Uploaded by erick.swart9

Aardrijkskunde Graad 8: Kaarten, Breedte, Temperatuur & Neerslag

advertisement
GEOGRAFIE
KWARTAAL 1
GRAAD 8
KAARTE EN ATLASSE
Breedtegrade, lengtegrade: grade, minute
Die Aarde is een van die planete wat om die Son draai.
Die Aarde is balvormig.
Daarom word die Aarde uitgebeeld as ń aardbol.
Ons gebruik breedtelyne en lengtelyne om enige plek op Aarde op ń kaart aan te dui.
Breedtelyne:
•
•
•
•
•
Lengtelyne:
Getrek van Wes na Oos.
Parallel met ewenaar en met mekaar.
Sirkels van verskillende groottes.
Word gebruik om aan dui hoe ver
Noord of Suid n plek is vanaf ewenaar.
Genommer in grade (°) vanaf 0°
(ewenaar) tot 90° N (Noordpool) en 90°
S (Suidpool).
•
•
•
•
•
Vanaf Noordpool na Suidpool getrek.
Semi-sirkels van dieselfde lengte.
Verste vanaf mekaar by die ewenaar,
maar ontmoet mekaar by pole.
Gebruik om aan te dui hoe ver Wes of
Oos n plek vanaf nulmeridiaan
(lengtelyn wat deur Greenwich,
Engeland, loop)
Grade genommer vanaf 0°
(nulpremidiaan) Ooswaarts tot 180° O,
Weswaarts tot 180° W.
HOE BREEDTEGRADE EN LENGTEGRADE GEMEET WORD
Breedtegrade en lengtegrade is genommer asof hulle van die middel van die Aarde af
gemeet word.
Verbeel jou dat jy in die middel van die Aarde staan.
Meet breedtegraad Noord en Suid van die ewenaar (0°) en meet lengtegraad Wes en Oos
van die nulpremidiaan (0°).
Elke graad van breedte- lengtegraad kan in 60 kleiner dele gedeel word = minute.
Teken ' aangedui.
1 graad = 60 minute bv. 1 ° = 60'
¼ ° = 15'
½ ° = 30'
¾ ° = 45'
Elke plek word deur breedtelyn en n lengtelyn gekruis.
Elkeen van die lyne het n nommer wat n koördinaat van plek genoem word.
Die presiese posisie van St. Petersburg, stad in Rusland, 60° Noord van ewenaar, 30° Oos van
nulpremidiaan.
Mens skryf St. Petersburg se liggingskoördinate as 60° N; 30° O.
1
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
GEOGRAFIE
KWARTAAL 2
GRAAD 8
FAKTORE WAT TEMPERATURE EN REëNVAL BEïNVLOED
-
-
Lugtemperatuur is hoe warm of
koud ʼn plek is.
1 Meting van temperatuur van ʼn
plek is die gemiddelde jaarlikse
temperatuur.
Daar is 5 faktore wat
temperatuur en reënval
beïnvloed.
Gemiddelde jaarlikse temperatuur met ń interval van 15° breedtelyne
B= Bjoroya, Be=Bergen, Bo=Bordeaux, L=Libreville, A=Agadir, D=Dakar, N=Namibië, P= Port
Nolloth, M=Marion-eiland, S=Suid-Sandwich eilande, H=Halle
TEMPERATUUR
-
Die warmste plekke is naby ewenaar (0° Breedteligging).
Libreville ń dorp naby die ewenaar (0°breedtegraad) met gemiddelde temperature in die hoë 20’s.
Jaarlikse temperature neem af met toename in breedtegraad.
Temperatuur by die pole daal tot onder vriespunt.
2 REDES VIR AFNAME VAN TEMPERATUUR NABY DIE POLE:
➢ Sonstrale val vertikaal op oppervlak van die aarde by die ewenaar.
➢ By Bjornoya (75°N) Verhit son se strale ʼn groter gebied.
➢ Sonhitte is meer gekonsentreerd by die ewenaar as die pole.
➢ Meer sonenergie word by die pole geabsorbeer
as by die ewenaar.
2
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
3
Property of LS Summaries Anze 064 558 8122
Download