www.XtremePapers.com

advertisement
w
w
ap
eP
m
e
tr
.X
w
om
.c
s
er
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS
International General Certificate of Secondary Education
0512/03
FIRST LANGUAGE AFRIKAANS
Paper 3 Continuous Writing
October/November 2008
1 hour 15 minutes
Additional Materials:
Answer Booklet/Paper
*1664586381*
READ THESE INSTRUCTIONS FIRST
If you have been given an Answer Booklet, follow the instructions on the front cover of the Booklet.
Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in.
Write in dark blue or black pen.
Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid.
Write an essay on one of the following subjects.
You should write about 350 to 500 words.
You should pay attention to punctuation, spelling and handwriting.
At the end of the examination, fasten all your work securely together.
All questions in this paper carry equal marks.
LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES
Indien jy ’n vraestel/antwoordboek ontvang het, moet jy die instruksies op die voorste bladsy uitvoer.
Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam op al die stukke wat jy gaan inhandig.
Skryf met ’n donkerblou of swart pen.
Moenie krammetjies, skuifspelde, glanspenne, gom of flaterwater gebruik nie.
Skyf ’n opstel oor een van die volgende onderwerpe.
Jy moet 350 tot 500 woorde skryf.
Skenk aandag aan interpunksie, spelling en handskrif.
Maak seker aan die einde van die eksamen dat jou werk stewig vasgemaak is.
Elke vraag tel ewe veel.
This document consists of 2 printed pages.
PB (CB) T68801/2
© UCLES 2008
[Turn over
2
Kies een van die volgende onderwerpe en skryf tussen 350 en 500 woorde daaroor.
Skryf die nommer en titel neer van die onderwerp wat jy gekies het.
1
Meteens was daar ’n oorverdowende slag ... Vertel verder.
2
Waarom miljoene aan sport spandeer as die res van die volk honger ly? Bespreek.
3
Die familiefees.
4
Daar is ’n wêreld se verskil tussen kennisse en ware vriende. Vertel van ’n voorval wat jou hierdie
waarheid laat besef het.
5
My lewe ná skool.
6
Vrede op aarde – kan ek iets daartoe bydra?
7
Tydens ’n bergklimekspedisie het jou vriend ’n ernstige besering opgedoen en moes jy hulp gaan
soek. Vertel van jou ervaringe tydens jou soektog.
8
Drome – dagdrome en slaapdrome. Moenie dat jou drome seerkry nie – dit het ’n plek in jou
lewe.
9
Het tegnologie boeke oorbodig gemaak? Bespreek.
Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every
reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the
publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity.
University of Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of
Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.
0512/03/O/N/08
Download