. Waldemar kan nie regtig optree om sy doel te bereik nie. Hy besluit om met Waldemar vriende te maak en so neem hy hom tot in Helena se huis en samel Edwill inligting in. 6. Edwill en Waldemar kuier saam by Helena. 6. Helena se ma is beїndruk met Edwill. Haar boeties hou baie van Edwill. 7. Sy help Edwill om Helena se hart te wen. 7. Lita maak slim planne om haar doel te bereik. 8. Waldemar kommunikeer nie en is ook onromanties. Praat net oor rugby. 8. Waldemar se swakheid moet aangeval word. Hy lewer verslag aan sy suster en die help hom met sy strategie. Volgens Edwill hou Waldemar en Helena net handjies vas, net Helena 6 praat, Waldemar kan net oor rugby praat. Hy help ook nie met skottelgoed nie, wag in die sitkamer. Dit is dan net hier waar Lita die lig sien opkom. Die Achilleshiel, die swak plek in die verhouding, is kommunikasie. Lita beveel aan dat Edwill liefdesgedigte moet uitsoek en leer om dit vir Helena voor te dra. Edwill geniet Helena se ma se geselskap, maar wanneer Helena kla dat haar boeties haar en Waldemar nie alleen wil los nie bied Edwill aan om hul besig te hou. Sy raak aan hom om dankie te sê en hy ril van vreugde en resiteer ‘n gedig. Daarvoor kry hy ‘n piksoentjie in die gang. Help nie in Helena se huis nie. Nie baie intelligent nie. 9. Lita gee raad oor gedigte Gee idee van doodskoot. 10. Edwill konsentreer op dit wat Waldemar nie doen nie. Help met skottelgoed terwyl Waldemar in sitkamer sit. Edwill speel met haar boeties sodat Helena en Waldemar alleen kan wees. Gesels met Helena se ma. 10. Edwill word beloon met ‘n piksoentjie in die gang. Spanning bou op wanneer Helena ten spyte van al Edwill se pogings nie kan besluit van wie sy die meeste hou nie. 11. Lita is slimmer as Oprah en dr. Phil saam 11. Edwill weet hy het die stad met Waldemar se hulp ingeneem. In die gang is sy Edwill se meisie en in die openbaar Waldemar se meisie. 12. Edwill moet self ‘n gedig skryf en dit soos ‘n pyl mik op Helena se hart. 12. Edwill voel sleg omdat hy Waldemar se vriendskap misbruik maar Lita troos hom met die spreekwoord All is fair in love and war. Edwill is beїndruk met Lita se raad. Hy dra dele van gedigte voor, verander die woorde en sê nooit wie eintlik die digter is nie. Hy skryf ‘n gedig neer en gee dit aan Helena wat hom meer as ‘n piksoentjie gee. Nog gedigte volg. Lita besluit die tyd is ryp vir die coup de grȂce, die genadeslag die doodskoot. Lita is baie beїndruk met 9. Edwill verdraai die gedigte om Helena te beїndruk. Edwill probeer alles om Waldemar se meisie by hom af te vat. Boeties wil hê Edwill moet met hul speel. Gewild by boeties. 7 Edwill se gedig en glo hy gaan Helena wen. Waldemar en Edwill gaan kuier weer by Helena. Edwill stel voor hulle moet ‘n kortpad vat. Die gedig in sy hempsak brand sy bors. Edwill val, maar kom tog eerste by Helena aan. Edwill hou weer haar boeties besig en gesels met haar ma. Helena kom met stralende oё na Edwill en soen hom liggies op sy voorkop. Helena vertel aan Edwill dat Waldemar vir haar die wonderlikste liefdesgedig geskryf het. Edwill hoor hoe Helena sy gedig al dansend voordra. 13. Edwill probeer Waldemar uitoorlê, maar misluk. 13. Die klimaks is wanneer Edwill val. 14. Waldemar wen die oorlog deur te sê hy het die gedig wat Edwill geskryf en laat val, het geskryf. 14. Afloop Ironiese einde. 8 2. Ink Fanie Viljoen Agtergrond: Fanie Viljoen het op skool uitstekende opstelle geskryf, maar nooit gedink hy sal ‘n skrywer word nie. Skryf is vir hom die beste werk, want dit voel nie soos werk nie. Titel: Ink is iets waarmee mens skryf. Kan dit uitgevee word of is dit permanent? Tema: Die lewe en die dood Toon: Angs Opsomming Verduideliking Bespreking Ethan hoofkarakter Eerstepersoonsverteller Hy vertel ons hoe hy voel en wat hy doen. Deur wat hy sê weet ons ook wat die ander karakter doen. Ethan word wakker met ‘n baie skerp lig asof dit deur sy kop gaan brand. 1. Hy weet dit is onmoontlik. 1. Daar waar hy is, is enige iets moontlik. 2. Alles rondom hom is onwerklik. Rondom hom is stukke van ‘n gebou. Dit ruik na dooie dier, dalk dooie mens. Iemand stap deur die lig na hom. Hy onthou dat hy die dag moet sterf, want die datum is op sy pols getatoeёer, 23 Augustus 2027. 