Visuele Geletterdheid - Tabel
Medaljetabel
24 Augustus 2024
OLIMPIESE
SPELE
1
Goud
2
Silver
3
Brons
Totaal
1.
China
16
12
9
37
2.
Verenigde State van Amerika
14
24
23
61
3.
Frankryk
12
14
15
41
4.
Australie
12
8
7
27
5.
Brittanje
10
10
13
33
6.
Suid-Korea
9
7
5
21
7.
Japan
8
5
9
22
8.
Italië
6
8
5
19
9.
Nederland
6
4
4
14
10.
Kanada
4
4
7
15
26.
Suid-Afrika
1
1
2
4
Vrae:
Kies die KORREKTE antwoord. Skryf net die vraagnommer (1.) en die
letter (A–D) neer.
1. Die doel van hierdie visuele teks is om te wys ...
a. Hoeveel mense aan die Olimpiese Spele deelgeneem het.
b. Watter lande aan die Olimpiese Spele deelneem.
c. Hoeveel medaljes die verskeie lande ontvang het.
d. Hoeveel goue medaljes Suid-Afrika ontvang het.
Bladsy 1 van 2
besoek twinkl.co.za
Visuele Geletterdheid - Tabel
2. Watter land het die meeste silwer medaljes?
3. Sou jy sê Suid-Afrika is een van die top-presterende lande by die 2024 Olimpiese
Spele? Motiveer jou antwoord.
4. Waar is die 2024 Olimpiese Spele gehou? Motiveer jou antwoord deur te verwys
na die visuele teks.
5. Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR? Motiveer jou antwoord.
China was die top-presterende land by die 2024 Olimpiese Spele.
OLIMPIESE
SPELE
Bladsy 2 van 2
besoek twinkl.co.za
Visuele Geletterdheid - Tabel
Antwoorde
OLIMPIESE
SPELE
1. Die doel van hierdie visuele teks is om te wys ...
a. Hoeveel mense aan die Olimpiese Spele deelgeneem het.
b. Watter lande aan die Olimpiese Spele deelneem.
c. Hoeveel medaljes die verskeie lande ontvang het.
d. Hoeveel goue medaljes Suid-Afrika ontvang het.
2. Hoeveel goue medaljes Suid-Afrika ontvang het. Watter land het die meeste silwer
medaljes?
Verenigde State van Amerika / VSA
3. Sou jy sê Suid-Afrika is een van die top-presterende lande by die 2024 Olimpiese
Spele? Motiveer jou antwoord.
Nee, want Suid-Afrika is slegs 26ste op die lys.
4. Waar is die 2024 Olimpiese Spele gehou? Motiveer jou antwoord deur te verwys
na die visuele teks.
In Parys, want in die visuele teks is daar ‘n prent van die Eiffeltoring wat in
Parys is.
5. Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR? Motiveer jou antwoord.
China was die top-presterende land by die 2024 Olimpiese Spele.
Waar. Hulle is in die eerste posisie volgens die tabel.
besoek twinkl.co.za