Biologie JANUARIE – MEI 2022 1 Die Wetenskaplike Metode: oBerekeninge oTrek van tabelle oTrek van grafieke 2 Algemene berekeninge in die wetenskaplike metode sluit in: oGemiddeldes oPersintasie berekeninge oVerhoudings 3 Persintasie berekeninge: oStel ‘n verhouding van die hele hoeveelheid voor. – Byvoorbeeld - ‘n Volle maaltyd weeg 300g o120 g van hierdie maaltyd was kolhidrate oWatter persintasie van die maaltyd was kolhidrate Persintasie berekening voorbeeld: oD.w.s Persinatasie (%) π»πππ£πππβπππ πΎππβπππππ‘π πππ‘πππ π»πππ£πππβπππ π£ππ πππππ‘π¦π 120 ππππ = 300 ππππ = = 0,4 x 100 x 100 x 100 = 40% 40% van die maaltyd bestaan uit kolhidrate 4 Gemiddeldes berekeninge: oGemiddelde berekeninge = Wanneer meer as een lesing geneem word, is dit ‘n goeie wetenskaplike praktyk om die gemiddeldes van al die lesings te bereken. oByvoorbeeld – Vyf Graad 9 leerders (dogteres) se lengtes word gemeet in sentimters. Die volgende is die mates – 163 cm, 147 cm, 168cm, 169cm, 158cm. oBereken die gemiddeldde lengtes van die graad 9 dogters in hierdie klas Gemiddeldes berekening voorbeeld: Gemiddelde = πππ π£ππ ππ πππ πππππ€π πππ πππ (πππ‘ππ ) π·ππ ππππ‘ππ πππππ€π πππ ππππ (πππ‘ππ ) 163+147+168+169+158 5 805 = 5 = = 161 cm (average) 161 cm is die gemiddelde aantal graad 9 dogters se lengte in die klas 5 Trek van tabelle: Reels vir die van tabelle oMoet ‘n gedetaileerde opskrift he met die afhanklike EN onafhanklike veranderlikes ingesluit oDie ONAFHANKLIKE se data is altyd die eerste kolom van die table oDie AFHANKLIKE veranderlikes se data is in al die daaropvolgende kolomme oElke kolom moet ‘n kolom opskrif he oBladsy 9 Tabel van veranderlikes 6 Trek van tabelle: Voorbeeld gegewe data oIn die wildtuin word ‘n watergat dopgehou 18:00 die aand, om vas te stel watter diere daardie tyd na die watergat beweeg oDie volgende SOORT & AANTAL is waargeneem o45 impala, 10 wildebeeste, 37 Sebra, 7 Olifante Diersoort Aantal diere teen 18:00 Impala 45 Sebra 37 Wildebees 10 Olifante 7 oDie soort dier beinvloed die aantal 7 Grafieke: oMakliker om te lees en te verstaan as tabelle oGee ‘n visuele “prentjie” van data Verskillende grafieke: oStaafgrafiek / kolomgrafiek oSektordiagram / sirkeldiagram (pie-chart) oLyngrafiek oDaar is nog soorte, julle leer egter hoofsaaklik die 3 bostaande grafieke 8 Staafgrafiek: oToon data as kategoriee van voorwerpe oDie afhanklike is nie in die vorm van getalle nie Reels vir die tref van staafgrafiek: oOpskrif moet beide veranderlikes bevat oStawwe MOET EWE groot wees oSpasies tussen stawwe MOET EWE breed wees oBenoem alle asse met eenhede oGebruik geskikte skaal Voorbeeld- gebruik die data van die table wat ons getrek het … 9 Staafgrafiek vervolg: Aantal verskilende diersoorte Aantal diere om 18:00 40 35 30 25 20 15 10 5 0 Olifant Wildebees Diersoorte Sebra Impala 10 Sektordiagram / sirkeldiagram: oToon data as persintasie aan oLyk soos ‘n pizza wat verdeel is = prinsiep van breuke oReels vir die trek van ‘n sektordiagram / sirkeldiagram Reels vir die trek van ‘n sektordiagram / sirkeldiagram oTrek sirkel met ‘n passer. Minuminm deursnee van 10cm oTel die