2. Niks lyk soos dit moet nie. 3. Alles maak sin toe hy die man sien. 3. Hy weet hy gaan sterf. 9 Ten spyte van baie pyn in sy lyf begin hy weghardloop. Die man agtervolg hom. 4. Hy het ‘n wil om te lewe. 4. Die man wil hom doodmaak. Dit is bitter koud. Die man waarsku hom dat hy nie sal kan wegkom nie. Sy stem maak Ethan bang. 5. “ my asem stoot ysige wolke voor my mond uit” 5. Dra by tot spanning en angs wat opbou. Hy kyk of die man hom nog agtervolg, maar sien net die helder lig wat nou skaduwees maak. Die man is weg. 6.” die helder lig gooi nou swartblou strepe” 6. Kontras lig en donker spanning bou op Ethan is bang, want die man kan enige plek wees. Hy is baie deurmekaar, hy weet nie waarheen om te vlug nie. 7. Hy probeer ‘n plan maak. 7. Sy kop dink aan duisend dinge gelyk. Hy onthou die vreeslike pyn toe hy met sy geboorte getatoeёer is. 8. Die pyn het deur sy lyf gebrand soos die lig wat vroeёr sy oё geskroei het. 8. Vergelyking Hy sien beelde van sy ouers wat dood is. 9. Hulle is ook op hulle datums weggevat. 9. Dit is nou sy datum. Hy klim marmer trappe, terwyl sy bene erg pyn. 10. Hy kan nie sien waarheen hy gaan nie. 10. Hy is beneweld van die pyn. Die man roep hom weer, maar Ethan kan nie agterkom waar die man is nie. 11. Ethan is verward. 11. Spanning bou op. Ethan se asem raak op. Hy sien sy vriende se beelde, hulle datums kom nog. Hy onthou dat hulle op die skoolgrond gekyk het wie volgende 12. Hulle was altyd morbied en nuuskierig. 12. Hulle wou weet wie volgende sterf. 10 gaan sterf. Hy besef dat dit nou sy datum is. Die mense wat die datums gee het hom na die afskuwelike plek gebring om te sterf. 13. Dalk kan hy sy dood keer. 13. Al wat vir hom saak maak is of hy dit kan oorleef. Die man roep weer. 14. Dis monsteragtig en koud. 14. Spanning bou op. Ethan wil stiller beweeg .Sy stewels raas. Hy kyk om en sien iets onder die trap. Dit is nie die man nie. 15. Hy wil nie hê die man moet weet waar hy is nie. 15. Ethan probeer wegkom om te oorleef. Hy skrik vreeslik groot toe die man “HET JOU” bokant hom skree. Sy gesig is teen die van Ethan. 16. Ethan is bang vir die man. 16. Klimaks Die man: Sy hande is voor Ethan se bors. Hy het een spierwit oog Die ander een is wit met ‘n donker kol en rooi are Met hierdie oog kyk hy. Sy asem is koud. 17. Die man lyk angswekkend. 17. Spanning word behou. Hy sê vir Ethan dat dit sy datum is, 18. Ethan besef die man wil hom doodmaak. Ethan moet doodgaan. Hy vat ‘n swaard van agter sy rug. Hy laat Ethan val as hy wil wegkom. Daar is bloed aan die swaard. 18. Ethan dink die man is ‘n jagter of huurmoordenaar. 11 Ethan sukkel om asem te haal. Skielik word alles duidelik en besef Ethan dat hy nou gaan sterf. 19. Ethan se kop maak oop. 19. Afloop Hy weet nou die man gaan hom met die swaard doodmaak. Dan sien hy die man se datum is in swartblou ink en dieselfde as syne. Hy vra die man of hy dit weet. Die man sê die mense het gesê as Ethan hom doodmaak sal Ethan lewe. 20. Ethan kan nou duideliker sien wat om hom 20. Die datum brand in sy oё vas. aangaan. Hy sien alles anders. Die datum is die teken wat hulle vir Ethan onder hipnose gegee het. Ethan vee sy datum wat net in swart ink 21. Die man skrik toe Ethan sy datum afvee. is met sy sweterige duim af.Hy besef dis nie sy dag om te sterf nie, dit is die man se dag. 21. Hy besef hy gaan sterf. Ethan sê vir die man hy is nou die huurmoordenaar. 22. Die mense het vir die man gelieg. 22. Ethan is jammer vir die man: ironies Hy gooi die man oor sy kop die afgrond af. 23. Ethan gebruik al sy krag en die man val hom dood onder die trappe. 