ONDERWERP 1 MIKRO-OMGEWING OP DIE WENPAD Eienskappe: ◦Staan bekend as die ONDERNEMING SELF. ◦‘n ander naam is ook die INTERNE OMGEWING. ◦VOLLE BEHEER word toegepas. Komponente / Elemente: -Visie, missie, strategie en doelwitte -Org.kultuur -Org.hulpbronne -Bestuur & Leierskap -8 ondernemingsfunksies 1. Visie, missie, strategie en doelwitte ◦ VISIE = ◦ WAT ‘n onderneming oor die langtermyn wil bereik. ◦ MISSIE = ◦ HOEKOM die ond bestaan. = ◦ HOE ‘n ond sy doelwitte gaan bereik. ◦ STRATEGIE ◦ DOELWITTE = ◦ Word aan SPERDATUMS gekoppel. 2. ORGANISASIEKULTUUR Verwys na hoe dinge by ‘n ond gedoen word. Sluit aspekte in soos kleredrag en die wyse waarop mense mekaar aanspreek. Verwys na die hulpbronne wat die ond nodig het om reg te funksioneer. Dit staan ook bekend as die 4 PRODUKSIEFAKTORE! Kapitaalhulp. = Geld wat belê word om goedere aan te skaf = Rente Menslikehulp. = Arbeid word benodig om goedere te produseer = Salarisse Natuurlikehulp. = Natuurlike bates wat help om goedere te produseer = Huur Entrepreneuriesehulp. = Kombineer bogenoemde fakotre om wins te genereer = Wins 3. ORGANISATORIESEHULPBRONNE 4. BESTUUR & LEIERSKAP ◦ BESTUURDERS ◦ LEIERS ◦ Het ‘n spesifieke posisie in die ond. ◦ Enige werker kan ‘n leier wees. ◦ Daar moet ‘n vakante bestuurspos beskikbaar wees. ◦ Deel opdragte uit. ◦ Leierskap is ‘n karaktereienskap. Tree na vore wanneer leiding nodig is. ◦ Het die gesag om hierdie opdragte uit te deel. ◦ Deel van ‘n span en help om take uit te voer . ◦ Inspireer mense om take uit te voer. 5. ORGANISASIESTRUKTUUR ‘n Ond se struktuur verwys na die manier waarop werknemers in ‘n ond georganiseer is. Dit beskryf elke bestuurder se verantwoordelik-hede en gesag. 1. ALGEMENE BESTUUR 2. ADMINISTRATIEWE FUNKSIE 3. FINANSIëLE FUNKSIE 4. AANKOOPFUNKSIE 5. OPENBARE BETREKKINGE FUNKSIE 6. MENSLIKE HULPBRONNEFUNKSIE 7. PRODUKSIEFUNKSIE 8. BEMARKINGSFUNKSIE 6. AGT BESIGHEIDSFUNKSEIS TOPVLAK BESTUUR = STRATEGIESE BESLUITE MIDDELVLAK BESTUUR = TAKTIESE BESLUITE LAERVLAK BESTUUR = OPERASIONELE BESLUITE 1. ALGEMENE BESTUUR Funksie = Verseker dat alle ondernemingsfunksies effektief funksioneer. Dit bestaan uit 3 vlakke van bestuur nl: Rolle =Beplan vir ond. se toekoms Monitor die ond. se verhouding met die eksterne omgewing Rolle =Dien as ‘n skakel tussun topvlak en laevlak. Implementeer topvlak bestuur se planne. Topvlak Kyk na besigheid en aktiwiteite Middelvlak Gespesialiseerde kennis van akt. Laervlak Voormanne en spanleiers Motiveer en lei werkers Rolle =Dien as ‘n skakel tussen departement shoofed. Voer middelvlak se bsluite uit Verskillende organisasiestrukture: 1. Lyn = A. Beste vir klein-ondernemings B. Behels vinnige besluitneming 2. Funksionele =A. Beste vir groter ondernemings B. Word in departmente verdeel en daar volgens bestuur 3. Lyn en staf = A. Gepas vir groot ondernemings B. Maak voorsiening vir vinnige besluitneming 4. Projek of matriks = A. Die verskillende departemente smelt saam om ‘n projek te voltooi B. Sodra projek voltooi is, ontbind die span 2. ADMINISTRASIE ◦ VERANTWOORDELIKHEDE: ◦ A. Versamel data en