BRONDOKUMENTE • By die boekstawing van rekeningkundige transaksies word gebruik gemaak van brondokumente. • Hierdie dokumente verskaf die inligting wat benodig word om transaksies in die boeke aan te teken. • Dit dien ook as bewys dat die transaksies plaasgevind het. • By kontanttransaksies word die volgende brondokumente gebruik: • Tjekboekteenblaaie by betaling deur middel van tjeks • Kwitansies by ontvangs van kontant • Kasregisterrol by kontantverkope • Kontantfakture by kontantaankope en kontantverkope Tjekboekteenblaaie Kwitansies Kasregisterrol Kontantfaktuur