Uploaded by marnukilian

SEPEDI OPDRAG

advertisement
SEPE 221 en 321
Opdrag
NOTAS:



1.
Woordeskat wat u mag benodig verskyn onderaan die klaskamerprent wat op eKlas
beskikbaar is.
Onthou dat dit nie nodig is om kappies op e’s en o’s te gebruik nie, maar dit is wel nodig om
dit op die s te gebruik, waar van toepassing. Indien jy dus sala in plaas van šala skryf, sal dit
as ‘n spelfout gereken word, en sal geen punt gegee word nie.
Om die š te tik:
 maak seker die Numlock op jou rekenaar is aan. Druk dan ALT + 0154 op die
nommerblok, terwyl die Alt-sleutel ingehou word, OF
 gaan na Insert, kies dan Symbol en soek die š-simbool. Dieselfde prosedure geld vir die
hoofletter Š.
Voltooi die volgende dialoog deur die ontbrekende gedeeltes in te vul:
Dumela ngwanaka! ‘Goeiedag, my kind!’
O kae? ‘Hoe gaan dit (met jou)?’
Le nna ke phela gebotse . ‘Dit gaan ook goed
met my.’
Wena o mang ‘Wie is jy?’
O Refilwe Rammala na? ‘Is jy Refilwe Rammala?
Ke a leboga ‘(Baie) dankie.’
Sepela Gabotse ‘Mooi loop.’
Agêê, Mma! ‘Goeiedag, Mevrou!’
Ke gona. ‘Dit gaan goed (met my). (Lena) O
phela bjang ?‘Hoe gaan dit met u?’
Ke Refilwe. ‘Ek is Refilwe.’
Aowa, ga ke Refilwe Rammala, ke Refilwe
Mojela. ‘Nee, ek is nie Refilwe Rammala nie, ek
is Refilwe Mojela.
Sala gabotse ‘Mooi bly.’
(14)
2.
Die meervoud van die sin Kè mošemane ‘Ek is ‘n seun’ is Re bašemane ‘Ons is seuns’.
3.
Le baithuti ‘Julle is studente’ is die meervoud van Ke moithuti ‘Jy is ‘n student’.
4.
O ngwanenyana ‘Jy is ‘n meisie’ se meervoud is Le banenyana ‘Julle is meisies’.
5.
Re barutiši ‘Ons is onderwysers’ is die meervoud van Ke morutabana ‘Ek is ‘n onderwyser’
(4)
6.
Formuleer die volgende vrae en beantwoord dit dan deur die korrekte Sepedi vir die
Afrikaanse antwoorde te gee: (Wenk: die woord vir ‘dokters’ is dingaka)
6.1
Is julle dokters? Le dingaka na?
‘Nee, ons is nie dokters nie, ons is onderwysers’
Aowa, ga re dingaka, re barutiši
6.2
Is jy ’n student? Ke baithuti na ?
‘Nee, ek is nie ’n student nie, ek is ’n onderwyser’
baithuti, ke morutiši. (4)
7.
Aowa, ga ke
Die volgende instruksies is in die negatief. Gee die positiewe vorm van elkeen.
7.1
O se dule fase! ‘Moenie gaan sit nie!’
Dula fase!
7.2
Se emeleleng! ‘Moenie opstaan nie!’
Emelela!
7.3
Le se tswalele lemati! ‘Moenie die deur toemaak nie!’
Tswalele lemati !
7.4
Se nwe meetse a! ‘Moenie hierdie water drink nie!’
Enswa meetse a.
8.
(4)
Formuleer die volgende opdragte in Sepedi:
Mpho, maak toe die deur!
Mpho, tswalela lemati !
Seuns, maak oop die vensters!
Bašemane, bula lefasetere!
Eet ’n lemoen, Mapula! (lemoen = namune)
Ja namune, Mapula !
Hardloop, julle!
Le kitima !
(4)
TOTAAL (30)
Download