23. Ethan is verlig. Dit was nie sy dag nie. 12 3. Geheime bewonderaar: Jaco Jacobs Agtergrond: Volgens Jaco is dit pret om te skryf. Hy sê iets moet die heeltyd gebeur dat jy die storielyn soos ‘n lekker skinderstorie kan oorvertel. Jaco probeer jong lesers oortuig dat dit die moeite werd is om Afrikaans te lees. Titel: Jy weet dadelik dis ‘n liefdesverhaal en dat daar iets geheimsinnigs gaan gebeur. Tema: Die lewe is nie altyd soos jy dit beplan nie/soos jy dit wil hê nie. Toon: Liefde/hartseer Iets nuuts: Foto’s met byskrifte is deel van kortverhaal Opsomming Ilse hoofkarakter Verduideliking 1. Eerstepersoonsverteller Bespreking 1. Deur wat sy sê en haar foto’s met byskrifte weet ons hoe sy voel en dink. Sy vertel ons van die ander karakters. Eerste woord in kortverhaal is al Ek Volgens Ilse is sy nie die tipe meisie wat op die gewilde tipe seun verlief raak nie, maar toe sy die krieketkaptein by die redenaarskompetisie hoor praat gebeur iets in haar. Sy toespraak raak haar: As jy die verlede wil onthou sal dit deel van jou wees. Haar eie toespraak is daarna ‘n 2. Krieketkaptein se stem is heuningbruin 3. Soos ou foto’s en diep en rustig 2. Metafoor 3. Vergelyking 4. Sy toespraak gaan oor hoe om die verlede terug te kry. 4. Dit ontstel haar, want dit laat haar aan haar ma wat dood is dink. 13 gemors, want sy toespraak laat haar aan haar ma dink. Sy neem net deel omdat sy moet en nie van sport hou nie. Die volgende dag sit sy foto 1, wat sy self geneem het, skelm in sy tas. Sy vertel nie eers haar beste vriendin Nazli daarvan nie. Foto 1: Mallemeule Byskrif: die wêreld is partymaal ‘n mallemeule en ek ly aan hoogtevrees Ilse beskryf krieketkaptein. Ilse kry verskillende maniere om foto’s by hom uit te kry. 5. By die skool moet hulle aan 2 buitemuurse aktiwiteite deelneem. 5. Redenaars is beter as hokkie of netbal. 6. Hierdie is een van baie foto’s wat sy skelm vir hom gee. 7. Sy deel gewoonlik alles met Nazli. 6. Eerste teken van geheimsinnigheid. Ilse is dus die geheime bewonderaar. 7. Dit is net haar geheim. 8. Sy verkies om deur foto’s te kommunikeer. So praat sy met die krieketkaptein oor goed wat sy met niemand anders kan praat nie. 8. So hou sy haar ma, wat ‘n fotograaf was, lewendig, sy gebruik ook haar ma se kamera. (dit verwys ook na die toespraak van krieketkaptein oor die verlede) 9. metafoor Ons verstaan nou hoe Ilse voel veral so sonder ‘n ma. 9. Haar lewe is soms deurmekaar en dit maak haar bang. 10. 10.1 groot oop glimlag 10.2 blonde hare laat hom effens windverwaaid lyk 10.3 baie gewild 10.4 ouens bewonder hom 10.5 meisies praat pouses saggies oor hom in badkamer 11. 11.1 sy wiskundeboek lê op gr 11 stapel n klas 11.2 sy sportsak langs krieketveld 11.3 sy potloodsakkie wat hy in Afrikaansklas vergeet het 10. Redes waarom Ilse hom ook bewonder. 11. Dit wil voorkom asof Ilse hom die heeltyd dophou om kans te kry om foto’s skelm af te gee. 14 Foto 2: Blom Byskrif: laat die mooiste blomme jou ook soms onthou dat niks verewig is nie? 12. Haar ma was vir haar soos die mooiste blom en sy het nie bly lewe nie. 12. Sy doen presies wat die krieketkaptein in sy toespraak gesê het: Sy hou haar ma lewendig (deur foto’s) 13. Digitale foto’s is baie goedkoper 13. Sy doen dit omdat sy haar ma se kamera gebruik wat nog met ‘n film werk. 14. Hy is verleё. Dit lyk of hy verskoning maak vir die nuwe meisie. 14. Hy weet presies wat Ilse wil hê. 15. Sy drink cappuccino en kyk deur fotografietydskrif. 15. Dit is Ilse se roetine terwyl sy wag vir foto’s. 16. Die kelner weet sy kom terug hy hou haar tafel vir haar. 16. Ilse gebruik die koffiewinkel waar sy alleen kan wees. 17. Die foto’s is verskillend geneem. 17 Dis vir haar ongelooflik wat sy met haar kameraoog raaksien. By die fotowinkel waar sy haar foto’s ontwikkel kan die nuwe meisie wat daar werk nie glo Ilse gebruik nog ‘n film nie en dat sy swart en wit foto’s wil hê nie. Die donkerkop ou wat Saterdae daar werk help haar verder. Terwyl sy die uur vir die foto’s wag gaan sy na die koffiewinkel langsaan. Sy gaan haal die foto’s en sit weer in koffiewinkel om deur die12 foto’s te kyk. Al die foto’s is van ‘n hart wat teen ‘n boomstam vasgespyker is. Sy het dit in die parkie afgeneem toe sy met Rufus (hond) gaan stap het. Sy sorteer die foto’s in groepe waarvan sy hou en nie. Haar pa is bekommerd dat sy so laat in die aand nog wakker is. 18. Net een bly oor waarvan sy hou. Sy skeur 18. Sy raak ontslae van dit wat sy nie al die ander op en gooi dit weg. van hou nie. 19. Hy wil nie hê sy moet moeg by die skool wees nie. 20. Woorde is anders as foto’s 19. Haar pa wys dat hy vir haar omgee. 