Uploaded by lijorethabile

Practical 8 (16)

advertisement
1.
The average score of all pro golfers for a particular course has a mean of 70 and a
standard deviation of 3.0. Suppose 36 pro golfers played the course today. Find the
probability that the average score of the 36 pro golfers exceeded 71. / Die gemiddelde
telling van alle pro golfspelers vir ‘n sekere baan het ‘n gemiddeld van 70 en ‘n
standaardafwyking van 3.0. Veronderstel 36 pro golfspelers speel vandag op die
baan. Bepaal die waarskynlikheid dat die gemiddelde punt van die 36 pro
golfspelers meer as 71 sal wees.
2.
Major league baseball salaries averaged R3.26 million with a standard deviation of R 1.2
million in a recent year. Suppose a sample of 100 major league players was taken. /
Groot liga basketspelers se salarisse is gemiddeld R 3.26 miljoen met ‘n
standaardafwyking van R 1.2 miljoen vir ‘n vorige jaar. Veronderstel ‘n steekproef
van 100 groot liga basketspelers word geneem.
3.
2.1
Find the probability that the mean salary of the 100 players exceeded R 3.5
million. / Bepaal die waarskynlikheid dat die gemiddelde salaris van die 100
spelers meer as R 3.5 miljoen sal wees.
2.2
Find the probability that the mean salary of the 100 players exceeded R 4.0
million. / Bepaal die waarskynlikheid dat die gemiddelde salaris van die 100
spelers meer as R 4.0 miljoen sal wees.
2.3
Find the probability that the mean salary of the 100 players was no more than
R 3.0 million. / Bepaal die waarskynlikheid dat die gemiddelde salaris van die
100 spelers nie meer as R 3.0 miljoen sal wees nie.
2.4
Find the probability that the mean salary of the 100 players was less than R 2.5
million. / Bepaal die waarskynlikheid dat die gemiddelde salaris van 100
spelers minder as R 2.5 miljoen sal wees.
2.5
Find / Indien 𝑃(𝑋̅ < 𝐴) = 0.9616 find / bepaal A.
According to a survey, only 15% of customers who visited the web site of a major retail
store made a purchase. Random samples of size 50 are selected. / Ingevolge ‘n
ondersoek, slegs 15% van die kliënte wat die web tuiste besoek van ‘n groot
handelstoor doen ‘n aankope. Ewekansige steekproewe van grootte 50 word gekies.
3.1
Find the mean of all the sample proportions of customers who will make a
purchase after visiting the web site. / Bepaal die gemiddelde van al die
steekproef proporsies van kliënte wat ‘n aankope maak na ‘n besoek aan die
web tuiste.
3.2
Find the standard deviation of all the sample proportions of customers who will
make a purchase after visiting the web site. / Bepaal die standaardafwyking van
al die steekproef proporsies van kliënte wat ‘n aankope maak na ‘n besoek
aan die web tuiste.
3.3
What proportion of the samples will have between 20% and 30% of customers
who will make a purchase after visiting the web site? / Wat is die proporsie van
die steekproewe wat tussen 20% en 30% van die kliënte sal ‘n aankope
maak na ‘n besoek aan die web tuiste.
3.4
What proportion of the samples will have less than 15% of customers who will
make a purchase after visiting the web site? / Wat is die proporsie van die
steekproewe wat minder as 15% van die kliënte sal ‘n aankope maak na ‘n
besoek aan die web tuiste.
3.5
What is the probability that a random sample of 50 will have at least 30% of
customers who will make a purchase after visiting the web site? / Wat is die
waarskynlikheid dat ‘n ewekansige steekproef van 50 sal op die minste 30%
van die kliënte ‘n aankope maak na ‘n besoek aan die web tuiste.
3.6
If 90% of the samples will have less than, what percentage of customers who will
make a purchase after visiting the web site? / Indien 90% van die steekproewe
minders as, watter persentasie of kliënte wat ‘n aankope maak na ‘n besoek
̂ < 𝒌) = 𝟎. 𝟗𝟎 find / bepaal k ]
aan die web tuiste? [ 𝑷(𝒑
Download