LO Geskrewe Taak Charles Holroyd Gr 12A Afdeling A 1.1 Stressor 1.1.1 Finansies Verandering Verhoogde stresvlak Jy gaan vir jou Gaan jou finansiele self moet sorg stresvlakke verhoog en jou eie Byvoorbeeld jy gaan finansies moet stress oor waar jy jou beheer geld vandaan gaan kry Jy gaan moet werk om jou eie geld te verdien 1.1.2 Verlating van huis Jy moet vir jou Jy gaan stres oor eie blyplek sorg blyplek Jy gaan moontlik Jy gaan aleen voel en aleen bly jou stres vlakke verhoog 1.1.3 Sosiale vryheid Jy gaan jou eie Jy gaan stress oor jou keuses maak oor sosiale lewe jou sosiale lewe Soos of jy die regte Jy gaan self die vriende het regte vriende moet kies 1.1.4 Verantwoordelik Jy gaan self jou Jy gaan stress oor of jy vir eie huishoudilike huis moet alles gedoen gaan kry funksies onderhou Soos wasgoed was Jy gaan skottelgoed en kos byvoorbeeld self koop en voorberei wasgoed en skottelgoed moet was 1.1.5Maatskaplike veranderinge wat jy sal moet hanteer Jou vriende gaan verander Jy gaan baie van jou ou vriende agterlos Gaan jou hartseer laat voel en so jou stresvlakke verhoog Jy gaan ook moontlik stress oor nuwe vriende en wat die nuwe mense van jou dink 1.2.1 Fiesiese gesondheid:Ek wil teen 35 nog fiks wees,ek gaan dit bereik deur te begin met n oefen program in die volgende 12 maande . Ek wil n gesonde eet gewoontes aanleer, ek gaan dit bereik deur in die volgende 12 maande n gesonder diet te volg. Ek wil n gesonder leefstyl oor die algemeen he, dit gaan ek bereik deur genoeg slaap en oefening te kry end it begin in die volgende 12 maande 1.2.2 Onderwys:Ek wil teen 35 my onderwys grad en honeurs he,ek gaan dit bereik deur in die volgende paar maande harder leer sodat my punte goed genoeg is. Ek wil n diploma he in sportbestuur he teen 35, ek gaan dit bereik deur nou aan my sport kennis te werk. Ek wil my A graad skeidsregter lesensie he teen 35 ,ek gaan dit bereik deur nou al n goeie rugby reels agter grond op te bou 1.2.3 Finansies:Ek wil teen 35 al my studie skuld agfgebetaal he,ek gaan dit bereik deur terwyl ek swot te werk en daai geld gebruik om my skuld te betaal. Ek wil teen 35 n paar bellegings he,dit gaan ek bereik deur nou al geld te spaar om te bele. Ek wil n goeie salaris verdien teen 35 ,ek gaan dit bereik deur in die volgende 12 maande hard te leer vir goeie punte. Afdeling B Aktiwiteit B 2.1 Alle formele assesering insluitende eksamens wat dwarsdeur die jaar op n voortdurende grondslag deur die skool gedoen word 2.2 Dit wys jou hoeveel jy vand jaar se werk ken Kan jou help om die werk beter te leer ken Dit kan jou help voorberei vir die eind eksamen Dit bring jou jaar punt op Dit leer jou hoe om die werk te doen en te leer 2.3.1 Voedsel wat jou geheue sal help:Eet gesonde kos wat jou sal help om beter te kan onthou soos Vis Neute Vars groente en vrugte 2.3.2 Studieplan:Stel vir jou n goed gestrutureerde studieplan o dit bevat Wat jy gaan leer Waar jy gaan leer Die tye wat jy gaan leer 2.3.3 Fisiese gesondheid:stel vir jou n oefen program op ,volg n gebalenseerde diet,moenie goeters doen wat jou gesondheid kan aantas nie 2.3.4 Studiestrategieë:Stel vir jou doelwite wat jy wil bereik,beloon jouself as jy jou doelwitte bereik het, maak seker dat jy al die belangrike werk gemerk het end it deeglik leer 2.3.5 Leerstyle:Eksperimenteer met verskillende leerstyle en kyk watse een vir jou die beste werk as jy een kry wat lyk of hy by jou pas gebruik hom as hy nie werk nie prober een van die ander Afdeling C Aktiwiteit 3 3.1 Dit stel n slegte voorbeeld Dit vat baie van hulle geleenthede weg Dit veroorsaak n slegter ekonomie en veroorsaak armoede 3.2 Kry eksterne agente om korrupsie sake te ondersoek sodat dit moeiliker is vir korrupte amptenare om die waarheid weg te steek Maak seker van waar die Tenders vandaan kom en kyk of dit werklik in die belang van die land en die ekonomie is dat die tenders aansoeker die tender kry sodat daar nie enige onder die tafel besigheid is nie Stel strenger voorsorg maatreels op as dit kom by projecte Betaal eers beampte vir n projek nadat dit voltooi is en stel eksterne mense aan om die finansies van so projek te beheer Die metodes wat gebruik word om korrupsie en bedrog te ondersoek moet opgegradeer word 3.3 Dit is omdat baie meer en meer mense wegkom daarmee en omdat armoede in party lande besig is om te eskaleer en dit n’ maklike manier is om geld te maak