Afrikaans Huiswerk 12 Julie 2022 Ons gebruik twee lidwoorde (Articles) in Afrikaans: die (the) en ‘n (a/an) Lees die paragraaf en kyk hoe die lidwoorde gebruik word. Ek speel op die strand. Ek eet ‘n roomys op die strand. Die roomys is lekker. Die sand is warm. Ek sien ‘n mooi skulp. Ek tel die skulp op. ek sien ook ‘n haai. ek is bang vir die haai. ‘n Haai kan seer byt. Ek hardloop weg vir die haai Afrikaans Huiswerk 13 Julie 20 Kies die regte lidwoord in die sinne en onderstreep dit. Bv. dit is koud in (die/ ‘n) winter. 1. In (die/’n) somer swem ons in (die/’n) see. 2. Daar is baie visse in (die/’n) see. 3. (Die/’n) water is baie koud. 4. ‘n olifant is (die/’n) groot dier. 5. Dit is (die/’n) warm dag op die strand. Afrikaans Huiswerk 14 Julie 2022 Maak sinne met die volgende woorde. 1. Olifant ___________________________________________ 2. Water ___________________________________________ 3. Swem ___________________________________________ 4. Hardloop ___________________________________________ 5. Hond ___________________________________________ Afrikaans Huiswerk 15 Julie 2022 Wat eet my troeteldier? Verbind die woorde in Kolom A met die regte woorde in Kolom B. Kolom A : Dier kat hond vis voŃ‘l slang sywurms konyn Kolom B: Kos Blare (leaves) Saad (seed) Muise (mice) Katkos (cat food) Wortels (carrots) Viskos (fish food) Hondekos (dog food) Afrikaans Huiswerk 12 Julie 2022 1. Merk die groot vyf diere. Sit ,n X olifant sebra leeu eend renoster perd luiperd koei buffel Afrikaans Huiswerk 13 Julie 2022 a. Noem die volgende vervoer fiets kar vragmotor boot 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. bus taxi vliegtuig trein Afrikaans Huiswerk 14 Julie 2022 Baie soorte sport. Ntsakelo speel graag krieket, Otlotleng doen gimnastiek, Endinako doen boks, Princess hou van netball, Snempilo hou van atletiek. Kaboentle speel graag tennis, Oor hokkie is Reaoleboga mal, en Mosa is life vir ‘n sokkerbal. 1. Praat oor die gedig. Van watter sport hou al kinders? a. Ntsakelo hou van __________ b. Otlotleng hou van ________ c. Endinako hou van ______________. d. Princess hou van _____________ Afrikaans Huiswerk 15 Julie 2022 Watter woorde pas by die letter in die eerste blokkie? a e i o u y nag in in hop bus werk dag en en kop neus kyk nog ek is kap rus stryk Afrikaans Huiswerk 12 Julie 2022 Skryf die regte woord. rooi geel pers groen swart 1. Purple _______________________ 2. Red _______________________ 3. Green _______________________ 4. Black _______________________ 5. Yellow _______________________ Afrikaans Huiswerk Sirkel die woord met –OO 1. Ek loop huis toe. 2. Hy koop ‘n nuwe kar. 3. Oupa sir onder die boom. 4. Dit is te hoog. 13 Julie 2022 Afrikaans Huiswerk 13 Julie 2022 1. Benoem die prente hut Sinkhuis tent huis woonstel paleis _________________ _____________________ ___________________ ______________________ _________________ ____________________ Afrikaans Huiswerk 22 Julie 2022 Watter woorde pas by die klank in die blokkie. a Kas kar kos e Mes mat bed i Kat sit dat o Pit pot kos u Hut put huis