NAAM: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2020 REKENINGKUNDE V2 ANTWOORDEBOEK (EKSEMPLAAR) VRAAG MAKSIMUM PUNTE 1 45 2 45 3 30 4 30 PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNTE 150 Hierdie antwoordeboek bestaan uit 7 bladsye. 2 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 1: KOSTE BEREKENINGE EN INTERNE BEHEER 1.1 Vervaardigingskonsepte: 1.1.1 1 1.1.2 Defineer Direkte Arbeid en Indirekte Arbeid met voorbeelde. Direkte Arbeid: Indirekte Arbeid: 4 1.1.3 Primêre koste bestaan uit … en … 2 1.2 1.2.1 Bereken die volgende: • Direkte Materiaalkoste 3 • Direkte Arbeidskoste 2 • Fabriek / Vervaardigingsbokoste 8 • Totale Koste van Produksie 5 • Eenheidskoste per trui 4 Kopiereg Vooerbehou Blaai om asseblief (EC/NOVEMBER 2020) 1.3 3 REKENINGKUNDE V2 Watter raad/advies sal jy aan UHT gee? Gee DRIE punte 6 1.4 As verkope verlede jaar R400 000 was en die winsopslag 50%: • Bereken Verkope vir die huidige jaar 5 • Bereken Koste van Verkope vir die huidige jaar 5 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg Voorbehou Blaai om asseblief 4 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 2: BTW EN KREDITEUREVERSOENING 2.1 2.1.1 2.1.2 2.1.3 2.1.4 2.1.5 2.2 Nr. Voltooi die onderstaande tabel: Totaal wat Kleinhandelaar aan verskaffers betaal Inset BTW Kleinhandelaar se werklike kosprys % Winsopslag 1. 1 375,40 1 196 50% 2. 3 648 25% 3. 20% 4. 10% 2.3 2.3.1 5 Kleinhandelaar Verkoopprys Uitset BTW Kleinhandelaar ontvang van klient 1 794 2 063,10 3 600 440,00 17 Versoenings Krediteurekontrole 2020 Okt 31 2020 Okt 12 2.3.2 Krediteurelys R Teejay Beperk (31 700 Mahogany Handelaars (13 550 Priti Verspreiders (7 800 Riso Handelaars (11 500 11 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg Vooerbehou Blaai om asseblief (EC/NOVEMBER 2020) 5 REKENINGKUNDE V2 VRAAG 3: BEGROTINGS 3.1 Bereken die volgende: 3.1.1 Verduidelik waarom dit belangrik is om ʼn begroting op te stel. Gee TWEE punte. • • 4 3.2 Totale koste vir lede vir vervoer 5 3.3 Bereken die volgende : 3.3.1 Totale subsidie vir verblyf Totale subsidie vir maaltye 4 3.3.2 Koste vir verblyf vir drie dae 4 3.4 Bereken die koste vir lede vir maaltye en verversings. 4 3.5 Bereken die totale koste vir lede vir die toer. 4 3.6 Bereken die bydrae benodig per lid. 3.7 Wat kan die klub doen om die bedrag te verminder wat elke lid moet bydrae? Gee EEN punt. • • 3 2 TOTALE PUNT 30 Kopiereg Voorbehou Blaai om asseblief 6 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 4: VASTE BATE, VERHOUDINGS EN VERTOLKINGS 4.1 VASTE BATE TWINKLE HANDELAARS Bladsy 7 BATE-REGISTER Item: Voertuig Kosprys: R550 000 Datum Aangekoop: 1 September 2017 Koers vir waardevermindering: 15% p.j. Gekoop vanaf: Teddy Motors op kosprys Huidige Opgehoopte Boekwaarde/ Datum waardevermindering waardevermindering Drawaarde 28 Februarie 2018 28 Februarie 2019 29 Februarie 2020 9 TWINKLE HANDELAARS BATE REGISTER Bladsy 8 Item: Toerusting Kosprys: R600 000 Datum Aangekoop: 1 Maart 2018 Koers vir waardevermindering: 20% p.j. Gekoop vanaf: Ludz Handelaars op verminderde saldo. Huidige Opgehoopte Boekwaarde/ Datum waardevermindering waardevermindering Drawaarde 28 Februarie 2019 29 Februarie 2020 4.2 7 Die Bate Register is ʼn waardevolle instrument in die bestuur van die onderneming se bate. Waarom? Gee EEN rede. 2 Kopiereg Vooerbehou Blaai om asseblief (EC/NOVEMBER 2020) 4.3 7 REKENINGKUNDE V2 Verhouding-ontledings Bereken die volgende: Antwoord (a) Bruto wins (b) Koste van Verkope (c) Persentasie Bruto wins op Koste van Verkope (d) Persentasie Netto wins op Verkope (e) Adviseer hoe die persentasie netto wins op verkope verhoog kan word tot ten minste 20% 12 TOTALE PUNT 30 TOTAAL: Kopiereg Voorbehou 150 Blaai om asseblief