getalle in alee kategoriee op om ‘n totaal te kry oVerdeel elke getal van die kategoriee deur die groot total oRond af tot twee desimaal oVermeenigvuldig (maal nou met 360, stel die grade van ‘n sirkel voor) oRond die grade af tot die tweede desimaal oAl jou grade saam moet uitwerk op 360 of baie naby aan 360 oTrek ‘n baie ligte horisontale lyn deur die middle van jou sirkel 11 Persintasie % voedingstof in een maaltyd: Voedingstof Samestelling van maaltyd (%) Kolhidrate 45 Proteine 37 Vette 10 Vitamiene 8 Totaal 100 12 Persintasie % voedingstof in een maaltyd vervolg: oTotaal van al die getalle van kategoriee oDeel elke getal deur die total en maal met 360 Grade van sirkel: - 45 x 360 = 162ο° 100 - 37 x 360 = 133,2 ο° 100 - 10 x 360 = 36ο° 100 - 8 x 360 = 28,5ο° 100 13 Voorbeeld van persintasie % voedingstof in een maaltyd: (voorbeeld saam juffrou gedoen) Persintasie % voedingstof in een maaltyd Kolhidrate proteine Vette Vitamiene 14 Voorbeeld: Gram voedingstowwe in ;n maaltyd Voedingstof Aantal gram in maaltyd Rooivleis 15 gram Graan 40 gram Water 50 gram Vrugte en Groente 43 gram Vette en Olie 10 gram Suiwel 5 gram Totaal 163 gram 15 Berekening van persintasie van voedingstowwe in ‘n maaltyd: 15 x 100 = 9,20 % 163 40 x 100 = 24,54 % 163 50 x 100 = 30,68 % 163 43 x 100 = 26, 38 % 163 10 x 100 = 6, 14 % 163 155 x 100 = 3,07 % 163 16 Lyngrafieke: oMoet ‘n opskrif met beide veranderlikes bevat oWerk geskikte skaal vir beide asse oBenoem albei asse met eenhede oBeide asse sal nummeries wees oDaar is oorsprong (0,0) oMoet NIE jou lyn deur die oorsprong trek , TENSY nulwaardes in data gegee word nie oVerskeie lyne kan getref word op een assestel – gebruik verskillende kleure 17 Voorbeeld: Gegewe data / numersiese vir albei verander Temperatuur van water wat verhit word vir 5 minute: Tyd (minute) Temperatuur (Cο°) 1 23ο° 2 30ο° 3 37ο° 4 45ο° 5 52ο° 18 Voorbeeld van lyngrafiek: Temperatuur van water wat verhit word vir 5 minute Temperatuur (Cο°) 60 50 40 30 20 10 0 1 Minute 2 Minute 3 Minute 4 Minute 5 Minute Tyd (minute) 19 Selstruktuur ONDERWERP 1: SELLE AS DIE BASIESE EENHEDE VAN LEWE BLADSY 12 20 Struktuur van plant- en dierselle: oBoublokkies van lewende dinge = selle oSel = die basiese struktuur en funksionele eenheid van ALLE LEWENDE organismes oKan nie met die blote oog gesien word nie = mikroskopies oAlle selle is op dieselfde manier saamgestel, met klein verskile afhangende van hul funksie Beide plant- EN diersel het die volgende dele: oSelmembraan oSitoplasma oKern (neukleus) 21 Selmembraan: oDun lewende membraan wat die stowwe wat in en uit die sle beweeg, beheer oSelektief deurlaatbaar = Laat net sekere stowwe in en uit oOmring of sluit die inhoud van die sel in 22 Sitoplasma: oJellieagtige medium wat die sel vul oBaie verskillende stowwe is opgelos in die sitoplasma van ‘n sel oAlle chemiese reaksies van lewe vind in die sitoplasma plaas Bevat baie klein membraanagtige struktuur = ORGANELLE oVan die chemiese reaksies hierbo genome, vind sommige in die organelle plaas 23 Organelle: Wat is Organelle ? oKlein struktuur wat deur membrane omring word oKom voor