JUANTELLE ANANDI BLAAUW – 60350520 TEX2601 – WERKSOPDRAG 2 2021 TEX2601 WERKSOPDRAG 2 JUANTELLE ANANDI BLAAUW STUDENTENOMMER: 6350520 UNIEKE KODE: 792156 1|Bladsy JUANTELLE ANANDI BLAAUW – 60350520 TEX2601 – WERKSOPDRAG 2 2021 INHOUDSOPGAWE: AFDELING B: KOERANTTEKSTE Vraag 1 Bl.3 Vraag 2 Bl.3-4 Vraag 3 Bl. 5 AFDELING D: TEKSTE VIR DIE INTERNET EN DIE WEB Vraag 1 Bl.6 Vraag 2 Bl.7-8 Vraag 3 Bl.9 BIBLIOGRAFIE Bl. 10 PLAGIAATVERKLARING Bl. 11 2|Bladsy JUANTELLE ANANDI BLAAUW – 60350520 TEX2601 – WERKSOPDRAG 2 2021 AFDELING B: KOERANTTEKSTE VRAAG 1 : 1.1. 1.2. 1.3. 1.4. 1.5. 1.6. 1.7. 1.8. 1.9. 1.10. Waar Onwaar Onwaar Waar Waar Onwaar Onwaar Waar Onwaar Onwaar VRAAG 2 : 2.1. Die konsep agter die omgekeerde piramidestruktuur word gesien as relatief eenvoudig. Die skrywer priotiseer sy inligting volgens wat hy/sy glo belangrik is. ‘n Omgekeerde piramidestruktuur word in twee dele verdeel naamlik: 1. Die opsommende inleier som al die belangrike inligting en aspekte van die artikel/nuusberig vir die leser op. 2. Die artikel/ berig bestaan dan uit verdere dokumenterende paragrawe waarin alle gebeure wat in die opsommende inleier genoem is verder in diepte verduidelik word. Meer inligting word aan die leser deurgegee en verder ontwikkel om die standaard w-vrae vir die lesers te beantwoord. Die paragrawe word in dalende vorm aan die leser deurgegegee van belangrikheid nuusberigte in omgekeerde piramidevorm. Dit beteken dus dat die skrywer eindig met die minder belangrikste besonderhede en bevat min/selde ‘n opsomming of slotsom. 3|Bladsy JUANTELLE ANANDI BLAAUW – 60350520 TEX2601 – WERKSOPDRAG 2 2021 2.2. Mensbetrokkenheidstories (“human-interest stories”) Mensbetrokkenheidstories bied aan lesers ‘n visie van die mens in al sy fasette. ’n Mensbetrokkenheidstorie is nuus wat op 'n emosionele manier op 'n persoon, groep mense en / of kultuur fokus. “Walt Harrington (1997: xiv) verwys hierna as intieme joernalistiek (``intimate news''), die joernalistiek oor ``Daily life stories - about people's behaviors, motives, feelings, beliefs, and attitudes that seek meaning and purpose in life , dissatisfaction, hope, fear and achievement, these stories are the windows of our universal struggle. '1 “. ‘n Storie wat menslike aandag trek, is 'n verhaal wat die leser of luisteraar 'n gevoel van persoonlike verbintenis gee wanneer hy of sy reageer op die storie wat beskryf word. Mensebetrokkenheidstories stel vinnig kontak met sy gehoor en beskryf meer ‘n emosionele ervaring as ‘n informatiewe of intellektuele ervaring. Die feit dat die leser of luisteraar in staat is om meer emosioneel as intellektueel te reageer op ‘n artikel/ leesstuk, help hom/haar om minder konsentrasie en moeite te verg. Voorbeelde: 2.3. Die aanhaling Die vraag VRAAG 3: 1 Enigste Studie Gids vir TEX2601, Skryfvaardighede vir die kommunikasiepraktyk, bl. 197 4|Bladsy JUANTELLE ANANDI BLAAUW – 60350520 TEX2601 – WERKSOPDRAG 2 2021 5|Bladsy JUANTELLE ANANDI BLAAUW – 60350520 TEX2601 – WERKSOPDRAG 2 2021 AFDELING D: TEKSTE VIR DIE INTERNET EN DIE WEB VRAAG 1 : 1.1. 1.2. 1.3. 