Uploaded by George Segalo

Aspoestertjie - Wikipedia

advertisement
Aspoestertjie
Aspoestertjie of in Engels, Cinderella,[1] is
'n sprokie deur Charles Perrault. Dit is vir
die eerste keer anoniem gepubliseer in
Parys in 1697 as Histoires ou contes du
temps passé (Stories of verhale van lank
gelede), 'n bundel van agt feëverhale deur
Perrault.[2][3]
'n Franse uitgawe
Jules Massenet se opera
Cendrillon
Die storie handel oor 'n mishandelde
dogtertjie wat, met die hulp van haar fee
peettante, na 'n dansparty met 'n
pampoenkoets reis. Sy vlug van die bal
teen middernag en verloor haar glas
dameskoentjie. 'n Prins, wat op haar verlief
geraak het, vind haar verlore skoentjie en
gebruik dit om haar op te spoor.
Soortgelyke Europese verhale kan in
Bonaventure des Periers's (New
Recreations and Joyous Games) (1558)
gevind word. Die Broers Grimm se
weergawe van Aspoesterjie was
"Aschenputtel", in die bundel Children's and
Household Tales (1812).
Sprokies soortgelyk aan Aspoestertjie
bestaan in Chinese, Indiese, Afrika,
Javanese, Australiese en Japannese letteren volkskunde. Die verhaal is menige kere
verwerk vir teater, rolprente, televisie en
ander media.[4]
Verwysings
1. Frans: Cendrillon, ou La petite
pantoufle de verre
2. Betts p. xv
3. Opie p. 21
4. Zipes pp. 95-7
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?
title=Aspoestertjie&oldid=2574691"
Die bladsy is laas op 10 Mei 2023 om 10:13
bygewerk. •
Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0 , tensy
anders vermeld.
Download