20. Met die foto’s hou sy kontak met haar ma. 15 Sy sukkel om iets by foto te skryf. Ilse praat oor haar pa: 21. 21.1 Lyk partykeer deurmekaar asof wêreld hom verbaas. 21.2 ‘n Jaar na haar ma se dood het hy al haar foto’s van die mure afgehaal. 21. Ilse wonder oor haar pa. 22. Sy weet haar pa kry seer om haar ma se naam te sê. 22. Sy het nog nie haar ma se dood verwerk nie. Ilse wens sy kan met iemand oor haar ma praat. 23. Bêre hy dit? Kyk hy daarna? 23. Sy wonder oor krieketkaptein. Sy sou graag wou weet wat die krieketkaptein met die foto’s doen. 24. Sy het geheime wat ver gebêre is. 24. Ilse het nie regtig iemand met wie sy haar diepste geheime kan deel nie. 25. Soos wat die lewe aangaan vergeet mens van die verlede. 25. Sy leer om sonder haar ma reg te kom. 26. Sy voel siek en haar mond smaak na souttrane en die snoepie se hoenderpastei. 26. Vergelyking Foto 3: Hart teen boom vasgespyker Byskrif: my boomhart klop geheime diep, diep onder sy skurwe bas. Foto 4: motor se truspeёltjie Byskrif: Hoe vinniger en verder ek ry hoe dowwer word my truspeёltjie Vrydag in pouse hoor sy wat die krieketkaptein van haar foto’s sê. Hy sê sy is psycho, sy maats lag daaroor en spot met hom. Ilse is so ontsteld dat sy na die badkamer gaan om te huil en nie klas toe gaan nie. 27. Nazli glimlag vir Ilse se planne om foto’s te stuur. Nazli kom soek haar, hou haar vas, huil 27. Ilse kry iemand om haar geheim te vertel. 16 saam met haar en troos haar. Sy vertel Nazli van die foto’s. Nazli vertel van die krieketkaptein: Vir 2 weke ignoreer Ilse haar kamera en die krieketkaptein. Op ‘n Vrydagmiddag grawe sy haar ma se foto’s uit en hang die mooistes in haar kamer. Sy haal ook haar ma se kamera uit. Sy en Rufus gaan weer parkie toe. Sy neem ‘n oom en tannie op ‘n bankie af. Die volgende dag neem haar pa haar na die fotowinkel. Die ou lyk verras om haar te sien. Hy vra haar om hom te belowe om nie weer haar foto’s op te skeur nie. Hy neem ook foto’s en sê dat hy meer van die opgeskeurde fotos gehou het. 27. 27.1 Sy ma betaal iemand om sy toesprake te skryf. 27.2 Sy ouers glo as hy redenaars praat sal hy hoofseun word. 27. Nazli vertel dit om Ilse te troos. 28. Sy weet hy kom dit nie agter nie. 28. Sy doen dit uit beginsel. 29. Dit is vir haar asof haar ma nog aan die kamera kleef. 29. Sy voel dit aan die blinkgevatte sluiterknoppie en die verweerde nekband. 30. Haar ma se foto’s insipreer haar om weer foto’s te neem. 30. Sy sien weer kans vir die lewe. 31. Hy dink sy skeur die mooistes op. Hy wys haar hy het elke keer haar opgeskeurde foto’s weer aanmekaar geplak. 31. Ilse voel skaam wanneer hy vertel wat hy gedoen het. Sy verduidelik dat sy net die mooistes gehou het. 32. Hy dink die mooiste foto’s is juis die wat nie uitkom soos jy dit beplan het nie. 32. Moenie jou lewe vooruit beplan nie. 33. Hy lyk skaam. 33. Die ou met die groen oё en donker kuif is Ilse se geheime bewonderaar. 34. Moenie te hard probeer nie die lewe is makliker as wat jy dink. 34. Soos die geskeurde foto’s wat aanmekaar vasgeplak is, is Ilse se lewe Hy nooi haar vir ‘n melkskommel. Foto 5: Melkskommel 17 Byskrif: Partykeer is die lewe so eenvoudig soos ‘n bubblegum milkshake op ‘n saterdagmiddag in die wimpy ook nou weer heel. 18 4. Mevrou, twee mans en ‘n wedevrou: Riana Scheepers Agtergrond: Hierdie kortverhaal is deel van die Katrina-stories wat aanvanklik geskryf is as leestof vir geletterdheidsklasse. Net soos Riana se lewe self, is hierdie kortverhaal dramaties en opwindend, uitdagend, avontuurlik en romanties. Met haar humoristiese styl gesels/skinder sy en haar kleurvolle huishulp Katriena, sonder om aan te sit oor die teenstrydighede van ons samelewing. Nadat Riana geskei is gaan woon sy in Kaapstad in die halwe huis met haar twee onhebbelike seuns. Sy ry bus en die taal wat sy hoor inspireer haar om Katriena stories te laat vertel. Mevrou is baie lief vir snaakse stories en luister maar te graag na Katriena. Katriena, ‘n storieverteller van formaat, vertel die storie van gewone mense en hul gebeure terwyl sy lekker aandik. Titel: Die kortverhaal bestaan uit twee dele: Mevrou is die eerste deel twee mans en ‘n wedevrou is