Uploaded by Cheri-lee White

lydende-en-bedrywende-vorm-werkkaart ver 1

advertisement
Lydende en Bedrywende Vorm
Werkkaart
Skryf die volgende sinne oor in die lydende vorm:
1. Sommige leerlinge eet dikwels aartappelskyfies in die klas.
2. Die twee meisies eet ontbyt.
3. Hulle sal die reëls leer.
4. Alexis klap Bob hard.
5. Tieners steel baie produkte by Rose Apteek.
6. Die mense sal baie koeldranke drink.
7. Hulle werk hard.
8. Hy skop Moira op haar been.
9. Die man het die vrou gister vreeslik beledig.
10. Hy het die vloer hard getref.
Bladsy 1 van 2
besoek twinkl.co.za
Lydende en Bedrywende Vorm Werkkaart
11. Die mans het vir seker ‘n les geleer.
12. Hy het hard geval.
13. Stevie spoeg die melk uit.
14. David se pa neem ‘n video van die spektakel.
15. Hulle sal die wedstryd speel.
Bladsy 2 van 2
besoek twinkl.co.za
Lydende en Bedrywende Vorm
Werkkaart Antwoorde
1. Sommige leerlinge eet dikwels aartappelskyfies in die klas. Aartappelskyfies word dikwels deur die leerlinge in die klas geëet.
2. Die twee meisies eet ontbyt. Ontbyt word deur die meisies geëet.
3. Hulle sal die reëls leer. Die reëls word deur hulle geleer.
4. Alexis klap Bob hard. Bob word hard deur Alexis geklap.
5. Tieners steel baie produkte by Rose Apteek. Baie produkte word deur tieners by Rose Apteek gesteel.
6. Die mense sal baie koeldranke drink. Baie koeldranke sal deur die mense gedrink word.
7. Hulle werk hard. Daar word hard deur hulle gewerk.
8. Hy skop Moira op haar been. Moira word hard op haar been geskop.
9. Die man het die vrou gister vreeslik beledig. Die vrou is gister vreeslik deur die man beledig.
10. Hy het die vloer hard getref. Die vloer is hard deur hom getref.
11. Die mans het vir seker ‘n les geleer.
'n Les is vir seker deur die mans geleer.
besoek twinkl.co.za
Lydende en Bedrywende Vorm Werkkaart Antwoorde
12. Hy het hard geval.
Daar is hard geval deur hom.
13. Stevie spoeg die melk uit. Die melk is deur Stevie uit gespoeg.
14. David se pa neem ‘n video van die spektakel. ‘n Video van die spektakel is deur David se pa geneem.
15. Hulle sal die wedstryd speel. Die wedstryd sal deur hulle gespeel word.
besoek twinkl.co.za
Download