BINNE in die sitoplasma van selle oOrganelle is dus nog kleiner as selle oDaar is baie selle soos - Nukleus (kern) - Mitochondria - Chloroplaste oSekere organelle kom in beide plant- en dierselle voor en die ander sleg in plantselle of slegs in dierselle 24 Kern (Nukleus): oBeheer sel aktiwiteite oBevat GENETIESE INLIGTING (DNS/DNA) oKern/Nukleus kom in feitlik alle lewende plant- en dierselle voor oIn dierselle sien ons die kern naby aan die middle oIn plantselle sien ons Meestal die kern teen die rand van die sel oDie kern is rond en word gewoonlik deur ‘n membraan omring = KERNMEMBRAAN oDie kern se funksie is om aktiwiteite van die sel te beheer oByvoorbeeld deur energie te maak deur die afbreek van stowwe oDie genetiese materiaal (DNS/DNA) dar die inligting van die sel, wat dan elke nuwe sel oorgedra sal word wanneer die sel voortplant moet word 25 DNS / DNA: oDNS is die afkorting vir DE-OKSI-RIBO-NUKLEINSUUR oDNS – molekules bevat die ERFLIKE EIENSKAPPE soos of iemand blou of bruin oe het ens. oHierdie inligting word van die ouera af geerf. oElke person se DNS is UNIEK / verskil van enige ander person, behalwe in identiese tweelinge oDaarom lyk ons anders as almal op aarde oHierdie verskille in eienskappe = VARIASIE 26 Mitochondria: o(enkelvoud – mitrochondrium) oKom voor in plant- en dierselle oKlein staafvormige struktuur wat deur ‘n membraan omhul word oVerantwoordelik om deur die proses van SELLULERE, RESPERASIE , energie vry te stel uit ander suikers wat opgelos is in die sitoplasma oDie aantal mitochondria in ‘n sel hang af van die aktiwiteit van daardie sel D.W.S ‘n spiersel wat baie energie moet verskaf sal baie meer mitochondria bevat as ‘n weefsel 27 Wetenskaplike tekenreels: oOpskrif oGebruik skerp potlood oTrek slegs enkel, soliede lyne (aaneenlopende lyne) oGeen arsering nie (moet nie inkleur nie) oTrek byskrifte met liniaal na regs (sover as moontlik) oByskrifte mag NOOIT kruis nie of aan mekaar raak nie oSkryf die byskrifte LANGS die byskriflyn en NIE bo-op NIE oByskrifte in blou of swart pen 28 Skets van Mitochondria: Gladde buitemembraan Gevoude binnemembraan Cristae Matriks Ribosoom 29 Skets van plantsel: Selwand Selmembraan Sitoplasma Kern (Nukleus) Chloroplaste Vakuool 30 Skets van diersel: Selmembraan Kern (Nekleus) Sitoplasma Mitochondria Vakuool 31 Chloroplaste: oBevat chlorofil oChlorofil = groen pigment wat sonlig absorber om te gebruik in die proses van fotosintese oSLEGS gevind in plantselle o Mense en diere fotosinteer NIE en sal dus nie chloroplaste he in hulle selle nie Verskille tussen plant- en dierselle: Plantselle: Diersellle: Bevat Chloroplaste Geen chloroplaste Het selmembraan EN selwand Slegs selmembraan Groot vakuole Klein of geen vakuole 32 Plantselle en Dierselle oPlantselle bevat die volgende wat NIE in dierselle voorkom nie OF verskil van die wat in dierselle voorkom 33 Die selwand: oDie selwand omring die selmembraan oBestaan uit SELLULOSE oSellulose is ‘n sterk stof wat die selwand stewig hou oStram en bied ondersteuning 34 Chloroplaste: oKom voor in groen dele van plante soos in die blare of in die stam oBevat