die tweede deel Tema: Onverwagse geluk/laat dit vir jou ‘n les wees Toon: Humoristies KAART: 19 Mevrou Ruimte 1: Mevrou se halwe huis Katriena Willemse kleurling huishulp by Mevrou Verduideliking 1. Katriena Eerstepersoonsverteller Mevrou bedien gemmerbier aan Katriena terwyl sy vir haar vriendin Mietjie wag om van die werk te kom. 2. Sy dink dis niks minder as reg dat Mevrou haar bedien nie. Sy kan nou haar moeё bene laat rus, want die halwe huis met sy trappe het net soveel werk as ‘n hele huis. Mietjie werk vir ‘n weduwee en dié hou haar solank as moontlik omdat sy alleen is. Katriena en Mietjie ry saam trein omdat dit so gevaarlik is. 3. Katriena moet vir haar vriendin Mietjie wag al het die polisie vir die vrouens in Katriena se buurt ‘n kursus in selfverdediging gegee. Bespreking 1. Voordeel en nadeel 2. Goeie verhouding tussen mevrou en Katriena. Tree soos baie ander huishulpe op. 3. Skooldogters kan hieruit iets leer; safety in numbers. As ‘n skollie jou wil pickpocket of sy hand onder ‘n vrou se rok wil insteek slaan een hom met handsak oor die kop terwyl ander een hom op sy juwele skop. Druk jou 20 vingers in sy oё as hy jou wil aanval. Katriena vertel van ‘n ander wedevrou wat so bang was dat sy maar weer getrou het. Die huwelik is so sleg omdat sy nou bang vir die man is. twee mans en ‘n wedevrou Ruimte 2 Knersvlakte/haaivlakte Die twee mans Klaas Smit en Jan Malherbe ry vir besigheid deur Namakwaland/Calvinia se omgewing 4. Mietjie se weduwee laat haar aan 4. Simboliek in die naam Haantjie weduweestories dink en daarom vertel sy van Romanties: Dora trou. antie Dora en Haantjie Apools Steriotipering: Haantjie is gedurig aangeklam 5. Sy sien spoke sweef en soek mans onder haar bed. Nou is sy bang vir haar man in die bed. 5. Dramaties: Spoke en mans onder bed. Ironies: Dora was bang vir mans onder haar bed nou is sy bang vir die man in haar bed. 6. Katriena wil nie weer trou, sy het nie meer die hart daarvoor nie en haar vrolike dele is ook uitgehaal. 6. Humoristies: haar vrolike dele is uitgehaal. Mevrou lag vir die manier waarop Katriena praat. 7. Gemmerbier moet skerper wees. 7. Katriena is ‘n fyn waarnemer sy weet hoe gemmerbier moet proe. 8. Mevrou sê haar twee seuns gaan dit dan gulsig opdrink. 8. Inligting oor Mevrou se seuns. 9. Gulsigheid laat Katriena dan aan die gulsigheid van die man in die volgende deel dink. 9. Mevrou belowe om Katriena nie in die rede te val nie. Sy hou egter nie daarby nie en so bou spanning op. 1. Mevrou glo die mooiste stories kom uit Namakwaland. (sy onderbreek Katriena) 1. Spanning bou ook op wanneer die mans besef dis laat en moet oorslaap, as die motor breek en hul dit dan nie 21 waar die dorpies ver van mekaar is. kan regmaak nie 2. Natuur word beskryf: 2. Avontuurlik: Ver en woes geleё Bybel klippers vlaktes. Hulle stop by elke dorpie vir ‘n bier. 3. Drink by elke dorpietjie se hotel ‘n bier 3. Dubbele verkleining beklemtoon dat dorpies baie klein is. Hulle is ver van ‘n dorp toe dit donker word en so breek die motor toe ook nog. Hulle probeer sonder sukses dit regmaak en stap toe maar aan na ’n liggie in die verte. 4. Beskrywing hoe motor gaan staan. 4. Personifikasie: hoes proes en snork 5. Die spoke begin regmaak om hulle dinge te doen… Mevrou wil ook nie op haaivlakte in donker sit nie (sy onderbreek Katriena weer.) 5. Dramaties spanning bou op. Hulle kom by ‘n plaashuis aan en kry kos en slaapplek by ‘n weduwee. Wat hul nie geweet het nie, was dat sy ‘n ryk vrou was. 6. Mevrou raai reg as Katriena vra wie die plaashuis se deur oopmaak, ‘n weduwee. 6. Opwindend dat twee mans by weduwee aankom. 7. Die weduwee is sonder kind of kraai, boer alleen, dapper vrou het baie geld en kan motors regmaak. 7. Romanties hier kan dalk nou iets gebeur. Hul kuier heerlik tot laat en gaan slaap. 8. Die mans kry elkeen sy eie kamer die huis is groot. 8. Klimaks wanneer almal bed toe gaan Die volgende oggend maak sy hul motor reg en hul ry na hul vrouens. 9. Mevrou wil baie graag weet of daar nie iets die nag gebeur het nie . (Sy val Katriena weer in die rede.) Katriena vererg haar vir Mevrou. 9. Romanties: Mevrou voel aan iets het gebeur. 