Uploaded by Ilonka Poole

Saalhulp

advertisement
Saalhulp
Kobus
Lombard
Die digter – die spreker
DIE TITEL: SAALHULP
• Daar is geen
lidwoord nie- so die
gedig is oor enige
saalhulp
• Sy is NAAMLOOS
• Universele betekenis
SAAL – WARD
HULP - ASSISTANT
‘n Saalhulp is ʼn
assistent wat skoon
maak in ‘n
hospitaal se saal.
Hulle was die
pasiënte / voer
hulle / dra
bedpanne weg
Siek / ou mense lê in sale waar hulle versorg
word.
Die opgeleide personeel soos dokters kyk na
hulle gesondheid, maar die hospitaalhelpers is
gewoonlik onopgeleid en arm.
TEMA
Die gedig lewer sosiale kommentaar hoe
mense wat belangrike dienste lewer, dikwels
nie bedank word nie.
Die saalhulp verrig sulke dienste en word
nie gesien of bedank nie.
TITEL
SAALHULP
Geen lidwoord nie =
universele betekenis
Enige naamlose vrou wat ‘n
noodsaaklike, eenvoudige
maar edele werk doen
UITERLIKE BOU
Vrye vers – geen rympatroon nie
Woorde dui op die
Geen vaste strofe bou nie
persoon se plek in
die samelewing
EENHEID – herhaling van “dis sy” aan
die begin van die eerste
twee strofes
- “anderkant” skakel met ”onderkant”
in strofe 2
- Laaste versreël skakel met titel en
eerste versreël- dit noem nie haar
naam nie (“saalhulp” en “sy”)
Daar is progressie van die saal tot by die begrafnistee
STROFE 1 reels 1-6
Its her that is taxi-ed
1
dis sy wat getaxi
2
van anderkant
3
die verbypad moes kom Use the bypass
4
om verweerde wit lywe to wash and feed
5
6
te was, te voer
From the other side
weathered white bodies,
en die onverteerbare and the indigestable
Die saalhulp
Neem publieke
vervoer word
STROFE 1 reels 1-6
Taxi word
as werkwoord
gebruik
bekend
gestel
en
wat
geen naam- pasSybyword
dieDaar
titel
is twee kante
ontmenslik
(de-–
sy
in
die
saal
doen
ander
en
hierdie
1
dis sy wat getaxi humanised). Sy is word soos ‚n
Bypass (pad wat die dorp in twee
voorwerp vervoer
2
van anderkant
4
verdeel)
“wrong side of the tracks”
die verbypad moes kom Alleenplasing – beklemtoon die
om verweerde wit lywe verdeling
5
te was, te voer
6
en dieSosiale
onverteerbare
kommentaar- Suid-
3
Afrika word basiese dienste
nie deur witmense gedoen nie
Die ras van die vrou word
nooit genoem nie, maar wel
van haar pasiënte >> IRONIES
STROFE 1 reels 1-6
1
2
3
ONVERTEERBAREAlliterasie „w” Dubbele
dra by betekenis
tot ritme
en eenheid van
die kos
gedig
Letterlik–
wat nie verteer
dis sy wat getaxi
word nie
Verweerde (battered) –
Figuurlik- die gedagte dat
van
anderkant
wys na die ouderdom
iemand die werk doen – jy
kan dit nie verwerk nie
die verbypad moes kom
4
om verweerde wit lywe
5
te was, te voer
Haar
geeonverteerbare
aan die
6 pligteenkos
die
wat nie hulleself kan voer ne
nie en hulle te was
METONIMIA – (metonymy)beeldspraak (figure of
speech) where object si not
called by its real name pasiënt
but through an association
„liggame”
STROFE 1 reëls 7-12
in bedpans carried away
7
in bedpanne weg te dra
8
en snags
9
wanneer niemand
and evenings
When no-one
10 daarvoor hande klap nie Is there to clap hands
11 ‘n koue voet a cold foot
12 teen die winter te weer protect against the weather
STROFE 1 reëls 7-12
7
Sy dra die „onverteerde” in
bedpanne weg (deel van haar
pligte)
in bedpanne weg te dra
8
enAlliterasie
snags „w” dra by tot ritme
en eenheid van die gedig
9
wanneer niemand
„ee”nie
10 daarvoorAssonansie
hande klap
