Uploaded by ratilwekgatle02

Practical assignment 2

advertisement
(Afrikaans volg op volgende bladsy)
Practical assignment 2
Assignment:
An 8051AH-based infrared remote-control unit receives input from a computer serial terminal via the
UART and transmits an infrared signal to a small robot. The messages from the computer control the
direction of movement of the robot, being forward, reverse, left and right. The infrared diode
transmitter is connected to pin 1.0 of the 8051AH and transmits a PWM signal. The PWM signal must
have a frequency of 5 kHz. The PWM signal duty cycle represents each of the four possible control
signals received on the UART as follows:
Received symbol on UART
Forward = “8”
Reverse = “2”
Turn Left = “4”
Turn Right = “6”
PWM duty cycle
20%
40%
60%
80%
The 8051AH remote control unit transmits the direction (“Forward”, “Reverse”, “Left” and “Right”)
back to the connected computer on the serial terminal.
Write the necessary program to achieve the above functionality in C-language using the Keil IDE for
an 8051AH microcontroller fitted with a 6MHz crystal. The Baud rate must be set to 9600bd.
Demonstration
Demonstrate the correct operation of your solution using the Keil IDE simulation environment.
Make sure that the following is shown:
•
•
•
•
•
•
Serial port received values
Serial port echo messages
Serial port Baud rate
The PWM signal frequency
Each of the 4 duty cycles of the PWM signal
Only the allowed symbols must be accepted as valid input
Report
Write a short report that contains the problem description, code, calculations, and results. Submit
this report before the demonstration.
Praktika opdrag 2
Opdrag:
‘n 8051AH gebaseerde infrarooi afstandsbeheer eenheid ontvang insette vanaf ‘n rekenaar se serie
terminaal via die UART en versend dan ‘n infrarooi sein na ‘n klein robot. Die boodskappe vanaf die
rekenaar beheer die bewegingsrigting, vorentoe, agtertoe, links en regs, van die robot. Die infrarooi
diode is aan pennetjie P1.0 van die 8015AH gekoppel en versend ‘n PWM sein. Die PWM moet ‘n
frekwensie van 5kHz handhaaf. Die PWM diens siklus verteenwoordig elkeen van die vier moontlike
beheer seine wat op die UART ontvang word as volg:
Simbool ontvang op die UART
Vorentoe = “8”
Agtertoe = “2”
Draai links = “4”
Draai regs = “6”
PWM diens siklus
20%
40%
60%
80%
Die 8051AH afstandsbeheer eenheid stuur die bewegingsrigting, (“Vorentoe”, “Agtertoe”, “Links” en
“Regs”) terug na die serie terminaal van die gekonnekteerde rekenaar.
Skryf die nodige program om bostaande funksionaliteit te bewerkstellig in die C-taal van die Keil IDE
vir ʼn 8051AH mikrobeheerder wat met ʼn 6MHz kristal toegerus is. Die Baud tempo moet 9600bd wees.
Demonstrasie
Demonstreer die korrekte werking van jou oplossing deur gebruik te maak van die Keil simulasie
omgewing. Maak seker dat die volgende gewys word:
•
•
•
•
•
•
Ontvangde waardes op die seriepoort
Die seriepoort eggo boodskappe
Seriepoort Baud tempo
Die frekwensie van die PWM sein
Elk van die 4 diens siklusse van die PWM sein
Slegs die toegelate simbole word as geldige inset aanvaar
Verslag
Skryf ʼn kort verslag wat die volgende bevat: Probleem beskrywing, programkode, berekeninge en
resultate. Handig die verslag in voor die demonstrasie.
Download