Choreografie 1. Al die gaste is in die kerk en die meisie stap in met beide ouer by haar 2. ‘ n formele aanspreeking waar die ouers/ ouma’s en oupa’s met die verjaarsdag meisie praat 3. Die eerste dans wat saam met die pa opgevoer word, is gewoonlik die waltz 4. Die famiie dans waar die meisie met Derikte familie, ouma’s/oupa’s die chambelanes (seuns waarmeer sy dans) of selfs haar naaste vriende en vriendine ook gewoonlik die waltz 5. Enige gekiesde liedjie wat hulle meer dans en luiste 6. Die normale dans nogsteeds die waltz Gremering Die gremening is iets wat uit staan en gesien kan word. Dit pas gewoonlik met die kleur van die rok en bos blomme om ‘n tema te volg, dit is als bekend vir die kleure wat helder is en uitstaan. Dit is net so belangrik om als in jou haarsltyl in te sit dit kan lyk soos ‘n trou haarstyl How to Perfect Your Quinceañera Makeup Look - Lili's Creations (liliscreations.com) 20 Gorgeous Quinceañera Hairstyles For Your Big Day (weheartthis.com) https://www.thoughtco.com/what-is-a-quinceanera