Hoërskool Suig

advertisement
Hoofkarakters:
Lize
Christelle (Vriendin by die Privaatskool)
Simon (Hoofseun)
Rooigesig (matrikulant, boelie)
Meneer de Bruyn (Wiskunde Onderwyser)
Leon (Graad 10, hou van Lize)
Derdepersoonverteller
Dagboekinskrywings – eerstepersoon perspektief
Lize
•Graad 8 in Hoërskool
•Sy word ontgroen (ontgroening = initiation)
•Sy moet lawwe (silly) goed doen soos ‘n rosyntjie op haar neus
plak (paste a raisin on her nose) , sy moet oor die rugbyveld
swem (swim accross rugby field) en haar liefde aan ‘n vlagpaal
verklaar (declare her love to a flag pole), plak aan goed
•Hou dagboek (Keeps a diary)
•Sy was rooikappie (red-ridinghood) in die Graad 8 konsert
•Sy sukkel om aan te pas by die skool, maar mag dalk net
miskien baie daarvan hou aan die einde van die storie
Christelle
•Sy is in ‘n privaatskool
•By hulle privaatskool is daar net oriëntering (orientation)
•Haar skooldrag is nog erger as Lize se skool
•Lize se pa is teleurgesteld (dissapointed) in Lize as sy sê
sy wil na Christelle se skool toe gaan.
•Christelle geniet (enjoys) Lize se stories en wens sy was
in Lize se skool (ironic that Christelle enjoys Lize’s stories
and wishes she could go to her high school).
Simon
•Hoofseun, deel van die leerderraad
•Baie aantreklik (very handsome)
•Hy red haar elke keer uit moeilike situasies (he saves her
out of difficult situations)
Rooigesig (Red face)
•Leerderraadslid, matrikulant
•Stink knoffelasem (garlic breath), vuil skoene, rooigesig
en hare.
•Laat Lize soos Paris Hilton loop
•Hy noem Lize Barbie
•Hy sê Lize moet hom sy lewensverhaal vertel
•Lize mag hom nie in sy oë kyk nie
•Lize moet hom Skone Koning van my lewe noem
•Hy noem Lize fungus
Meneer de Bruyn (met ‘n lang “y”)
•Wiskunde Meneer
•Baie sarkasties
•Lize noem hom per ongeluk Mnr. De Swardt
•Hy noem Lize kleurblind, ‘n dom Blondine
(STEREOTIPERINGS - STEREOTYPING)
•As Lize goed doen in haar Wiskunde-toets is hy bly
kleurblinde blondines het darem ook ‘n paar verwarde
breinselle.
Leon
•Graad 10
•Leon en Lize was saam in die laerskool
•Hy kom vra haar na kerk (church) hoe sy van hoërskool
hou?
•Leon vra Lize om Saterdag te gaan fliek
SLOT
•Aan die einde van die verhaal sing hulle die skoollied
(school song) en sy voel trots (proud)
•Sy was ‘n goeie rooikappie
•Die seniors sê ontgroening is verby
•Leon vra haar om te gaan fliek
•Sy doen goed in haar wiskunde toets
•Haar zit is weg
•SY GAAN MISKIEN (NET MISKIEN) BAIE VAN
HoëRSKOOL HOU (SHE MIGHT JUST LOVE HIGH
SCHOOL) – POSITIVE END
Download