Uploaded by imitharadebe

Tye 7-8

advertisement
REËL 7
Teenwoordige tyd
(Present tense)
2 aksies op
verskillende tye
(“en” tussen
werkwoord)
1 het + 2 ge-
Verlede tyd
(Past tense)
Toekomende tyd
(Future tense)
Steven skreeu en fluit vir
sy span.
Steven het vir sy span
geskreeu en gefluit.
Steven sal vir sy span
skreeu en fluit.
Vandag skreeu en fluit
Steven vir sy span.
Gister het Steven vir sy
span geskreeu en
gefluit.
Môre sal Steven vir sy
span skreeu en fluit.
VOORBEELDE (EXAMPLES)
TEENWOORDIGE TYD (PRESENT TENSE)
• Hy praat en sing in die tent.
• Hy praat en sing in die tent.
• Vandag praat en sing hy in die tent.
VOORBEELDE (EXAMPLES)
VERLEDE TYD (PAST TENSE)
• Hy praat en sing in die tent.
• Hy praat en sing in die tent.
1. Hy praat en sing in die tent.
1. Hy praat en sing in die tent.
2. Hy in die tent praat en sing.
3. Hy in die tent gepraat en sing.
4. Hy het in die tent gepraat en sing.
2. Gister hy praat en sing in die tent.
3. Gister hy in die tent praat en sing .
4. Gister hy in die tent gepraat en sing .
5. Gister het hy in die tent gepraat en sing .
VOORBEELDE (EXAMPLES)
TOEKOMENDE TYD (FUTURE TENSE)
• Hy praat en sing in die tent.
• Hy praat en sing in die tent.
1. Hy praat en sing in die tent.
1. Hy praat en sing in die tent.
2. Hy in die tent praat en sing .
2. Môre hy praat en sing in die tent.
3. Hy sal in die tent praat en sing .
3. Môre hy in die tent praat en sing.
4. Môre sal hy in die tent praat en sing.
REËL 8
Teenwoordige tyd
(Present tense)
Verlede tyd
(Past tense)
Toekomende tyd
(Future tense)
Skeibare
werkwoorde
Die seuns tel die papiere
op.
Die seuns het die papiere
opgetel.
Die seuns sal die papiere
optel.
werkwoord &
voorsetsel
Vandag tel die seuns die
papiere op.
Gister het die seuns die
papiere opgetel.
Môre sal die seuns die
papiere optel.
VOORBEELDE (EXAMPLES)
TEENWOORDIGE TYD (PRESENT TENSE)
• Hy skakel die lig aan.
• Hy skakel die lig aan.
• Vandag skakel hy die lig aan.
VOORBEELDE (EXAMPLES)
VERLEDE TYD (PAST TENSE)
• Hy skakel die lig aan.
• Hy skakel die lig aan.
1. Hy skakel die lig aan.
1. Hy skakel die lig aan.
2. Hy die lig aanskakel.
2. Gister hy skakel die lig aan.
3. Hy die lig aangeskakel.
3. Gister hy die lig aanskakel.
4. Hy het die lig aangeskakel.
4. Gister hy die lig aangeskakel.
5. Gister het hy die lig aangeskakel.
VOORBEELDE (EXAMPLES)
TOEKOMENDE TYD (FUTURE TENSE)
• Hy skakel die lig aan.
• Hy skakel die lig aan.
1. Hy skakel die lig aan.
1. Hy skakel die lig aan.
2. Môre hy skakel die lig aan.
2. Hy die lig aanskakel.
3. Môre hy die lig aanskakel.
3. Hy sal die lig aanskakel.
4. Môre sal hy die lig aanskakel.
Download