Uploaded by Corrie Janson

Gr 6 AFRIKAANS JUNE EXAM 2022

advertisement
AFDELING A
BEGRIPSTOETS
Lees die storie hieronder en beantwoord die vrae:
Eendag het jakkals (jackal) ‘n kraai (crow) hoog in die lug sien vlieg. Sy het 'n stuk kaas (cheese) in
haar bek gehad. "Ek wil daardie kaas hê,” het die jakkals gedink.
Toe die kraai op 'n boomtak (branch) gaan sit, het die jakkals onder die boom gaan sit en haar
begin prys (praised): "Goeie môre, Juffrou Kraai! Kyk hoe pragtig (beautifu) lyk jy! Kyk hoe blink
(bright)
jou oë! Kyk hoe glinster (glitter) jou vere (feathers)!"
Die kraai was bly (happy), want sy het daarvan gehou (liked) om geprys (praised) te word. "Ek is
seker jou stem (voice) is nog mooier as jou vere," het die jakkals gesê. "Sal jy asseblief vir my 'n
liedjie (song) sing, O Koningin (Queen) van die voëls?" Die kraai was so opgewonde (excited), sy
kon skaars stilsit. Sy het haar kop hoog opgelig (lifted) en haar oë toegemaak (closed). Daarna
het sy haar bek oopgemaak (opened) en gesing: "KRAS-KRAS-K-KRAS-S-S." Sy het gedink
(thought)
dat haar stem pragtig en mooi was om na te luister. Die jakkals wou sy pote (paws) oor
sy kop sit om die aaklige (awful) geluid (sound) uit sy ore te hou.
Die kaas het op die grond geval, reg voor die jakkals. "Dankie, Juffrou Kraai," het hy gesê,
terwyl hy die kaas gulsig (greedy) opvreet. "In ruil vir jou kaas, sal ek jou goeie raad (advise) gee:
Moet nooit 'n vleier (flatterer) vertrou (trust) nie!”
Die kraai het baie hartseer (sad) gevoel. As sy nie so voor die jakkals gespog (boasted) het nie,
sou sy nie haar kaas verloor het nie. Sy het nie net die kaas verloor nie, maar ook haar
selfvertroue(self-confidence). Die kraai het haarself verwyt (resented). Sy moes nooit die jakkals
vertrou het nie.
[Verwerk uit Kortverhale]
1
Vraag 1
Omkring (circle) die letter van die korrekte antwoord (correct answer).
1.1
1.2
1.3
1.4
Waarom het jakkals vir kraai gevlei?
A
Hy was sommer net stout.
B
Hy het baie van musiek gehou.
C
Hy wou hê dat die kaas moes val.
D
Hy het probeer om met haar vriende te maak.
(1)
Waarom was die kraai aan die begin gelukkig?
A
Sy was die koningin van die voëls.
B
Sy was bly om die jakkals te sien.
C
Sy het 'n pragtige sangstem gehad.
D
Sy het dit geniet om deur die jakkals geprys te word.
(1)
Wat is die les van die storie?
A
Moet nooit 'n vleier vertrou nie.
B
Kraaie hou van kaas
C
Jakkalse kan met kraaie praat
D
Nadat dit gereën het, skyn die son.
(1)
Wat beteken die woord "glinster" in die volgende sin?
"Hoe glinster jou vere!"
1.5
A
dof
B
blink
C
kleurvol
D
grof
(1)
Waarom het die kraai ingewillig om vir die jakkals 'n lied te sing?
A
Sy het 'n verskriklike lawaai gehoor.
B
Die jakkals het haar goeie raad gegee.
C
Sy wou hê dat die jakkals van haar moes hou.
D
Die jakkals het gesê dat sy 'n pragtige stem het.
(1)
2
1.6
Beantwoord die volgende vrae:
1.6.1 Nadat die kraai haar kaas verloor het, het sy nog iets verloor (loose).
Wat was dit?
(1)
_________________________________________________________________
1.6.2 Wat sal die beste titel vir die storie wees?
(1)
__________________________________________________________________
1.6.3 Het die jakkals die gesingery van die kraai geniet (enjoy)? Gee 'n rede vir
jou antwoord.
(2)
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
1.7
Skryf twee sinne neer van dinge wat die jakkals gesê het om die
kraai oor haar "voorkoms te prys". (to praise crow’s looks)
(2)
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
1.8
Verduidelik (Explain) waarom (why) die jakkals wou hê dat die kraai moes sing?
(2)
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
1.9
Was dit regverdig (fair) dat die jakkals die kaas gekry het? Gee 'n rede
vir jou antwoord.
(2)
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________
_________________________________________________________________
Totaal: Begripstoets [15]
3
Vraag 2: Gedig
Worsbraai – Helena J.F Locner
1. Dis eettyd in die veld.
2. ‘n Vuurtjie moet ons maak
3. om lekker wors te braai
4. op kooltjies wat so kraak.
5. Elkeen bring ‘n tak.
6. Die rooster staan al klaar.
7. Op kooltjies warm en rooi
8. maak ons die wors nou gaar.
9. Die lang dik wors braai vinnig,
10. van ver af ruik ons dit.
11. Ons pluk solank eers bossies
12. om lekker sag te sit.
13. Ons skink vir almal koffie.
14. So honger en so dors,
15. hoor ons een skree: “Vang hom!”