chlorofil oChlorofil vang die son se energie vas en vervaardig saam koolstofdioksied en water glucose vire die plante 35 Groot vacuole: oOrganelle wat gevul is met vloeistof wat ons SELSAP noem. oWord met ‘mn membraan omring oVakuole in plantselle is baie groot en het verskeie funksies soos stowwe te berg en ondersteuning aan die sel van binne af te bied. 36 Die Mikroskoop: oEinde van 16de eeu = eerste eenvoudige mikroskoop oBekend gestel deur ‘n paar Hollandse brilmakers oBaie priomatief (eenvoudig) 37 Wat doen ‘n mikroskoop? oVergroot die voorwerp 38 Verkillende mikroskope: oLigmikroskoop oElektronmikroskoop 39 Elektronmikroskoop: oWord gebruik vir uitermatige klein voorwerpe oKan voorwerpe tot 500 000 ker vergroot 40 Vlakke van organisasie: Selle Eenvoudigste boublokkies van lewe Weefsel Groep selle met DIESELFDE struktuur en funksies Organe Verskillende weefsel wat saamwerk om ‘n spesifieke funksie te verrig 41 Selle, weefsel, Organe en stelsels: oAlle lewende dinge bestaan uit verskillende selle oDie selle wat verskillende funksies wat soms ook vorm oSelle word AANGEPAS oMy ligaam = velselle, haarselle, spierselle, beenselle ens. Alles saam om een mens (organisme) te vorm oSo hoe kry ons die verskillende selle? 42 Wat beteken “aangepas”? oWanneer iets verander om ‘n spesifieke doel te verrig of om ‘n spesifieke omstandigehede te funksioneer oOns praat van DIFFRENSASIE oDit is om te verander of om te spesialiseer oDus: aan die begin van meersellige organismes se lewens bestaan ons slegs uit ‘n kop ONGEDIFFERENSIEERDE SELLE oOngedifferensieerde selle wat nog nie ‘n spesifieke doel het nie = stamselle oMet tyd sal dei sel volgens genetiese inligting (DNA/DNS) diffrensieer / spesialiseer / aanpas oVoorbeeld – ‘n ongedefferensieerde sel word ‘n spier sel 43 Stamselle: (ongedifferensieerde selle) Waar kry ons stamselle: oIn embrio’s 44 Stamselle: (ongedifferensieerde selle) Wat maak stamselle so spesiaal? oStamselle is ongedifferensieerde selle oHet nog nie aangepas nie oKan verdeel om kopiee van homself te maak oKan nog differsensifeer om ander selle te maak oSoos wat in die embrio in die baarmoeder groei, word meeste van die stamselle aangepas / gespesialiseerd oDit wil se jy was eens in jou bestaan ‘n bolletjie selle, hierdie selle het gedifferensieerd om ‘n mens te vorm met verskillende selle oStamselle kan uit menslike embrios verwyder word 45 Stamselle: (ongedifferensieerde selle) Vervolg oGedurende behandeling vir vrugbaarheid (as ‘n vrou sukkel om swanger te raak) kan sommige embrio’s gevorm word, maar nie gebruik word nie oHierdie embrio’s kan net dien as ‘n bron van stamselle oStamselle kan ook in die naelstring se bloed verwyder word oDit kan ook uit beenmurg of bloed gevind word oWetenskaplikes het metodes ontwikkel om menslike selle te kloon oKloon = kopiee van ‘n sel / organisme te maak oBeskadige selle in ‘n siek / beseerde mens kan dus uit die pasient geneem word. oHierdie selle kan gekloon word, om nuwe gesonde weergawes te maak 46 Stamselle: (ongedifferensieerde selle) Vervolg oDie dokters kan die beskadigde selle vervang 47 Maar is dit reg ? oKry jy ‘n ongemaklike gevoel as jy dink dat embrio’s doodgemaak word om stamselle te kry oRaak jy senuweeagtig as jy dink dat ons die tegnologie het om rond en bond organismes te kloon? oSodra iets verkeerd voel, maar dit is vir ‘n goeie einddoel, praat ons van ETIEK oIs dit eties korrek? 