Uploaded by liam.koeks

Ek is Jordan Steenkamp beter bekend as DASH

advertisement
Ek is Jordan Steenkamp beter bekend as DASH.
Ek neem deel aan Krieket, Rugby en Atletiek. Ek is baie lief vir my sport.
Ek besef hoe belangrik dit is om n gebalanseerde leefstyl te he en
daarom is skoolwerk ook baie belangrik vir my.
Ek sal n goeie prefek wees omdat ek baie verantwoordelik is en goeie
leierskapvermoëns besit.
Ek hanteer almal met respek en is ook baie goed gedissiplineerd.
Dit sal vir my n eer wees om deel tewees van Bastion se leiers.
Almal is Uniek en Spesiaal.
Dankie
Download