HOËRSKOOL DELMAS WISKUNDE / MATHEMATICS GRAAD / GRADE 9 8 APRIL 2021 TOTAAL / TOTAL: 75 TYD / TIME: 1 UUR / HOUR EKSAMINATOR / EXAMINATOR : MNR D ENSLIN MODERATOR : MS E LAMPRECHT ______________________________________________________________________________ INSTRUKSIES / INSTRUCTIONS 1. Lees alle vrae deeglik, werk akkuraat en wys alle berekeninge – STAP VIR STAP / Read all instructions thoroughly, work accurately and show all calculations – STEP BY STEP. 2. Beantwoord al die vrae / Answer all the questions. 3. Sakrekenaars mag gebruik word. / Calculators are allowed. 4. Rond af tot 2 desimale, waar nodige. / Round off to 2 decimals, where applicable. 5. STERKTE! / GOOD LUCK! ______________________________________________________________________________ VRAAG 1 / QUESTION 1 1. Voltooi die tabel (maksimum 12 merkies): / Complete the table (maximum 12 marks): IR Non IR √ √ √ (12) VRAAG 2 / QUESTION 2 Bepaal die GGD en KGV van die volgende getalle met behulp van die leertjie-metode. / Determine the GCD and LCM of the following numbers by using the ladder method. 24 36 40 (6) VRAAG 3 / QUESTION 3 3.1 3.2 3.3 3.4 3.5 Vereenvoudig: / Simplify: 3L : 250 ml (2) Vermeerder R3 500 in die verhouding 2 : 5. / Increase R3 500 in the ratio of 2 : 5. (2) Verminder R36,50 in die verhouding 9 : 5. / Decrease R36,50 in the ratio of 9 : 5. (3) Verdeel R4 200 in die verhouding 1 : 2 : 3. / Divide R4 200 in the ratio of 1 : 2 : 3. (4) ‘n Motor ry teen ‘n konstante spoed van 150 km/h. Hoe ver sal hy ry in 3 uur en 20 min? / A car travels at a constant speed of 150km/h. How far will it travel in 3 hours and 20 min? (3) VRAAG 4 / QUESTION 4 Bereken: / Calculate: 4.1 (2) 4.2 (2) 4.3 4.4 √ √ √ (4) √ (3) VRAAG 5 / QUESTION 5 Vereenvoudig: / Simplify: 5.1 (2) 5.2 (2) 5.3 (2) 5.4 (2) 5.5 (3) 5.6 (3) VRAAG 6 / QUESTION 6 0 ; 10 ; 20 ; 30 ; 40 ; ... 6.1 Gee die volgende 3 terme in die bostaande ry. / Give the following 3 terms in the row above. (1) 6.2 Bepaal die formule vir die ry. / Determine the formula for the row. (2) 6.3 Bepaal T20. / Determine T20. (3) VRAAG 7 / QUESTION 7 Vereenvoudig: / Simplify: 7.1 (3) 7.2 (3) VRAAG 8 / QUESTION 8 As / If en/and Bepaal die waarde van: / Determine the value of: (3) VRAAG 9 / QUESTION 9 Bepaal die waarde van : / Determine the value of : (3) TOTAAL / TOTAL [75]