11 ‘n koue voet
12 teen die winter te weer
Sy werk nagskof
Hande klap – applaudsy kry geen erkenning
Sy sorg pasiënte dat hulle nie
koud kry nie Figuurlik: mens se
weerstand is laag in die aande
Sy beskerm hulle teen die dood
STROFE 1 reëls 13-16
Its her that had to come
13 dis sy wat van onderkant from the other side of
the poverty line
14 die broodlyn moes kom
15 om die fyn linne
to pull the fine linen
16 oplaas oor Ma se oë te trek Over Mom’s eyes
STROFE 2 reëls 13-16
13 dis sy wat van onderkant
Meer persoonlik
Vertel ons waar sy vandaan kom
„dis sy”r13 word herhaal
Geen naam nie
14 die broodlyn moes kom
15 om die fyn linne
16 oplaas oor Ma se oë te trek
Progressie- „the end”
Ironie- die arm onopgeleide vrou
is die een om die laken oor te
trek- sy bring die laaste eer
Sy is arm, nie opgelei nie,
kontras en woordspeling
onderkant vs bokant = sy
is nie deel van die
pasiënt se wêreld nie
Metonimia – fyn linne
beteken lakens – kontras
met die broodlyn
Hospitale het nie „fyn
linne”nie- maar in haar
wêreld is dit „fyn”
STROFE 2 reëls 13-16
13 dis sy wat van onderkant
Meer persoonlik
Vertel ons waar sy vandaan kom
„dis sy”r13 word herhaal
Geen naam nie
14 die broodlyn moes kom
15 om die fyn linne
16 oplaas oor Ma se oë te trek
Enigste hoofletter
Ma – naam – kontras met die
saalhulp wat geen naam het nie
Digter is die spreker
Sy is arm, nie opgelei nie,
kontras en woordspeling
onderkant vs bokant = sy
is nie deel van die
pasiënt se wêreld nie
Metonimia – fyn linne
beteken lakens – kontras
met die broodlyn
Hospitale het nie „fyn
linne”nie- maar in haar
wêreld is dit „fyn”
STROFE 1 reëls 17- 22
17 en oor krummels And over the crumbs
18 by die begrafnistee At the funeral tea
19
vra ‘n kind Asks ‘n child
21
-ewe belangstellend - with interest
22
“ag, verskoon tog Oh, excuse me
23
hoe’s jou naam nou weer? “ how’s your name again?
(direct translation)
What is your name?
STROFE 3 reëls 17- 22
17 en oor krummels
18 by die begrafnistee
19
vra ‘n kind
21
-ewe belangstellend -
22
“ag, verskoon tog
Dubbele betekenis
Die begrafnistee is verby- letterlik- die kos
is klaar- daar is net krummels oor
Figuurlik – die oorskiet van die
lewe/samelewing
Kind- wat nog niks van die samelewing
weet nie – in onskuld – reguit/direk
Inversie- beklemtoon vra- die enigste een
om te vra
Parentese – beklemtoon die skokkende
23 hoe’s jou naam nou weer?
“ wat gaan volg.
vraag
Aanhalingstekens –
Woorde om aandag Is dit werklik skokkend?
direkte woorde van
te kry en as jy vir
die kind
iemand jammer is
STROFE 3 reëls 17- 22
Woorde om aandag
te kry en as jy vir
iemand jammer is
17 en oor krummels
–
18 Aanhalingstekens
by die begrafnistee
direkte woorde van
kind ‘n kind
19 dievra
R22+23- Ironies- niemand ken
die naam van die persoon wat
hulle geliefde vir die laaste keer
gesien het nie
21
-ewe belangstellend -
22
“ag, verskoon tog
23
hoe’s jou naam nou weer? “
Elisie – beklemtoon
die geselstrant van
die kind
Al is dit ‚n kind- word die
ouer vrou as
„jou”aangespreek.
Hierdie bron is gemaak deur die volgende bronne aan te
pas en te gebruik. Erkenning word gegee aan:
Christiaan Geel se voorlegging:
https://prezi.com/he4i62-y6gcp/saalhulp/
Van Rensburg, C. sprak en sprook en ander
gedigte
X-kit Presteer Letterkunde gids, Sprak en sprook
en ander gedigte Pearson
Download