HOMONIEME EN HOMOFONE TAALLEER SKRIFTE Wat is ’n homoniem? • Dit word dieselfde gespel, en dit klink dieselfde • Maar dit beteken iets anders! • Byvoorbeeld: • Die by maak heuning. OF Ons is by die see. • My ken jeuk. OF Sy ken vir Jan. • Ons eet vanaand rys. OF Die koek is besig om te rys. Wat is ’n homofoon? • Onthou jy hoor dit oor die foon. • Dit klink dieselfde, maar dit word anders gespel en het ’n ander betekenis. • Byvoorbeeld: • Die avontuurlustige man was in nood. OF Sy speel ’n nood op die klavier. • Ons eet vanaand rys. OF Ons gaan op reis na Japan. ONTHOU!!!! • Homoniem: Klink dieselfde Spel dieselfde Betekenis verskil • Homofoon: Klink dieselfde Spel anders Betekenis verskil