Uploaded by Bonita Blom

2-8-Prakties-2.4-

advertisement
Praktiese Ondersoek 2.4
Charles se wet
1.1 Doel:
Om die verband tussen temperatuur en die
volume van ‘n ingeslote gas te ondersoek.
1.2 Hipotese:
Die volume van ‘n ingeslote gas is direk
eweredig aan die temperatuur van die gas.
2. Metode:
Die veranderlike wat verstel word, is
temperatuur.
Die veranderlike wat gevolglik verander, is
volume.
Die veranderlike wat konstant gehou word,
is druk.
3.2 Trek nou die grafiek van volume teen temperatuur op die
gegewe grafiekpapier.
Grafiek van volume teen temperatuur
Volume (cm3)
100
80
60
40
20
0
50
100
Temperatuur (oC)
3.3 Verleng nou die grafiek en bepaal by watter temperatuur die
grafiek die x-as sal sny.
Grafiek van volume teen temperatuur
Volume (cm3)
100
80
60
40
20
-273
oC
0
50
100
Temperatuur (oC)
3.4 Bepaal die volume van die gas by ‘n temperatuur van 173 K.
Toon op die grafiek aan waar jy dit aflees.
Grafiek van volume teen temperatuur
42 cm3
Volume (cm3)
100
80
60
40
20
0
50
100
Temperatuur (oC)
4. Gevolgtrekking:
‘n Grafiek van V teenoor T lewer
‘n reguit lyn, dus V α T mits p konstant is;
dus V = kT, mits p konstant is;
dus = k.
5.1 Die vorm van die grafiek is…
‘n reguitlyn.
5.2 Hoe sal die gradiënt van die grafiek beïnvloed word
as ‘n groter massa gas gebruik word? Kies uit
TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE.
TOENEEM
5.3 Definieer Charles se wet …
5.3.1 in woorde
Die volume van ‘n ingeslote gas is
direk eweredig aan die
temperatuur van die gas, mits die
druk konstant is.
5.3 Definieer Charles se wet …
5.3.2 in simbole
= k, mits p konstant is
5.4 Wat word die temperatuur waar die grafiek die x-as
sny, genoem? Brei uit.
Die absolute nulpunt is die
laagste moontlike temperatuur
wat deur enige materie bereik
kan word.
5.5 Verwys na die kineties molekulêre teorie en
verduidelik waarom ‘n opgeblaasde ballon krimp
wanneer dit in ‘n bak yswater gedompel word.
Die gasdeeltjies se energie word
verlaag soos die temperatuur
daal. Minder energie beteken
minder botsings en die volume
van die gas neem af.
5.6 Bereken die massa NO2-gas wat ‘n volume van
360 dm3 beslaan by ‘n temperatuur van 19 oC,
teen ‘n druk van 90 kPa.
pV = nRT
(90 000)(0,36) = n x (8,31)(292)
n = 13,35 mol
n=
13,35 =
m = 614,1 g
Download