1.4. 1.5. 1.6. 1.7. 1.8. 1.9. 1.10. Waar Waar Onwaar Waar Waar Onwaar Onwaar Waar Waar Onwaar VRAAG 2 : 2.1. ‘n E-posadres bestaan uit twee dele naamlik die gebruikernaam en die domeinnaam. Gebruikernaam word gebruik om die individue te identifiseer en die domeinnaam wat die organisasie identifiseer gee ‘n indikasie waar die individue gevind kan word. Bv. hoof@ligbron.co.za , waar “hoof”as die gebruikernaam geïdentifiseer kan word en “ligbron” as die domeinnaam geïdentifiseer kan word. Die domeinnaam gee ook ‘n aanduiding by watter skool die hoof werk. Daar is ook ‘n paar afkortings wat ons die idee kan gee van watter tipe instansie,liggaam of persoon ‘n e-pos gestuur was, aangesien elke land ook sy eie e-pos of webadreskode het. ‘n Gebruikernaam in ‘n e- pos kan op verskillende maniere saamgestel word. Mense skryf soms hulle name as een woord, soms skei mense hulle name deur gebruik te maak van punte, deur hulle name te onderstreep, deer getalle te gebruik, onderskeiding te maak tussen hoof en kleinletters, of kriptiese gebruikersname wat nie altyd sin maak of ‘n betekenis het nie. ‘n Persoon met ‘n privaat gebruikersnaam gebruik ook dieselfde struktuur, maar openbaar ‘n kreatiewe kenmerk. 2.2. Wanneer ‘n mens ‘n e-pos uitstuur, moet mens bewus wees van die feit dat ‘n e-pos nie altyd heeltemal veilig kan wees nie. Die feit dat ‘n boodskap van een persoon/ontvanger na ‘n ander aangestuur kan word, gee die onsekerheid dat mens nooit gaan weet wie almal die boodskap gaan sien of lees nie. Mense is ook geneig om ‘n e-pos uit te druk en daarvan te vergeet by die drukker wat 6|Bladsy JUANTELLE ANANDI BLAAUW – 60350520 TEX2601 – WERKSOPDRAG 2 2021 beteken dat ‘n verskeidenheid mense toegang het tot die e-pos sodra dit gedruk word. Ek glo dat wanneer mens ‘n e-pos uitstuur, ‘n mens seker moet maak dat die e-pos van pas is en nie teen enige persoon/organisasie diskrimineer nie. 2.3. Deurslagkopie (CC) – Die deurslagkopie word gebruik wanneer jy ‘n e-pos onder die aandag wil bring van enige relevante persoon wat ook betrokke is by die onderwerp van die e-pos. Die persoon aan wie die deurslagkopie gerig is kan ook wel sien wie die ontvanger van die e-pos is of aan wie die e-pos oorspronklik gerig is. ‘n Deurslagkopie dien gewoonlik as ‘n getuie, aangesien die epos nie direk aan daardie persoon gerig is nie . Jy kan ‘n e-pos aan jouself ook CC wanneer jy dit aan iemand anders stuur wat jou in staat stel om rekordering te hou van jou boodskappe wat uitgaan. Blinde Deurslagkopie(BCC) – Die blinde deurslagkopie is amper presies soos die deurslagkopie al verskil is dat die ontvanger nie die ander name/adresse in die BCC-veld kan sien nie. Die adresse wat in die BCC- veld ingesluit is, is heeltemal privaat en help ‘n persoon wanneer hulle ‘n e-pos/boodskap aan ‘n ander persoon wil stuur, maar nie wil hê die ander ontvangers van die e-pos moet weet nie. 7|Bladsy JUANTELLE ANANDI BLAAUW – 60350520 TEX2601 – WERKSOPDRAG 2 2021 BIBLIOGRAFIE 8|Bladsy JUANTELLE ANANDI BLAAUW – 60350520 TEX2601 – WERKSOPDRAG 2 2021 PLAGIAATVERKLARING 9|Bladsy