48 Etiese kwessies en stamselle: oBaie mense dink die gebruik van embrio’s is om selle te kloon, moord is terwyl ander dink dat mense se lewens gespaar kan word. oDink aan hoeveel mense help kan word as selle gekloon kan word. o‘n Paar embrio’s gaan sterf maar baie mense kan van die siektes genees oBloot is mense gekant teen die gebruik van ebriostamselle bloot vir stamselnavorsing 49 Stamselle in mense se liggaam: oAlle lewende dinge bestaan uit verskillende selle oVerskillende vorms en grottes vir verskillende funksies oJou liggam = velselle, haarselle, spierselle, beenselle (Alles om een mens te vorm) oSelle word AANGEPAS oPraat van DIFFERENSIASIE 50 Mikroskopies en makroskopiese organisme: oMikroskopies = Baie klein, kan slegs met ;n mikroskoop gesien word oVoorbeeld – Bakterie (net een sel) oMakroskopies = Kan met die blote oog gesien word oVoorbeeld – Mense, diere, bome, blomme, insekte oMeer as een tipe sel 51 Wat is weefsel ? oGroep selle met DIESELFDE struktuur en funksie oEen spiersel op sy eie = sel o1 000 000 000 000 spierselle saam = weefsel 52 Wat is organe? oOrgane saamgestel uit verskillende soorte weefsel oSpierweefsel + senuweeweefsel + bloedweefsel = DIE HART oDie hart is orgaan wat bestaan uit verskeie weefsel om sy funksies te kan verrig oKry ons selle, weefsel en organe in PLANTE ? -JA ! oPlante bestaan ook uit verskeie aangepaste selle - xileemselle - epidermale selle (oppervlakselle) oWaar baie xileemselle bymekaar kom vorm dit XILEEMWEEFSEL 53 Stelsel in die menslike ligaam: oDie mens se ligaam bestaan uit aanstal stelsels oDie stelsels skakel bymekaar in sodat ons kan oorleef oVerskillende ligaamstelsels werk altyd saam om ‘n bepaalde / spesifieke werk te verrig oVoorbeeld - spierskeletstelsel - senuweestelsel - respiratoriese stelsel - spysvertering stelsel - sirkulasiestelsel 54 Stelsels wat saamwerk: Spierskeletstelsel: oBestaan uit ‘n skelet van bene waaraan spiere heg oDit ondersteun die liggaam oMaak bewegging moontlik (hefbome) oWord ook opgedeel in die SPIERSTELSEL en SKELETSTELSEL 55 Spierstelsel: oSpiere het die vermoe om saam te trek oHulle heg aan die been (skelet) om te beweeg toe laat (loop, hardloop, gryp, arms, beweeg ens) oVerder is daar ook spiere wat nie aan bene heg nie, maar in jou are (arteries) voorkom om bloeddruk te reguleer of in die SVK om kos deur te werk 56 Gesondheidsake by die skeletstelsel: Ragitis: oVeroorsaak deur te kort aan Vitamien D en Kalsium in die diet oBene word swak en sag oSoms begin die beentjies binne krom raak oAs gevolg van die gewig van persoon 57 Gesondheidsake by die skeletstelsel: vervolg Artritis: oKraakbeen wat tussen gewrigte le raak afgeslyt (verweer) oDikwels in ouer mense oDie gewone been vryf en skuur teen mekaar oOm die gewrig te beweeg word nou baie pynlik 58 Gesondheidsake by die skeletstelsel: Osteoporose: oDigtheid van die bene verminder oBene word swak en kan dan maklik breek 59 Sirkulasie en reperasie stelsel: Sirkulasiestelsel = bloed wat gesirkuleer word Reporasiestelsel = asemhaling en suurstof / koolstofdioksied ruiling Vernaamste proses van sirkulasiestelsel: oOm bloed te sirkuleer oWord in twee wee (paaie) verdeel - Pulmonere sirkulasie (tussen hart en longe) - Sistemiese sirkulaise (tussen hart en liggaam) 60 Sirkulasie en reperasie stelsel: vervolg Vernaamste onderdele: oHart oBloedvatte - artetiese (slagare) - venas (are) -klapileres (haarvate) 61 Sirkulasie en reperasie stelsel: Asem in suurstof in longe Suurstof in bloed Asem uit Sirkulasie – en repertoriese stelsels werk saam Hartpomp suurstofryke bloed na res van die liggaam Selle neem die suurstof op en gee kooldtofdioksied af tot in die bloed Koolstofdioksied uit bloed in longe Bloed moet koolstofdioksied gepomp na longe 62 Gesondheidsake: Gesondheidsake van sirkulasiestelsel: oGewoonlik veroorsaak deur plaak wat opbou in wonde van arteries oIndien plaak opbou omvangryk (heeltemaal om) versprei kan beinvloed verminder word oLei tot verhoogdde bloeddruk oVerhoog riskio van bloedklonte oKlont skiet los en steek vas in slagaar – blokkeer bloedvloei oSo, presies watter gesondheidtoestande kry ons? 63 Hoe bloeddruk (Hippertensie) oBloed vloei onder hoe druk deur bloedvatte oDie hart moet nou teen hoe druk bloed uitpomp oDus werk die hart baie harder oDie hartspier kan oorwerk word = HARTVERSAKING. oDie bloedvatte kan verswak (hoer bloeddruk) en kanbloeddruk verder verhoog 64 Hartaanval oDie hartspier sel moet bloed / suurstof kry oDaar is bloedvatte wat ook op die hartspier loop (kroon are / korinere vate) oIndien van hierdie korinere vatte verstop / geblok word, kry die hartspier nie suurstof nie oHartspierselle oIndien die hart te kort aan suurstof het kan die persoon borspyn ervaar = ANGINA oWanneer die koriniere vatte heeltemaal verstop is noem ons dit TROMBOSE oIndien die hartspier skade kry a.g.v hoe bloeddruk (soos bo genome) rek die hartspier uit en word alter soos ‘n sak oHierdie sak kan nie meer doeltreffend saamtrek nie oDie hart gaan staan = medies nie ‘n hartaanval maar hartversaking 65 Beroerte: oBloedklonte wat a.g.v plaak in arteries vorm, kan losbreek oBeweeg nou saam met die bloedstroom totdat die bloedvatte te klein (kapilere vatte) word om deur te gaan en vas sit oGewoonlik in die brein (naaste arteries wat baie klein is) oVerstop die kapilere vatte en sy bloedvloei na die res van die brein oBreinselle kry nie suurstof nie en die selle gaan dood oIn baie gevalle oorleef die persoon, maar kan veroorsaak dat die persoon verlam is aan die een kant of kan nie meer praat nie oIndien dit ‘n baie groot klont is of indien die klont in ‘n krietiese deel van die brein voorkom, kan die persoon sterf 66 Vernaamste proses van die respiratoriese stelsel: 67
0
You can add this document to your study collection(s)
Sign in Available only to authorized usersYou can add this document to your saved list
Sign in Available only to authorized users(For complaints, use another form )