10. Mevrou is teleurgesteld in Katriena se storie. 10. Wat is nou die storie? Begin van afloop effense antiklimaks 22 ‘n Jaar later kontak Klaas vir Jan om ‘n bier te gaan drink. Klaas vra Jan of hy nog die aand op die plaas kan onthou. Jan onthou dit goed. Klaas wil by Jan weet of hy daardie aand by die weduwee geslaap het en of hy vir haar gesê het sy naam is Klaas. Jan bieg en vertel Klaas dat hy bang vir sy vrou was. Klaas is glad nie vies vir Jan nie. Sy prokureer het vir hom twee dokumente gegee. Een wat sê dat die weduwee aan bosluiskoors oorlede is en die ander dat hy haar plaas en al haar geld erf omdat hy haar soveel vreugde gegee het. Klaas erf dus onder ‘n skuilnaam! 11. Mens wonder waarom Klaas vir Jan kontak. 11. Afloop met verrassende romantiese einde. 12. Ironiese einde 12. Jy wil aan die einde sê: Jan, laat dit vir jou ‘n les wees! Kry vir jou, Jan! Dis jou verdiende loon! Jy wil mos! 23 5. Die krieketkolf Erns Grundling Agtergrond: Erns Grundling is ‘n bekende joernalis met ‘n passie vir woorde. Hy is ‘n storieman en stapper en geniet dit om te reis. Titel: Jy weet dadelik dat hierdie kortverhaal met krieket te doen het. Tema: Ouers maak ‘n fout om te veel van hul kinders te verwag/ouers verwag van kinders om soos hulle te wees. Toon: Teleurstelling Opsomming Okkert hoofkarakter Verduideliking Derdepersoonsverteller Bespreking Deur die verteller weet ons hoe Okkert voel en wat hy dink. Met ‘n krieketwedstryd by Hoёrskool Otto van Staden juig almal, behalwe Okkert. Terwyl hy kolf het hy die bal mis geslaan en dit het hom op sy beenskut getref. Gelukkig wys die skeidsregter dat hy nie uit is nie. 1. Okkert het amper ‘n groot fout gemaak. 1. Hy voel verlig. Skeidsregter: Meneer Pienaar Ou Crooked Finger 2. Hy stuur kolwers dikwels druipstert met sy krom vinger van die veld af. 2. Skaam omdat hul sleg gespeel het Meneer Pienaar sê dit is die einde van die boulbeurt. 3.Die veldwerkers brom, maar Okkert is verlig. 3. Teenstelling Marius gaan nou kolf. Hy en Okkert 4. Marius sê hulle moet nou vinniger begin 4. Okkert erken dat hy byna ‘n groot fout 24 praat saggies oor die fout wat Okkert amper gemaak het. kolf. gemaak het en luister na Marius se raad. Marius vertel Okkert dat sy pa gekom het. 5. Okkert is verbaas. 5. Okkert se pa het ‘n groot invloed op sy krieket. Okkert se pa: 6. 6.1 ry met silwer Lexus 6.2 was bekende krieketspeler 6.3 is gereeld gas op Supersport se krieketprogramme 6.4 moes Johannesburg toe vlieg om op kykNET te praat 6. Het baie geld. Is‘n belangrike man; het baie kennis oor krieket Okkert het van kleins af krieket gespeel. 7. 7.1 sy eerste speelding was ‘n geel plastiekrieketkolf 7.2 sy pa het hom in agterplaas met tennisbal leer kolf 7. Okkert se pa wil van hom die beste krieketspeler maak. Okkert se pa se krieket loopbaan: 8. 8.1 As dit nie vir sportboikot was nie, het hy vir SA gespeel. 8.2 Na boikot was sy beste jare verby. 8.3 Speel wel weer plaaslike kookwaterkrieket. 8.4 Word gekies vir Werêld- Eendagspan teen Australiё, maar was in ernstige fietsongeluk. 8. 8.1 Boikot a.g.v. Apartheid 9. 9.1 Okkert het sy gene, al die houe is binne hom. 9. Okkert se pa domineer sy spel. Okkert mag nie die nuwe Twenty-20- toertjies uithaal nie. Okkert se pa motiveer hom om krieket te speel: 8.2 Hy word nie gekies nie. 8.3 Speel uitstekende krieket. 8.4 Kan nie meer krieket speel nie. 25 9.2 Hy het dieselfde talent om te fokus en sy stempel op ‘n wedstryd af te druk. 9.3 Hou jou kop af en speel elke bal op meriete. Sy pa belowe hom die beste krieketkolf as hy 50 lopies in ‘n wedstryd aanteken. 10. Die kolf is baie duur. Sy held AB de Villiers speel ook daarmee. 10. Sy pa is AB de Villers se held. Okkert speel nie goeie krieket hierdie seisoen nie. Ver van 50. 11. Sy pa vat hom tot op Sondae om te oefen. 11. Okkert weet nie hoe om vir sy pa te sê hy sukkel om te fokus nie. Wil pa nie teleurstel nie. Redes vir swak krieketspel: 12. 12.1 Graad 10 groot aanpassing, nuwe vakke 12.2 Word deur matrieks geboelie 12.3 Verlief op Bienkie 12. Okkert is net ‘n gewone skoolseun. Bienkie Beukes: 13. 