inligting ◦ Versamel data en inligting om bestuurders te help met besluitneming, bv. inflasie; rentekoers ◦ B. Hanteer data en inligting ◦ Korrespondensie; indeksering; hantering van pos; ens ◦ C. Bestuur inligting ◦ Inligting word gebruik om toekomstige neigings te voorspel ◦ D. Kantoorpraktyk ◦ Verwys na die manier hoe aktiwiteite hanteer word, bv. telefoonetiket ◦ E. Inligtingstegnologie ◦ Verwys na die gebruik van rekenaars; telefone; faksmasjiene; selfone en interaktiewe borde 3. FINANSIERING • • • • • VERANTWOORDELIKHEDE: Beplan hoe geld spandeer gaan word Besluit of finansiering nodig is Verseker dat genoeg geld beskikbaar is vir die ond Om uitstaande geld op te volg Om die ond se rekeninge te betaal EIE KAPITAAL - Geld wat die eienaar bydra wat gebruik word om inkomste te genereer. - Eienaar is geregtig op wins. Tipes finansiering GELEENDE KAPITAAL - Verkry van finansiële instellings soos banke. - Word met rente terugbetaal. ◦ Belegging: ◦ Verwys na die gebruik van geld om welvaart en inkomste te genereer sonder om te werk. ◦ Beleggingsportefeulje: ◦ Verwys na die verskillende beleggings wat deur ‘n ond gemaak word. ◦ Geld kan in die volgende maniere belê word: ◦ Eiendom ◦ Aandele ◦ Goud BEGROTING KAPITAALBEGROTINGS Bepaal ‘n ond se kapitaalbehoeftes en hoe dit finansies gaan word. KONTANTBEGROTING Bepaal ond se bedryfskapitaalbehoeftes en hoe dit finansies gaan word. TIPES KAPITAAL: Vaste kapitaal = Kapitaal wat in niebedryfsbates soos voertuie belê word. Bedryfskapitaal = Kapitaal wat gebruik word om krediet toe te staan. 4. AANKOPE ◦VERANTWOORDELIKHEDE: ◦ Om alles wat ‘n ond nodig het om sy aktiwiteite uit te voer, aan te koop. ◦ Om voorraad te bestuur sodat daar voldoende voorraad beskikbaar is. ◦ Om die beste verskaffers om te spoor. ◦ Om bestellings by verskaffers op te volg. Stap 1 Rekwesisie Stap 2 Doen navraag - Die aankoopfunksie moet bepaal wat elke departement se behoeftes is. - Dit word gedoen deur ‘n rekwisisievorm vir elke departement te gee. - Departemente voltooi die vorms. - Die aankoopfunksie weet nou wat elke departement se behoeftes is. - Nou word daar navraag gedoen oor verskaffers en pryse. - Kwotasies moet verkry word van verskillende verskaffers. Stap 3 Kies verskaffer - Gehalte produk. - Prys van produk. - Beskikbaarheid van naverkoopdienste. Stap 4 Bestel - Die aankoopfunksie is nou gereeld om ‘n bestelling te plaas. - Bestellings moet op skrif wees. - Liaseer ‘n afskrif van elke bestelling ingeval daar later probleme onstaan. Stap 5 Ontvang - Ondersoek afgelewerde goedere vir skade. - Maak seker dit is die regte goedere wat bestel is. - Voltooi die afleweringsnota vir die verskaffers se rekords. Stap 6 Stoor nuwe voorraad - Wanneer nuwe voorraad ontvang word, word dit in die stoorkamer geberg. - Stoorkamers moet gereeld nagegaan word vir moontlike skade. Stap 7 Versprei - Uiteindelik kan die nuwe produkte na die onderskeie departemente gestuur word. - Om op hoogte te bly van voorraadvlakke moet daar record gehou word van alle produkte wat die stoorkamer verlaat. Kontanthandel: Is wanneer die