Uploaded by Lightning McQueen

afrikans notes skryftekens

advertisement
Afrikaans skryfteken notes
DEELTEKEN
Die funksie van 'n deelteken is om aan te dui dat twee vokale wat na mekaar volg nie as 'n diftong
uitgespreek moet word nie, maar wel as twee verskillende klinkers. 'n Mens sou dus kon sê 'n
deelteken verleen 'n ekstra lettergreep aan 'n woord.
It’s to show that you should single out a vowel because two vowels are together, you normally put
it at the last vowel.
KAPPIE
Die kappie word gebruik op klinkers in lang, oop lettergrepe om die klank te rek.
It is used in long vowels, to stretch out the sound. Elongate the sound.
AFKAPPINGSTEKEN
ie afkappingsteken (of apostroof) word hoofsaaklik by meervoude en verkleinwoorde gebruik wat
op die letters i, o, u en 'n beklemtoonde a eindig.
The truncation mark (or apostrophe) is mainly used with plurals and diminutives that end in the
letters i, o, u and a stressed a.
KOPPELTEKEN
Download