13.1 Bruingebrande hekkiesatleet met rooi tekkies 13.2 kuiltjie 13.3 al ‘n bietjie met haar gesels 13.4 wag in spanning dat sy hom as Facebook - vriend aanvaar. 13. Hy is erg verlief. Hierdie is die laaste wedstryd vir de seisoen. Hy het nog net 38 lopies aangeteken. 14. Okkert moet kophou en fokus op wedstryd. 14. Hy kry dit reg en teken 6 lopies aan. Okkert het nou 44 lopies. 15. Nog net 6 lopies. 15. Sy pa sal dan tevrede wees Daar word na die bal gesoek en Bienkie 16. Sy het na altletiek kom krieket kyk. 16. Okkert voel baie goed voor Bienkie en 26 gooi die bal na die veld. sy pa gaan hy 50 lopies slaan. Die paaltjiewagter tart Okkert. 17. “Dis jou pa wat nie kon fietsry nie” Die twee glipwerkers grinnik soos hienas 17. Okkert is woedend Vergelyking Okkert het gedink dit gaan’n vinnige bal wees. Hy gebruik ‘n Twenty-20 -toertjie, maar word skoongeboul. 18. Okkert word geflous deur paaltjiewagter, die bal tref die paaltjies. 18. Hy is ontsteld. Hy sien hoe sy pa wegry. Die kaptein en Bienkie dink hy het goed gespeel. Met sy bydrae wen sy span. 19. Hy gooi sy kolf neer. 19. Okkert is teleurgesteld in homself. Daardie aand is sy pa nie tuis nie en hy gaan vroeg slaap. 20. Hy wil van die wedstryd vergeet. Hy droom sy pa gee steeds vir hom die krieketkolf. 20. Okkert probeer ontvlug, maar droom steeds oor krieket. Die volgende dag is dit sy sestiende verjaarsdag. Hy sien die langwerpige toegedraaide geskenk. Okkert is baie opgewonde. Hy dink dit is die duur krieketkolf. 21. Hy wil vir sy pa dankie sê, maar hy is nie tuis nie. 21. Hy glo dat die nuwe kolf hom baie met sy krieket gaan help. Wanneer hy die geskenk oopmaak is dit ‘n hokkiestok. 22. Hy kan dit nie glo nie. 22. Okkert is bitter teleurgesteld hy weet hy het sy pa ook teleurgestel. 27 6. ‘n Pa vir Saterdag Christo Davids Agtergrond: Ons ken Christo beter as die akteur Errol in 7 de Laan. Die kortverhaal het min detail, met min karakters en het ‘n lewensles. Titel: Jy weet dadelik dat hier iemand praat wat dringend ‘n pa nodig het. Tema: Leemtes/ behoeftes in die lewe van’n kind sonder ‘n pa. Toon: Hartseer 28 Opsomming Tino hoofkarakter Verduideliking Derdepersoonsverteller Bespreking Jy weet net hoe Tino voel en dink, nie die ander karakters nie. Tino dagdroom langs die rugbyveld 1. Die dagdroom is skuinsgedruk en word oor terwyl sy span speel en hy reserwe is. luidsprekers uitgesaai Hy is die held van die wedstryd. Hy hoor ‘n man skree: “Dis my laaitie daardie!” 1. Tino dagdroom oor wat hy graag sou wou hê. Hy soek sy lewe lank na sy pa. Hy ervaar innerlike konflik. Spanning bou op. Hy word wakker geroep na die kleedkamer. 2. Hy kom agter hy sit nog die hele wedstryd daar. 2. Dit is so stil hy verbeel hom hy hy hoor die gras asemhaal. Die afrigter is besig met ‘n spanpraatjie. 3. Die afrigter heet Tino welkom. Martin sê al wat Tino gedraf het was na die kleedkamer. 3. Die afrigter en Martin is sarkasties teenoor Tino. Die afrigter kondig af dat daar die volgende Saterdag ‘n pa-en-seunwedstryd is. Almal moet daar wees. 4. Die seuns bondel soos sardientjies uit. 4. Vergelyking Tino bly sit terwyl die ander seuns jubellend vertrek. 5. Tino wonder waar hy ‘n pa gaan kry. 5. Hy raak paniekbevange. Spanning bou op. Tino verseker die afrigter dat hy en sy pa sal kom, want sy pa wou lankal sien hoe hy speel. 6. Die afrigter moedig hom aan om homself op die veld te bewys. 6. Tino vertel sy eerste leuen. Tino weet hy het ‘n pa. Dit ontstel sy ma as hy oor sy pa uitvra. 7. Uit magteloosheid skop hy ‘n leё koeldrankblikkie terwyl hy huis toe stap. 7. Die koeldrankblikkie maak ‘n leё klatergeluid; klanknabootsing. Wanneer hy van ver ouer seuns sien sorg hy dat sy klere lyk en ruik asof hy ‘n wedstryd gespeel het. 8. Hy vee gras aan sy wit rugbybroek af en trap op sy trui op die grond. 