koper vir goedere betaal voordat hy dit in besit neem. - VOORDELE - Kontantkopers het nie probleme met onbetaalde rekeninge nie. - Kontantkoper kan kwalifiseer vir kontantafslag. - NADELE - Kontanthandelaars kan die ondersteuning van klante wat nie genoeg geld het om kontant te betaal nie verloor. Krediethandel: Vind plaas wanneer ‘n koper dadelik goedere in besit neem, maar eers later daarvoor betaal. - VOORDELE - Krediethandelaars kan meer vra vir hulle goedere om te kompenseer vir die tyd wat hulle vir betaling wag. - Behoeftes kan dadelik bevredig word. - NADELE - Krediethandelaars moet dikwels nuwe voorraad aankoop voordat debiteure betaal het. Voorraadbeheer: DEF: • Om voorraadvlakke te monitor sodat die onderneming se regte hoeveelheid voorraad aanhou. • As’n ond te min voorraad aanhou sal klante by ‘n ander ond gaan koop. DOEL: • Om op einge stadium die waarde en hoeveelheid voorraad te bepaal, sonder om die voorraad te tel. • Om te verseker dat daar ten alle tye genoeg voorraad is om die normale vraag te bevredig. Die aankoopfunksie en die Nasionale Kredietwet (Wet 34 van 2005) REDE: • Hierdie wet lig kredietgewers en verbruikers in oor hulle regte en verpligtinge. AARD EN DOEL: • Om ‘n kredietmark te ontwikkel wat toeganklik is vir alle Suid Afrikaners. • Om verantwoordelike lenings aan te moedig. REGTE VAN KREDIETGEWERS: • Kan ‘n dagvaarding uitreik en aansoek doen om ‘n vonnis teen die verbruiker. Die aankoopfunksie en die Nasionale Kredietwet (Wet 34 van 2005) REGTE VAN KREDIETAANSOEKER: • Die reg op ‘n afskrif van die kredietooreenkoms. • Die reg op beskerming teen onbillike diskriminasie. • Die reg op redes waarom krediet geweier word. REMEDIES: • Die kredietooreenkoms mag geen onregmatige bepalings bevat nie. • Die verbruikers is geretig om aansoek te doen vir skuldhersiening. IMPAK OP DIE AANKOOP FUNKSIE: • Streng kredietverleningsmaatreëls het veroorsaak dat daar minder krediet beskikbaar is. • Die aankoopfunksie kan nie meer verwag dat krediet toegestaan gaan word nie. REDE: • Skep bewustheid van verbruikersregte. • Beskerm verbruikersregte. AARD EN DOEL: • Om verbruikers se sosiale welstand te bevorder. • Om ‘n regverdige regsraamwerk vir die verbruikersmark te vestig. REGTE VAN DIENSVERSKAFFERS: • ‘n Verskaffer kan ‘n vastetermynooreenkoms binne 20 dae kanselleer. • Die verskaffer mag die verbruiker vir direkte bemarking doeleindes tussen 08:00 en 20:00 kontak. Die aankoopfunksie en die Nasionale Verbruikersbeskermingswet (Wet 68 van 2008) REGTE VAN VERBRUIKER: • Die reg op privaatheid. • Die reg om vrye keuse. REMEDIES: • Die verbruiker kan klagtes verwys na die Nasionale Verbruikerskommissie. • Die verbruiker en verskaffer het toegang tot alternatiewe dispuutoplossings. IMPAK OP AANKOOPFUNKSIE: • Vervaardigers en verskaffers kan aanspreeklik gehou word vir skade gelei. • Meer papierwerk en personeelopleiding vir verskaffers. Die aankoopfunksie en die Nasionale Verbruikersbeskermingswet (Wet 68 van 2008) 5. Die openbare betrekkinge funksie BELANGRIKHEID: ROL: • Om ‘n gunstige beeld van die ond te