16. Daar trek die hond en die wors.
Woordeskat:
Vuurtjie
-
fire
Pluk
-
pick
Kooltjies
-
coals
bossies
-
little pieces of grass
Tak
-
branch
sag
-
soft
Rooster
-
grill
skink
-
pour
Ruik
-
smell
honger
-
hungry
Dors
-
thirsty
hoor
-
hear
Skree
-
shout
vang hom
-
catch him
4
Vrae:
1. Wie is die digter van hierdie gedig?
(1)
________________________________________________________________________
2. Hoeveel (how many) strofes het hierdie gedig?
(1)
________________________________________________________________________
3. Uit hoeveel versreëls bestaan hierdie gedig?
(1)
________________________________________________________________________
4. Waar (where) is dit eettyd?
(1)
________________________________________________________________________
5. Hoekom (why) moet hulle ‘n vuurtjie maak?
(1)
________________________________________________________________________
6. Noem (name) die twee woorde in reël 7 wat die kooltjies beskryf (describe).
(1)
________________________________________________________________________
7. Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR.
“Die lang dik wors braai baie stadig”
(1)
________________________________________________________________________
8. Waarom (why) moet hulle bossies pluk?
(1)
________________________________________________________________________
9. Kies (choose) die regte antwoord. Skryf net die korrekte woord neer.
Hulle skink vir almal (koeldrank / koffie / tee).
(1)
________________________________________________________________________
10. Wat (what) het met die wors gebeur (happened)?
(1)
________________________________________________________________________
Totaal: Gedig [10]
5
AFDELING B: TAALLEER
Vraag 1: Skryf die volgende sinne in ontkennede vorm
(Re-write the following sentences in negative form)
Voorbeeld: Die kaas het op die grond geval. Die kaas het nie op die grond geval nie.
a) Jakkals het vir kraai gejok.
(1)
________________________________________________________________________
b) Kraai is baie hartseer.
(1)
________________________________________________________________________
c) Sifiso sê dat hy iets gehoor het.
(1)
________________________________________________________________________
d) Weet iemand waar Jakkals nou is?
(1)
________________________________________________________________________
e) Clement het iets in sy sak.
(1)
________________________________________________________________________
[5]
Vraag 2: Samestellings – Kyk na die volgende woorde en skryf samestellings neer.
(Complete the Compounds)
Voorbeeld: tuin + slang = tuinslang
kameel
bad
woorde
jag
see
perd
boek
hart
seer
koei
kamer
luiperd
6
2: Samestellings
a) __________________________________________________________________ (1)
b) __________________________________________________________________ (1)
c) ___________________________________________________________________(1)
d) ___________________________________________________________________(1)
e) ___________________________________________________________________(1)
[5]
Vraag 3: Skryf die volgende sinne in die verlede tyd
(Re-write the following sentences in past tense)
Voorbeeld: Die kaas val op die grond. Die kaas het op die grond geval.
a) Die kraai sit in die boom.
(1)
________________________________________________________________________
b) Die jakkals is baie slinks (treacherous).
(1)
________________________________________________________________________
c) Ek eet ‘n toebroodjie (sandwich).
(1)
_______________________________________________________________________
d) Ek lees ‘n storie oor ‘n monster.
(1)
________________________________________________________________________
e) Lillie is bang vir monsters.
(1)
________________________________________________________________________
[5]
7
Vraag 4: Skryf die volgende sinne in die toekomstige tyd
(Re-write the following sentences in future tense)
Voorbeeld: Die kaas val op die grond. Die kaas sal op die grond val.
a) Die kraai vlieg weg.
(1)
________________________________________________________________________
b) Die jakkals jok vir kraai.
(1)
________________________________________________________________________
c) Leeu vang al die diere.
(1)
________________________________________________________________________
d) Hulle vat jou goed.
(1)
________________________________________________________________________
e) Ek plant vandag ‘n boom.
(1)
________________________________________________________________________
[5]
Vraag 5: Voltooi die Meervoude en Verkleining in die tabel.
(Complete the table by giving the Plural and Diminutive)
Voorbeeld: Bus – Busse (Meervoud) - Bussie (Verkleining)
Woord
a) tak
Meervoud
Verkleining
b) kraai
c) wolf
d) koning
e) maan
[10]
8
Vraag 6: Voegwoorde – Verbind die sinne met die voegwoorde in hakies
(Combine the sentences with the conjunction word given in the brackets)
Voorbeeld: Dis koud. Dit sneeu. (en) Dis koud en dit sneeu.
a) Die seun kan nie loop nie. Sy been is seer. (want)
____________________________________________________________________(1)
b) Die wind waai. Dit gaan reën. (dus)
___________________________________________________________________(1)
c) Dit reën. Die riviere kom af. (en)
___________________________________________________________________(1)
d) Die hond swaai sy stert. Hy is vriendelik. (omdat)
____________________________________________________________________(1)
e) Bonolo is gehoorsaam. Trinity is ongehoorsaam. (maar)
____________________________________________________________________(1)
[5]
Vraag 7: Trappe van vergelyking -Voltooi die tabel
(Degrees of Comparison)
Voorbeeld: mooi – mooier – mooiste
[15]
Stellende trap
Vergrotende trap
Oortreffende trap
groot
a)
b)
c)
d)
duurste
vet
e)
f)
klein
kleiner
g)
sterk
h)
i)
j)
k)
soetste
l)
gevaarliker
m)
goed
n)
o)
9
AFDELING C: VISUELE TEKS
Kyk na die prent en beantwoord dan die vrae wat volg.
1)
Wat (what) sê die seun is agter (behind) sy pa?
(1)
________________________________________________________________________
2)
Wat is eintlik (really) agter die pa?
(1)
________________________________________________________________________
3)
(1)
Hoekom is sy pa nie bekommerd (worried) nie?
________________________________________________________________________
4)
Waarom (why) dink jy het die seun gesê dat dit ‘n zebra is?
(1)
________________________________________________________________________
5)
Dink jy die pa het geskrik (got a fright) toe hy die leeu sien?
(1)
________________________________________________________________________
[5]
Totaal: Taalleer [55]
TOTAAL: 80 PUNTE
10
Download
Study collections