8. Niemand mag weet dat hy nie in die wedstryd gespeel het nie. Hy begin in ‘n leuen leef. 29 Hy stop by sy vriend Jerome wat soos ‘n broer vir hom is. 9. Jerome se werk is ‘n geheim. (dwelms) 9. Jerome moedig hom altyd aan om skool klaar te maak sodat sy werk nie ‘n geheim is nie. Jerome vra uit na die wedstryd. Tino sê 10. Tino lieg verder en verder. hy het drie drieё gedruk en was speler van die wedstryd. Jerome gee R10 en noem hom sy laaitie. Volgens Tino speel hy die volgende week eerste span dan wil hy R20 hê. 10. Hy kry dit al reg om te glimlag as hy jok. By die huis wil sy ma (‘n verpleegster) sy vuil klere hê om te was. As sy uitvra oor die wedstryd sê hy net dat hulle gewen het. 11. Sy ma gee instruksies oor wasgoed; nie langsaan die mandjie nie binne-in nie. 11. Tipiese ma. Tino lieg nie vir sy ma nie. Hy probeer vir sy ma vertel dat hy ‘n pa nodig het vir Saterdag, maar sy is besig en haastig en luister nie. 12. Sy is op pad vir haar nagskof en ongeduldig. 12. Sy is ‘n afwesige ouer. 13. Sy lewer geen kommentaar nie. Eers as hy MA sê, stop sy om te luister 13. Hy draai sy rug op haar as hy die nuus oordra. Maandag by die skool vertel Martin vir Tino hy en sy pa het die Bokke se wedstryd by oom Sias gaan kyk. 14. Martin vermaak Tino. 14. Spanning bou op; nog geen pa. Vir Tino klink Martin se woorde dof. Tino wens Martin geluk met sy goeie wedstryd. 15. Tino probeer gaaf wees. 15 Hy ruk hom reg. 30 Martin wil weet of Tino se pa ook Saterdag kom en of hy rugby speel of ‘n sissie soos Tino is. 16. Martin vermoed Tino jok. 16. Martin boelie Tino. Volgens Tino het sy pa provinsiaal gespeel. Martin wil weet vir watter provinsie en probeer selfs in klastyd uitvis. 17. Tino probeer Martin vermy. 17. Martin laat Tino goed verstaan hy wil alles weet. Dinsdag met ontbyt wil Tino by sy ma weet wanneer hy sy pa ooit sal sien. Sy ma wil nie oor sy pa praat nie. 18. Sy ma wil huil. Tino se eetlus is weg. 18. Spanning bou op nog net 4 dae. Tino is sensitief hy weet hy moet sy ma nie verder druk nie. By die skool hou Martin aan met vra vir watter provinsie Tino se pa gespeel het. 19. Martin is soos ‘n spinnekop wat sy prooi voorlê. 19. Vergelyking Wanneer Tino sê sy pa het vir WP gespeel glo Martin hom nie. 20. Martin weet Tino lieg. Tino raak bang vir vrae wat gaan volg. 20. Tino probeer Martin so ver as moontlik vermy. Skuldige gewete? Woensdag na skool smeek Tino vir Jerome om Saterdag sy pa te wees. Jerome weier. 21. Jerome is maar 10 jaar ouer as Tino. 21. Tino is ontsteld. Spanning bou op hoe nader dit aan Saterdag kom. By die rugbyoefening is Martin op sy hakke en wil weet waar Tino se pa is. Tino kom met die volgende liegstorie te vore: Pa is ‘n sakeman Pa werk vir ‘n groot maatskappy Pa werk in Holland Pa kom twee keer ‘n jaar huistoe 22. Tino spin homself met elke nuwe leuen al vaster in die web. 22. Hy voel hoe Martin hom stadig inryg. 31 Pa is op die oomblik in die land. Martin kondig voor al die spelers en die afrigter aan dat Tino se pa vir WP gespeel het. 23. Die spelers klop Tino op die skouers. 23 Tino besef die afrigter weet hy lieg. Donderdag droom Tino sy pa kom aangestap oor die groen rugbyveld. 24. Sy pa weet Tino soek al lewenslank na hom. 24. Twee dae oor nog geen pa; spanning bou op. Vrydag hoor hy hy het die span gehaal. 25. Hy wonder wat hy gaan doen. 25. Hy weet almal gaan vir hom lag as die waarheid uitkom. Wat kan hy anders doen as om te bieg? Nadat sy ma weg vir haar nagskof is 26. Van die dak kan hy ver sien as iemand klim Tino op die dak van hul huis. Hy bly aankom. daar tot dit te koud word. 26 Ons wonder of Tino gaan selfmoord pleeg en spring. Sit en wag hy daar vir sy pa om te kom? In die huis blaai hy deur die album met min foto’s. Daar is wel ‘n trou foto van sy ma en pa. 27. Hulle glimlag asof hulle ‘n geheim ken waarvan niemand anders weet nie 27. Vergelyking Tino besluit dit maak nie saak as almal die volgende dag die waarheid uitvind nie. 28. Hy voel hoe die spinnekopdrade om sy bors skiet gee. 28. Klimaks Groot verligting spoel oor hom. Hy skeur die foto op. 29. Sy stem breek as hy sê: ”As ek eendag ‘n laatie het sal ek by al sy games wees.” 29. Maak ‘n belofte aan homself Lewensles: Jou kinders is baie belangrik en jy het verpligtinge as ‘n ouer . Vertel die waarheid , leuens maak die lewe net moeiliker.
0
You can add this document to your study collection(s)
Sign in Available only to authorized usersYou can add this document to your saved list
Sign in Available only to authorized users(For complaints, use another form )