skep. • • • • Klante te lok Aandeelhouers tevrede te stel. Goeie werkers te lok Die ondersteuning van die gemeenskap te verseker. METHODS THAT CAN BE USED: • • • • • • Telephone WOM Publicity Exhibitions Social responsibility Media Die ond.funksies in KLEIN en GROOT sakekontekste: ◦ 1. MH-FUNKSIE ◦ Klein = Die eienaar skep werk Baie aktiwiteite word deur ‘n handjievol mense uitgevoer ◦ Groot • Klein • Groot = Werwing word op ‘n groot skaal uitgevoer Spesifieke vaardighede word vereis vir verskillende poste 2. FINANSIëLE FUNKSIE = Kapitaal word gewoonlik net deur die eienaar bygedra, maar is geregtig op al die wins = Meer kapitaal kan ingesamel word omdat meer mense kapitaal bydra ◦ 3. AANKOOPFUNKSIE ◦ Klein = Koop produkte by groter ond. Klein ond hou nie baie ekstra voorraad aan nie ◦ Groot • Klein • Groot = Koop goedere by klein ond of by ander groot ond. Aankope kan op ‘n groot skaal plaasvind 4. PRODUKSIEFUNKSIE = Goedere word op klein skaal vervaardig en soms op aanvraag = Vind aaneenlopend en op groot skaal plaas. ◦ 5. BEMARKINGSFUNKSIE ◦ Klein = Spandeer heelwat minder aan bemarking ◦ Groot = Die mark is groot en verskil dikwels m.b.t demografie = = 6. ADMINISTRATIEWE FUNKSIE IKT is verbruikersvriendelik en maklik om mee te werk IKT is ingewikkeld en duur • Klein • Groot ◦ 7. ALGEMENE BESTUURSFUNKSIE ◦ Klein = Die eienaar over self die vier bestuurstake en meeste van die ander aktiwiteite uit ◦ Groot = • Klein • Groot = = Word bestuur deur ‘n span kundiges 8. OPENBARE BETREKKINGE FUNKSIE Die eienaar het persoonlike kontak met die ond se klante Daar moet versigtig omgesien word na die ond se beeld PUBLIEKE ORG: Def = ‘n Org wat aan die regering behoort Bestuur = Word deur die regering bestuur Bestuur in openbare en private organisasies PRIVATE ORG: Def = Org wat aan private persone behoort Bestuur = Bestuur hang van tipe ondernemingsvorm af ◦Def = Verwys na die fisiese eienskappe van goedre ◦Gehaltebeheer = Behels beheer oor die materiale, vakmanskap en masjienerie wat in die produksieproses gebruik word GEHALTE VOORDELE VAN GEHALTE 1. Verbruikers kan verseker wees dat produkte van goeie gehalte is 2. Moedig werkers aan om goeie produkte te lewer 3. Produksiekoste kan verminder word deur swak produkte uit te skakel 4. Gehaltebeheer lei tot beter goedere en beter produkontwerp GEHALTE EN DIE 8 ONDERNEMINGSFUNKSIES ◦ PRODUKSIE = 1. Kies ‘n gepaste produksiestelsel 2. Onderhou toerusting ◦ AANKOPE = ◦ OPENBARE BETREKKINGE = ◦ ALGEMENE BESTUUR 1. Koop by regte verskaffer 2. Teen die regte prys 1. Skep ‘n gunstige beeld van die onderneming 2. Vorm die publiek se opinie deur goeie gehalte goedere te lewer = 1. Skep ‘n gepaste visie en missie vir die onderneming 2. Demonstreer effektiewe leierskap ◦ BEMARKING = 1. Effektiewe produkontwikkeling 2. Ontwerp effektiewe verpakking ◦ MENSLIKE HULP. = 1. Effektiewe werwing vir beste kandidaat 2. Regverdige keuringsproses ◦ ADMINISTRASIE = 1. Data en inligting moet versamel word 2. Data en inligting moet geprosesseer word ◦ FINANSIES = 1. Stel begrotings op 2. Hou finansiële rekords op datum