MEERVOUDE EN VERKLEININGSVORM (bladsy 25) ENKELVOUD bok bos dag duif gat golf handsak knoop kombers koek koord lip mat mes muurprop plant roos sif stok swaard MEERVOUD bokke bosse dae duiwe gate golwe handsakke knope komberse koeke koorde lippe matte messe muurproppe plante rose siwwe stokke swaarde VERKLEININGSVORM bokkie bossie daggie duifie gaatjie golfie handsakkie knopie kombersie koekie koordjie lippie matjie messie muurproppie plantjie rosie siffie stokkie swaardjie TRAPPE VAN VERGELYKING (bladsy 26) VERGROTENDE TRAP (gewoonlik voeg ons –er by en volg die spelreëls) OORTREFFENDE TRAP (gewoonlik voeg ons –ste by en volg die spelreëls) lank langer langste moeg moeër moegste groot groter grootste kort korter kortste baie meer meeste min minder minste goed beter beste STELLENDE TRAP swart swarter swartste wit witter witste hoog hoër hoogste laag laer laagste heerlik heerliker heerlikste fiks fikser fiksste suur suurder suurste klein kleiner kleinste interessant interessanter interessantste geel geler geelste kwaad kwater kwaadste asemrowend asemrowender asemrowendste vinnig vinniger vinnigste goedkoop goedkoper goedkoopste tevrede meer tevrede mees tevrede WOORDESKAT (bladsy 43) MANLIK VROULIK VERKLEINWOORD MEERVOUD reun teef reuntjie / tefie reune / tewe haan hen haantjie / hennetjie hane / henne hings merrie olifantbul olifantkoei leeumannetjie leeuwyfie hingsie / merrietjie olifantbulletjie olifantkoeitjie leeumannetjietjie leeuwyfietjie hingse / merries olifantbulle olifantkoeie leeumannetjies leeuwyfies bul koei bulletjie / koeitjie bulle / koeie GETALLE, TELWOORDE, RANGTELWOORDE EN JAARTALLE SKRYF DIE VOLGENDE GETALLE/TELWOORDE UIT IN WOORDE: SKRYF DIE VOLGENDE RANGTELWOORDE EN JAARTALLE UIT IN WOORDE 5 vyf 1ste eerste 9 nege 2de tweede 11 elf 3de derde 14 veertien 4de vierde 19 negentien 5de vyfde 27 sewe en twintig 6de sesde 40 veertig 7de sewende 80 tagtig 8ste agtste 99 nege en negentig 1986 negentien ses en tagtig 400 vierhonderd 2020 twintig twintig 2000 tweeduisend 2027 twintig een en dertig GESLAG MENSE MANLIK VROULIK DIERE MANLIK VROULIK broer suster bul koei buurman buurvrou haan hen kêrel nooi hings merrie nefie niggie leeumannetjie leeuwyfie vriend vriendin reun teef wewenaar weduwee ram ooi man vrou olifantbul olifantkoei seun meisie bokram bokooi INTENSIEWE VORM – Soek my maatjie (bladsy 48) brand stoksielalleen skat boeg brandarm vuur stokblind smoor trommeldik kristal stokdoof smoordronk plankdun dood spek skreeu stapelgek vlym seepglad kristalhelder plank blits bloedjonk stok bloed yskoud beeld hoepelkrom seep boeglam skreeulelik hond stok brandmaer trommel hondmak stoksiel bloedmin doodmoeg brand stokoud stapel skatryk ys smoor vlymskerp stok silwerskoon prop rotsvas smoorverlief spekvet bloed blitsvinnig hoepel wa pap propvol papvrot vuurwarm wawyd INTENSIEWE VORM – Kleure (bladsy 49) rots 1g o u d 2g e e l w a r w i t o o i r a 3p i k s t g 4s 5p i e r o o t e b n l 6b l o e d r u DWARS: 1. Baie geel 3. Baie swart 4. Baie wit 6. Baie rooi AF: 2. Baie groen 5. Baie blou Baie helder Baie graag Baie arm Baie vinnig Baie blou Baie vet Baie dronk kristalhelder dolgraag brandarm blitsvinnig potblou spekvet smoordronk Baie krom Baie ryk Baie alleen Baie vol Baie sag Baie skoon Baie warm hoepelkrom skatryk stoksielalleen propvol papsag silwerskoon vuurwarm WOORDSTRUKTURE (bladsy 50) 1 vissies 13 ouers 2 troeteldiertjies 14 vistenkie 3 spasies 15 kalmer 4 minder 16 ligter 5 diertjies 17 vertrekke 6 kinders 18 kristalhelder 7 eerste 19 silwerskoon 8 omdat 20 dus 9 maklikste 21 nie. 10 plantjies 22 twaalf 11 boompies 23 Maandag 12 aktiwiteite 24 hoeveelhede